"Torreke" <me@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message
news:e4uake$qee$1@[EMAIL PROTECTED]
> Ag, ou Otterkop, ek gaan nou nie weer in die soort gesprek met jou
> betrokke raak wat ek vantevore op hierdie NG gehad het nie.
>
> Ja, ek glo wat ek sê! Meer nog, ek wéét waarvan ek praat.
>
> Jy reageer met tipiese stereotipering.
>
> Jy het na 10 reels opgehou lees. Dis wat ek van jou kon verwag het. Jy
> stop jou ore toe want jy WIL NIE graag die waarheid hoor nie, want jy
kan
> nie die waarheid hanteer nie.
watter waarheid, wie se dis die waarheid, waars die bewyse dat dit die
waarheid is ?
> Ek het nie swartes tot gode verhef nie - net gewoon erken dat hulle
> medemense is soos ek en jy.
>
> Ek voel beslis nie minderwaardig teenoor hulle nie, maar ou Otterkop, ek
> het vantevore op hierdie NG die stelling gemaak dat ek verskeie swart
> kollegas het wat jou ore sal aansit, netso seker as wat Cyril Ramaphosa
> vir Roelfie Meyer ore aangesit het; ek herhaal dit.
IS jy vasgevang in die "my pa is sterker as jou pa sindroom" , klink so
met
bogenoemde stelling. Terloops ou Roelfie was beslis nie ons "man" nie.
Ou Cyril is mos nou al klaar bemagtig , wonder hoekom moet hy nog voordeel
trek uit SEB
> En, o ja, oor die misdaad gedeelte. Ek herinner my dat ek vantevore op
> hierdie NG uitdagend gevra is of ek kan vertel van Wittes wat vrouens
> verkrag - as ek my reg herinner was dit jy. My antwoord wat maar net 'n
> paar minder aangename verhale ingesluit het, is met stilte beantwoord.
>
> Moet ek jou nou 'n paar van die grusame stories vertel waaraan wittes
> hulle in hierdie land skuldig gemaak het - teenoor ander wittes en
teenoor
> swartes? Of sou 'n herinnering aan 26000 boerevroue en -kinders wat
deur
> Brittanje onder edele Koningin Victoria (met al al haar
> beskawingstandaarde) in stryd met die 1e Geneefse Konvensie in kampe
> aangehou en van ellende gesterf het, en omtrent dieselfde hoeveelheid
> swartes, genoeg wees? Die verskroeide aarde met plase wat afgebrand en
> vee wat eenvoudig doodgeskiet is? Of ene Wit Wolf wat hoevele swart
mense
> koelbloedig doodgeskiet het net omdat hulle swart is? Wit mans wat
swart
> vrouens in die apartheidsjare verkrag en daarna doodgemaak het om hulle
> stil te maak? Of ene Buchling wat in die sestiger jare van die vorige
eeu
> 'n vrou en 2 skoolkinders in Potgietersrus soos varke met 'n piksteel
> doodgeslaan het? Hoevele wit pa's en ma's wat hulle eie kinders
mishandel
> en soos diere doodskiet? Lees jy nie die koerante nie? Of lees jy net
> die berigte waar swart op wit misdaad verhaal word?
Ag vader, om nou 'n parrallel te wil trek met die Anglo boere oorlog is
absurd.
> Torreke
>
> PS. Waarom kry ek die gevoel dat jy na Jim Again se laagtes begin daal?
> Het jy opgemerk hoe hy na my 'grand finale' antwoord stil-stil die aftog
> geblaas het? Of het Otterkop en Jim Again dalk iets meer in gemeen as
> net rassisme?
Wie is Jim?
> "Otterkop" <Otterkop@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message
> news:mcadnWd4_MO6LezZRVn-iA@[EMAIL PROTECTED]
>> EK het so na 10 reels ophou lees, jy leef duidelik in jou eie wereld ou
>> Tor
>> GLO jy die stront wat jy kwytraak. Dink jy die swartes het jou denke ?
>> Jy kan nog steeds nice wees met alle mense, maar donner moet
>> nie jou kop in hul gatte opdruk nie. Jy klink eerder minderwaardig
>> teenoor jou swart gode
>>
>> As hulle jou eendag kaap of by jou huis inbreek en julle aanrand gaan
>> hulle
>> nie die ring om jou nek soek nie , hulle gaan jou hard moer en 10 teen
1
>> nog
>> skiet ook, maak nie saak of jy die "verligte" tor om die kers is nie
>>
>>
>>
>>
>> "Torreke" <me@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message
>> news:e4s49b$lno$1@[EMAIL PROTECTED]
>>> Hi Katryn en Hessie
>>>
>>> Julle raak nou heetemal te filosofies en intellektueel vir my.
Komende
>>> van
>>> iemand
>>> met filosofie 3 agter sy naam (jare gelede verwerf) en 'n ouboet wat
>>> proffie in filosofie is, sê dit baie. Maar by al my agting vir my
>>> broer, sy hoë
>>> geleerdheid en kennis wat wêreldwye erkenning geniet, dink ek my
ouboet
>>> is
>>> so bietjie uit voeling met elke dag se harde werklikheid.
>>>
>>> Ek dink baie meer "nuts and bolts" oor die dinge! (soos ek al vir my
>>> ouboet
>>> gesê het "Ek praat nie bloot versoening nie, ek lééf dit") - en bou so
>>> bietjie op my sielkunde 1 kennis (net genoeg om gevaarlik te wees) en
>>> eie
>>> ervaring van menslike gedrag.
