jou hoeveelheid opvoeding (of gebrek daaraan) begin wys
"Otterkop" <Otterkop@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message
news:T6CdnWbKFYlVpunZnZ2dnUVZ_tmdnZ2d@[EMAIL PROTECTED]
> Miskien het jy so 'n stukkie vleis wat uit haar tanne geval het ingekry
,
> wie weet , of dalk
> het sy die rand gebruik om die plaak van haar tanne af te skraap, lekke
ne
>
>
>
> "Torreke" <me@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message
> news:e4uakj$qee$4@[EMAIL PROTECTED]
>> Het begrip daarvoor.
>>
>> Soortgelyke ervaring gehad toe ek vir die 1e maal in 'n sendingkerk
>> nagmaal gebruik en die beker van 'n swart vrou af by my uitgekom het.
>>
>> Ek het maar oë toegeknyp en gedrink - in die geloof!
>>
>> My mede witstudent wat aan die anderkant gesit het, het agterna gesê
dat
>> hy mooi gekyk het waar ek gedrink het en op dieselfde plek gedrink het.
>>
>> Eintlik belaglik, want alkohol is 'n ontsmettingsmiddel en behalwe vir
>> Hepatitus B kan geen kiem op dié wyse oorgedra word nie.
>>
>> Torreke
>>
>> <bouwer@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message
>> news:1148334872.239458.127970@[EMAIL PROTECTED]
>>
>> Torreke skryf
>>
>> Ek onthou goed watter groot brug dit vir my was om oor te
>>> steek toe ek vir die eerste keer 'n ouer swart man as "Oom"
aangespreek
>>> het;
>>> vandag kan ek nie verstaan hoekom dit ooit vir my 'n probleem was nie;
>>
>> Almal van ons, in die proses van daardie brug oorsteek,
>> het seker sulke moments of truth. Hier was myne.
>> Ek gaan, na my eerste pos by 'n meisiesskool net
>> buite Pietermaritzburg, waar alle studente wit was,
>> na Adams College, naby Amanzimtoti, waar alle
>> studente swart was. Ek het dit nie vooraf geweet
>> nie, maar vir 'n rukkie was ek, die Afrikaanse
>> onderwyser, die enigste wit persoon in 'n hele-
>> maal swart personeel, insluitende die prinsipaal,
>> ( Dit was voor dit onwettig geword het vir wittes
>> om onder swart prinsipale te werk.) Toe ek uit-
>> vind ek sou die enigste wit persoon in die hoërskool
>> wees, het ek verwag om bietjie ongemaklik te voel,
>> maar dit het nie gebeur nie.
>> Maar iets anders het gebeur: Met teetyd
>> word toebroodjies en teekoppies na die skool
>> gestuur. Daar was 'n ooreenkoms dat die wit
>> vrouepersoneel se woonplek die toebroodjies
>> vir die Opleidingskollege sou maak, en ons
>> toebroodjies en koppies vir die hoërskool het
>> gekom van die gebou waar die swart mans-
>> personeel gevestig is. Die eerste dag toe die
>> toebroodjies en teekoppies by ons hoërskool
>> aankom, toe sien ek die toebroodjies is gemaak
>> met bruin nie baie lekker bruinbrood nie ( seker
>> tuisgebak) en die koppies was baie gechip en
>> goedkoop. Ek moes dit maar inwurg, maar dit
>> was regtig nie'n goeie ondervinding nie. Die
>> nag word ek na 'n paar uur wakker, en voel
>> daar is iets verkeerd met my. Na bietjie dink
>> onthou ek die effens suurderige toebroodjies
>> en die onaantreklike teekoppies, en ek
>> begin onbedaardelik huil. Op daardie oomblik
>> kon ek nie sien hoe ek die toekoms kon
>> aanvat met sulke toebroodjies en teekoppies
>> in my toekoms nie. Ek het my toe goed
>> uitgehuil. Die volgende dag het ek baie beter
>> gevoel, en die brood en die teekoppies het
>> my nooit weer gehinder nie.
>>
>> Gloudina
>>
>>
>
>


|