Talk About Network

Google


Register and Login
Nick
Password
Register create new account Sign up is FREE and you can post replies, new topics, bookmark posts and more!
Recover lost password


Education > Languages Afrikaans > Re: 3768
Latest [ Topics | Posts ] Archive Post A New Topic Post a Reply
<< Topic < Post Post 15 of 37 Topic 437 of 492
Post > Topic >>

Re: 3768

by "Torreke" <me@[EMAIL PROTECTED] > May 24, 2006 at 01:37 PM

Jy begin al meer na Jim Again klink.  Is jy?

"Otterkop" <Otterkop@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message 
news:__6dnVfqr9BfpunZnZ2dneKdnZydnZ2d@[EMAIL PROTECTED]
>
> "Torreke" <me@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message 
> news:e4uake$qee$1@[EMAIL PROTECTED]
>> Ag, ou Otterkop, ek gaan nou nie weer in die soort gesprek met jou 
>> betrokke raak wat ek vantevore op hierdie NG gehad het nie.
>>
>> Ja, ek glo wat ek sê!  Meer nog, ek wéét waarvan ek praat.
>>
>> Jy reageer met tipiese stereotipering.
>>
>> Jy het na 10 reels opgehou lees.  Dis wat ek van jou kon verwag het. 
Jy 
>> stop jou ore toe want jy WIL NIE graag die waarheid hoor nie, want jy
kan 
>> nie die waarheid hanteer nie.
>
> watter waarheid, wie se dis die waarheid, waars die bewyse dat dit die 
> waarheid is ?
>
>
>
>> Ek het nie swartes tot gode verhef nie - net gewoon erken dat hulle 
>> medemense is soos ek en jy.
>>
>> Ek voel beslis nie minderwaardig teenoor hulle nie, maar ou Otterkop,
ek 
>> het vantevore op hierdie NG die stelling gemaak dat ek verskeie swart 
>> kollegas het wat jou ore sal aansit, netso seker as wat Cyril Ramaphosa

>> vir Roelfie Meyer ore aangesit het; ek herhaal dit.
>
> IS jy vasgevang in die "my pa is sterker as jou pa sindroom" , klink so 
> met
> bogenoemde stelling. Terloops ou Roelfie was beslis nie ons "man" nie.
> Ou Cyril is mos nou al klaar bemagtig , wonder hoekom moet hy nog
voordeel
> trek uit SEB
>
>
>
>
>> En, o ja, oor die misdaad gedeelte.  Ek herinner my dat ek vantevore op

>> hierdie NG uitdagend gevra is of ek kan vertel van Wittes wat vrouens 
>> verkrag - as ek my reg herinner was dit jy.  My antwoord wat maar net
'n 
>> paar minder aangename verhale ingesluit het, is met stilte beantwoord.
>>
>> Moet ek jou nou 'n paar van die grusame stories vertel waaraan wittes 
>> hulle in hierdie land skuldig gemaak het - teenoor ander wittes en 
>> teenoor swartes?  Of sou 'n herinnering aan 26000 boerevroue en
-kinders 
>> wat deur Brittanje onder edele Koningin Victoria (met al al haar 
>> beskawingstandaarde) in stryd met die 1e Geneefse Konvensie in kampe 
>> aangehou en van ellende gesterf het, en omtrent dieselfde hoeveelheid 
>> swartes, genoeg wees?   Die verskroeide aarde met plase wat afgebrand
en 
>> vee wat eenvoudig doodgeskiet is?  Of ene Wit Wolf wat hoevele swart 
>> mense koelbloedig doodgeskiet het net omdat hulle swart is?  Wit mans
wat 
>> swart vrouens in die apartheidsjare verkrag en daarna doodgemaak het om

>> hulle stil te maak?  Of ene Buchling wat in die sestiger jare van die 
>> vorige eeu 'n vrou en 2 skoolkinders in Potgietersrus soos varke met 'n

>> piksteel doodgeslaan het?  Hoevele wit pa's en ma's wat hulle eie
kinders 
>> mishandel en soos diere doodskiet?  Lees jy nie die koerante nie?  Of 
>> lees jy net die berigte waar swart op wit misdaad verhaal word?
>
>
> Ag vader, om nou 'n parrallel te wil trek met die Anglo boere oorlog is 
> absurd.
>
>
>
>
>> Torreke
>>
>> PS.  Waarom kry ek die gevoel dat jy na Jim Again se laagtes begin
daal? 
>> Het jy opgemerk hoe hy na my 'grand finale' antwoord stil-stil die
aftog 
>> geblaas het?   Of het Otterkop en Jim Again dalk iets meer in gemeen as

