Dit is regtig 'n probleem. Die meeste wat jy opstraat sien
of in winkels raakloop is letterlik vuil. Jy moet baie keer jou asem ophou
en vlug na 'n oopte waar jy net vars lug kan kry. Mens kan arm wees
maar asseblief bad net, was daai holle. Jis , so op 'n Saterdag oggend
skrik jou jou hele Wimpy breakfeast weg asdaai klankie jou bekruip.
Het jy al iemand in jou kar gelaai en as hy inklim begin jou oe traan van
die stank,
dan sing Kurt nog oor radio "dis hemel op aarde". Jy besef jy en Kurt is
nie
op
dieselfde aarde nie. Jys sommer klaar moerig oor die projek wat jy vir
die Saterdag beplan het en hoop nie as jy by die huis kom dat jy hoef aan
te
sit vir ete
nie. Jou neus brand teen die tyd al so dat jy immuun raak teen verkoue. My
anti
kieme is erg, maak nie saak wie sin nie ,maar soos dit is is dit 99% 'n
swart probleem
<bouwer@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message
news:1148395643.363464.118470@[EMAIL PROTECTED]
skryf
> dink aan al daai kieme in daai chip in daai koppie , vrot
Ja, Otterkop. Hierdie reaksie van jou is tipies. JM Coetzee
het hierdie verskynsel geanaliseer. Hy het uitgewys dat
een van die eerste dinge wat gebeur as een groep die
ander as minder as menslik wil sien, is om homself
te oortuig dat hulle vuil is en besmet met kieme. Dis
hoe baie wit mense in SA hulle superioriteit probeer
verduidelik. Die nie-blankes is glo vuil en ongesond.
Dit maak nie veel saak dat die swartmens of bruin-
mens in jou kombuis werk, baie keer jou kos kook
en jou kinders ronddra nie.
Dis dieselfde reaksie wat Mev. van Heerden
gehad het. Sy was die vrou van die man wat die
hoof van die Amanzimtoti Training College was, nadat
Bantoe-Onderwys dit van die Amerikaanse sendelinge
oorgeneem en dit herdoop het. Eenkeer moes sy
tee gee aan 'n vergadering waarin verskillende
hooggeplaasde Zulus ook sou wees, insluitende
die ou wat lank voor Mandela ook 'n Nobel
vredesprys gekry het ( sy naam het my nou
ontgaan.) Sy gaan toe spesiaal nuwe koppies
koop, want sy wou nie dat hierdie Nobel prys-
wenner uit haar eie goeie koppies drink nie.
( Terloops, die storie was dat haar man die
taamlike belangrike pos by Adams Mission
gekry het omdat hulle vir die Verwoerd-
kinders gebabysit het.)
Een van die eerste aksies wat Meneer
van Heerden by die plek ingevoer was, was
om die wit en swart personeellede aan
teenoorgestelde kante van die saal te laat
staan by die môregodsdiens. ( Vantevore het
mans aan die eenkant gestaan, vrouens aan
die ander.)
Sien jy nou hoe moeilik dit vir my is
om die apartheidsvarke te vergewe. Ek het nou
eers onlangs, geinspireer deur Buddhiste-
oefeninge, probeer om nuwe sade te saai,
waar daardie ou sade geplant is.
Gloudina


|