Torreke skryf
> Nee, gladnie, maar hulle staan hand om die blaas met COSATU en dis waar
my
> grootste probleem met hulle is.
> Het dit nogal as ironies gevind toe die SAKP die ANC die afgelope week
> beskuldig het dat hulle te sentristies of sentralisties is.
Hier van veraf, Torreke, lyk dit vir my asof Cosatu++
eintlik goed die funksie vervul van di=E9 "party" wat
die vakbonde en die werkers moet verteenwoordig.
Die Mbeki-vleuel van die ANC probeer hulle beste
om die kapitalistiese arm te verteenwoordig. Ek
dink mens moet dankbaar wees dat hierdie twee
uiterstes binne die grotere ANC verteenwoordig is,
dis uiters gesond vir SA. Maar wie is ek om te
praat.
Gloudina