>> net rassisme?
>
> Wie is Jim?
>
>
>
>> "Otterkop" <Otterkop@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message 
>> news:mcadnWd4_MO6LezZRVn-iA@[EMAIL PROTECTED]
>>> EK het so na 10 reels ophou lees, jy leef duidelik in jou eie wereld
ou 
>>> Tor
>>> GLO jy die stront wat jy kwytraak. Dink jy die swartes het jou denke ?
>>> Jy kan nog steeds nice wees met alle mense, maar donner moet
>>> nie jou kop in hul gatte opdruk nie. Jy klink eerder minderwaardig 
>>> teenoor jou swart gode
>>>
>>> As hulle jou eendag kaap of by jou huis inbreek en julle aanrand gaan 
>>> hulle
>>> nie die ring om jou nek soek nie , hulle gaan jou hard moer en 10 teen
1 
>>> nog
>>> skiet ook, maak nie saak of jy die "verligte" tor om die kers is nie
>>>
>>>
>>>
>>>
>>> "Torreke" <me@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message 
>>> news:e4s49b$lno$1@[EMAIL PROTECTED]
>>>> Hi Katryn en Hessie
>>>>
>>>> Julle raak nou heetemal te filosofies en intellektueel vir my. 
Komende 
>>>> van
>>>> iemand
>>>> met filosofie 3 agter sy naam (jare gelede verwerf) en 'n ouboet wat
>>>> proffie in filosofie is, sê dit baie.  Maar by al my agting vir my 
>>>> broer, sy hoë
>>>> geleerdheid en kennis wat wêreldwye erkenning geniet, dink ek my
ouboet 
>>>> is
>>>> so bietjie uit voeling met elke dag se harde werklikheid.
>>>>
>>>> Ek dink baie meer "nuts and bolts" oor die dinge! (soos ek al vir my 
>>>> ouboet
>>>> gesê het "Ek praat nie bloot versoening nie, ek lééf dit") - en bou
so
>>>> bietjie op my sielkunde 1 kennis (net genoeg om gevaarlik te wees) en

>>>> eie
>>>> ervaring van menslike gedrag.
>>>>
>>>> Dat meeste wit en swart Suid-Afrikaners steeds in terme van wit en 
>>>> swart
>>>> dink, het ek geen twyfel oor nie.  Maar dit is omdat ons nog steeds
in 
>>>> terme
>>>> van wit en swart praat.  'n Mens se denkpatroon volg jou manier van 
>>>> praat en
>>>> jou manier van praat jou denkpatroon.  Die Bybel sê ook dat mens se 
>>>> gedrag
>>>> moet verander deurdat jou denke vernuwe word.  'n Mens moet
konsekwent 
>>>> ophou
>>>> praat in terme van wit en swart, K...f...r, etc.  Dan begin jou denke

>>>> jou
>>>> spraak volg, etc.  Ek onthou goed watter groot brug dit vir my was om

>>>> oor te
>>>> steek toe ek vir die eerste keer 'n ouer swart man as "Oom"
aangespreek 
>>>> het;
>>>> vandag kan ek nie verstaan hoekom dit ooit vir my 'n probleem was
nie;
>>>> trouens ek is diep skaam dat ek mense van kleur met minder respek 
>>>> behandel
>>>> het as wit mense, ouer swart mense as kind gejy en -jou en op die 
>>>> voornaam
>>>> genoem het, ens.; ek onthou met skaamte hoeveel keer ouer swart mense

>>>> my op
>>>> 'n mooi manier gevra het waarom ek hulle nie met dieselfde respek as 
>>>> ouer
>>>> witmense behandel nie?  Vir my kinders is dit beslis nie 'n probleem 
>>>> nie
>>>> want ek leer hulle van die
>>>> begin af om alle mense eenders te sien en te behandel.  Maar 'n mens 
>>>> kan nie
>>>> uit jou emosionele rassisme uitkom as jy om 'n wit braaivleisvuur of 
>>>> hier op
>>>> 'n NG steeds van "K...f...r" praat en andersins na hulle as 
>>>> minderwaardig,
>>>> dom, minder bekwaam, etc. verwys of oor hulle grappies maak nie.
>>>>
>>>> 'n Ander faktor is blootstelling aan mense van 'n ander ras.  Ek werk

>>>> vir
>>>> baie jare tussen swart mense.  Ek het al in PW se dae 
>>>> apartheid/rassisme
>>>> intellektueel agter my gesit, maar toe het ek nog in 'n hoofsaaklik
wit
>>>> omgewing gewerk.  Emosioneel was dit 'n ander saak om van rassisme 
>>>> ontslae
>>>> te raak.  Dit vat laaaaaaang en naby blootstelling aan mense van 'n 
>>>> ander
>>>> ras, gekoppel aan die regte houding, voordat jy emosioneel rassisme 
>>>> agter
>>>> jou sit.  Dit beteken nie dat jy nie meer die ander velkleur, hare of
>>>> gelaatstrekke raaksien nie, maar dat dit geen bloue duit meer verskil

