by "Torreke" <me@[EMAIL PROTECTED]
>
May 24, 2006 at 07:19 AM
Sal eerder probeer om hom te oortuig om self hier deel te neem. Belowe
niks. Maar ek wil nie sy tolk wees nie.
<bouwer@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message
news:1148394530.387277.109960@[EMAIL PROTECTED]
>
> Torreke skryf
>
>> Filosofie-geskiedenis en Logika. As hy begin praat en uitwys hoe dinge
>> wat
>> ons as vanselfsprekend Christelike, Calvinisties, ens. aanvaar, eintlik
>> uit
>> buite-Bybelse antieke en middeleeuse filosofie kom, s**** jy na jou
asem.
>
> Ek wens jy wil meer uitwei oor wat hy skryf. Dis 'n
> geweldige belangrike onderwerp. Meeste Christene
> besef nie hoe onder die invloed hulle is van amper
> paganistiese denke is, wat niks met die leer van
> Christus te doen het nie. Dis hoekom William
> Blake die Griekse invloed op wat Christendom
> glo, so verwens het.
>
> Gloudina
>