>>>
>>> Dat meeste wit en swart Suid-Afrikaners steeds in terme van wit en
swart
>>> dink, het ek geen twyfel oor nie. Maar dit is omdat ons nog steeds in
>>> terme
>>> van wit en swart praat. 'n Mens se denkpatroon volg jou manier van
>>> praat en
>>> jou manier van praat jou denkpatroon. Die Bybel sê ook dat mens se
>>> gedrag
>>> moet verander deurdat jou denke vernuwe word. 'n Mens moet konsekwent
>>> ophou
>>> praat in terme van wit en swart, K...f...r, etc. Dan begin jou denke
>>> jou
>>> spraak volg, etc. Ek onthou goed watter groot brug dit vir my was om
>>> oor te
>>> steek toe ek vir die eerste keer 'n ouer swart man as "Oom"
aangespreek
>>> het;
>>> vandag kan ek nie verstaan hoekom dit ooit vir my 'n probleem was nie;
>>> trouens ek is diep skaam dat ek mense van kleur met minder respek
>>> behandel
>>> het as wit mense, ouer swart mense as kind gejy en -jou en op die
>>> voornaam
>>> genoem het, ens.; ek onthou met skaamte hoeveel keer ouer swart mense
my
>>> op
>>> 'n mooi manier gevra het waarom ek hulle nie met dieselfde respek as
>>> ouer
>>> witmense behandel nie? Vir my kinders is dit beslis nie 'n probleem
nie
>>> want ek leer hulle van die
>>> begin af om alle mense eenders te sien en te behandel. Maar 'n mens
kan
>>> nie
>>> uit jou emosionele rassisme uitkom as jy om 'n wit braaivleisvuur of
>>> hier op
>>> 'n NG steeds van "K...f...r" praat en andersins na hulle as
>>> minderwaardig,
>>> dom, minder bekwaam, etc. verwys of oor hulle grappies maak nie.
>>>
>>> 'n Ander faktor is blootstelling aan mense van 'n ander ras. Ek werk
>>> vir
>>> baie jare tussen swart mense. Ek het al in PW se dae
apartheid/rassisme
>>> intellektueel agter my gesit, maar toe het ek nog in 'n hoofsaaklik
wit
>>> omgewing gewerk. Emosioneel was dit 'n ander saak om van rassisme
>>> ontslae
>>> te raak. Dit vat laaaaaaang en naby blootstelling aan mense van 'n
>>> ander
>>> ras, gekoppel aan die regte houding, voordat jy emosioneel rassisme
>>> agter
>>> jou sit. Dit beteken nie dat jy nie meer die ander velkleur, hare of
>>> gelaatstrekke raaksien nie, maar dat dit geen bloue duit meer verskil
>>> maak
>>> nie - dat jy die ander mens ongeag sy ras, taal, geslag geloof as net
>>> nog 'n
>>> medemens aanvaar en behandel. Ek onthou watter emosionele "canyon" ek
>>> moes
>>> oorsteek toe ek vir die eerste keer teruggestaan het om 'n swart vrou
>>> toe te
>>> laat om eerste te stap. Vandag kan ek nie verstaan dat ek ooit 'n
>>> probleem
>>> gehad het om swart vrouens met dieselfde respek te behandel as wit
>>> vrouens
>>> nie. Maar 'n mens kan nie uit die rassisme uitkom as jy
>>> steeds van 'n "m..d" of "a..a" praat en 'n swart vrou derhalwe met jou
>>> woorde tot minderwaardige vrou afbreek en
>>> gevolglik só oor haar dink nie.
>>>
>>> Dit is vir my bitter jammer dat die ANC wat geveg het teen rassisme
nie
>>> kan
>>> insien dat hulle beleidsrigtings om sg. die onregte van die verlede
reg
>>> te
>>> stel, in werklikheid rassisme ad infinitum perpetueer nie. Hoe hard
>>> hulle
>>> ookal teen apartheid geveg het en bly veg, Verwoerd regeer hulle
steeds
>>> vanuit die graf - want hy regeer hulle denke! Dit is interresant dat
>>> hulle
>>> nou besig is om 'n swart "Broederbond" te stig. Die aanvanklike idee
>>> was
>>> dat net swart Afrikane as lede welkom sou wees; na druk is teesinnig
>>> toegegee dat Kleurlinge en Indiërs ook lede mag word, maar wittes -
Hayi
>>> kona!
>>>
>>> Daar is net een manier waarop rassisme in die lang termyn ooit
uitgeroei
>>> sal
>>> word, d.i. as enige verwysing na ras
>>> eenvoudig taboe is! (behalwe waar daar na iemand gesoek word en 'n
>>> beskrywing dus noodskaaklik is) - as elke individu alleen op sy
>>> persoonlike,
>>> inherente
>>> eienskappe, vermoëns, kwalifikasies, ervaring, etc. beoordeel word en
>>> basta
>>> met enigiets anders.
>>>
>>> Torreke
>>>
>>> "Katryn" <streepmuis@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message
>>> news:ab9v62pap2a1cn0fmjvosjhgsgq7a6o920@[EMAIL PROTECTED]
>>>> bouwer@[EMAIL PROTECTED]
skryf:
>>>>
>>>>> William Blake se Golgonooza is
>>>>> omtrent dieselfde konsep.
>>>>
>>>> Nogsteeds interessant, maar nie dieselfde as Dawkins se meme nie.
>>>> Eugéne Marais daarteen het in sy Siel van die Wit Mier, baie naby
>>>> gekom aan die moderne meem teorie van Dawkins.
>>>>
>>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>>
>>
>
>


|