>>>> maak
>>>> nie - dat jy die ander mens ongeag sy ras, taal, geslag geloof as net

>>>> nog 'n
>>>> medemens aanvaar en behandel.  Ek onthou watter emosionele "canyon"
ek 
>>>> moes
>>>> oorsteek toe ek vir die eerste keer teruggestaan het om 'n swart vrou

>>>> toe te
>>>> laat om eerste te stap.  Vandag kan ek nie verstaan dat ek ooit 'n 
>>>> probleem
>>>> gehad het om swart vrouens met dieselfde respek te behandel as wit 
>>>> vrouens
>>>> nie.   Maar 'n mens kan nie uit die rassisme uitkom as jy
>>>> steeds van 'n "m..d" of "a..a" praat en 'n swart vrou derhalwe met
jou
>>>> woorde tot minderwaardige vrou afbreek en
>>>> gevolglik só oor haar dink nie.
>>>>
>>>> Dit is vir my bitter jammer dat die ANC wat geveg het teen rassisme
nie 
>>>> kan
>>>> insien dat hulle beleidsrigtings om sg. die onregte van die verlede
reg 
>>>> te
>>>> stel, in werklikheid rassisme ad infinitum perpetueer nie.  Hoe hard 
>>>> hulle
>>>> ookal teen apartheid geveg het en bly veg, Verwoerd regeer hulle
steeds
>>>> vanuit die graf - want hy regeer hulle denke!   Dit is interresant
dat 
>>>> hulle
>>>> nou besig is om 'n swart "Broederbond" te stig.  Die aanvanklike idee

>>>> was
>>>> dat net swart Afrikane as lede welkom sou wees; na druk is teesinnig
>>>> toegegee dat Kleurlinge en Indiërs ook lede mag word, maar wittes - 
>>>> Hayi
>>>> kona!
>>>>
>>>> Daar is net een manier waarop rassisme in die lang termyn ooit 
>>>> uitgeroei sal
>>>> word, d.i. as enige verwysing na ras
>>>> eenvoudig taboe is! (behalwe waar daar na iemand gesoek word en 'n
>>>> beskrywing dus noodskaaklik is) - as elke individu alleen op sy 
>>>> persoonlike,
>>>> inherente
>>>> eienskappe, vermoëns, kwalifikasies, ervaring, etc. beoordeel word en

>>>> basta
>>>> met enigiets anders.
>>>>
>>>> Torreke
>>>>
>>>> "Katryn" <streepmuis@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message
>>>> news:ab9v62pap2a1cn0fmjvosjhgsgq7a6o920@[EMAIL PROTECTED]
>>>>> bouwer@[EMAIL PROTECTED]
 skryf:
>>>>>
>>>>>> William Blake se Golgonooza is
>>>>>> omtrent dieselfde konsep.
>>>>>
>>>>> Nogsteeds interessant, maar nie dieselfde as Dawkins se meme nie.
>>>>> Eugéne Marais daarteen het  in sy Siel van die Wit Mier, baie naby
>>>>> gekom aan die moderne meem teorie van Dawkins.
>>>>>
>>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>
>>>
>>
>>
>
>
 




 37 Posts in Topic:
Re: 3768
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-05-20 15:23:14 
Re: 3768
Katryn <streepmuis@[EM  2006-05-20 19:48:26 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-22 12:26:41 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-22 14:35:41 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-23 08:43:42 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-23 13:26:44 
Re: 3768
Katryn <streepmuis@[EM  2006-05-23 11:00:09 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-24 07:26:47 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-24 12:51:30 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-24 13:36:18 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-25 06:23:07 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-25 07:15:29 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-25 07:04:53 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-24 12:49:58 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-24 13:37:27 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-25 06:23:47 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-24 14:32:05 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-25 06:32:51 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-25 07:32:49 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-25 14:02:15 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-26 06:51:50 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-24 16:02:30 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-25 06:44:34 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-25 07:26:39 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-25 07:49:50 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-25 12:31:07 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-26 06:43:13 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-25 13:59:54 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-26 06:47:39 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-25 14:07:16 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-26 07:06:59 
Re: 3768
Katryn <streepmuis@[EM  2006-05-22 10:48:54 
Medgar Evers (Torreke)
Katryn <streepmuis@[EM  2006-05-22 16:42:28 
Re: Medgar Evers (Torreke)
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-05-23 16:48:21 
Re: Medgar Evers (Torreke)
Katryn <streepmuis@[EM  2006-05-23 11:47:30 
Re: Medgar Evers (Torreke)
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-05-24 11:53:11 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-23 07:44:00 

Post A Reply:
  Go here to Signup

AddThis Feed Button


About - Advertising - Contact - Frequently Asked Questions - Privacy Policy - Terms of Use - Signup

Contact
tan12V112 Sat Nov 22 11:51:14 CST 2008.