Talk About Network

Google


Register and Login
Nick
Password
Register create new account Sign up is FREE and you can post replies, new topics, bookmark posts and more!
Recover lost password


Education > Languages Afrikaans > Re: 3768
Latest [ Topics | Posts ] Archive Post A New Topic Post a Reply
<< Topic < Post Post 2 of 2 Topic 447 of 492
Post > Topic >>

Re: 3768

by "Torreke" <me@[EMAIL PROTECTED] > May 24, 2006 at 02:38 PM

Ek dink nie ons gaan oor COSATU saamstem nie, oor die noodsaaklikheid van 
aktiewe en kragtige vakbonde wel.

COSATU is vasgevang in die struggle mentaliteit.  Wat meer is, hulle
blameer 
die regering en die werkgewers vir werksverliese, maar het nog nooit een 
enkele stukkie selfondersoek daaroor gedoen of mede-verantwoordelikheid 
aanvaar nie.  Hulle weier volstrek dat daar aan huidige arbeidswetgewing 
verander word - wetgewing wat werkers oorbeskerm en wat potensiele 
werkgewers afskrik om mense in diens te neem.  Meer nog hulle gebruik 
daardie wetgewing om elke ontslag wettig of nie na die CCMA te neem, in
die 
CCMA te lieg en te bedrieg ten einde te wen en beslissings in hulle guns
te 
verkry.  Verder dwing hulle salarisse al verder op en op.  Sien nie raak
dat 
terwyl hulle die meeste veldslae in die CCMA en in loongeskille wen, hulle

besig is om die die oorlog teen werkloosheid verloor, omdat hulle
werkgewers 
afskrik om mense in diens te neem.

<bouwer@[EMAIL PROTECTED]
> wrote
        Hier van veraf, Torreke, lyk dit vir my asof Cosatu++
        eintlik goed die funksie vervul van dié "party" wat
        die vakbonde en die werkers moet verteenwoordig.
        Die Mbeki-vleuel van die ANC probeer hulle beste
        om die kapitalistiese arm te verteenwoordig. Ek
        dink mens moet dankbaar wees dat hierdie twee
        uiterstes binne die grotere ANC verteenwoordig is,
         dis uiters gesond vir SA. Maar wie is ek om te
        praat.

           Gloudina
 




 2 Posts in Topic:
Re: 3768
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-05-24 04:54:24 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-24 14:38:58 

Post A Reply:
  Go here to Signup

AddThis Feed Button


About - Advertising - Contact - Frequently Asked Questions - Privacy Policy - Terms of Use - Signup

Contact
tan12V112 Sat Nov 22 12:07:32 CST 2008.