Soos julle wat teen velle vaskyk nou maar is, is jy besig met growwe
veralgemening!!!
Wonder hoe sou jy geruik het as jy in 'n sinkpondok sonder lopende water,
krag of toilet oes klaarkom?
"Otterkop" <Otterkop@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message
news:GYmdnZUSOolk1OnZnZ2dnUVZ_u2dnZ2d@[EMAIL PROTECTED]
> Dit is regtig 'n probleem. Die meeste wat jy opstraat sien
> of in winkels raakloop is letterlik vuil. Jy moet baie keer jou asem
ophou
> en vlug na 'n oopte waar jy net vars lug kan kry. Mens kan arm wees
> maar asseblief bad net, was daai holle. Jis , so op 'n Saterdag oggend
> skrik jou jou hele Wimpy breakfeast weg asdaai klankie jou bekruip.
>
> Het jy al iemand in jou kar gelaai en as hy inklim begin jou oe traan
van
> die stank,
> dan sing Kurt nog oor radio "dis hemel op aarde". Jy besef jy en Kurt is
> nie op
> dieselfde aarde nie. Jys sommer klaar moerig oor die projek wat jy vir
> die Saterdag beplan het en hoop nie as jy by die huis kom dat jy hoef
aan
> te sit vir ete
> nie. Jou neus brand teen die tyd al so dat jy immuun raak teen verkoue.
My
> anti
> kieme is erg, maak nie saak wie sin nie ,maar soos dit is is dit 99% 'n
> swart probleem
>
>
>
>
>
>
>
> <bouwer@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message
> news:1148395643.363464.118470@[EMAIL PROTECTED]
>
> Otterkop skryf
>
>> dink aan al daai kieme in daai chip in daai koppie , vrot
>
> Ja, Otterkop. Hierdie reaksie van jou is tipies. JM Coetzee
> het hierdie verskynsel geanaliseer. Hy het uitgewys dat
> een van die eerste dinge wat gebeur as een groep die
> ander as minder as menslik wil sien, is om homself
> te oortuig dat hulle vuil is en besmet met kieme. Dis
> hoe baie wit mense in SA hulle superioriteit probeer
> verduidelik. Die nie-blankes is glo vuil en ongesond.
> Dit maak nie veel saak dat die swartmens of bruin-
> mens in jou kombuis werk, baie keer jou kos kook
> en jou kinders ronddra nie.
> Dis dieselfde reaksie wat Mev. van Heerden
> gehad het. Sy was die vrou van die man wat die
> hoof van die Amanzimtoti Training College was, nadat
> Bantoe-Onderwys dit van die Amerikaanse sendelinge
> oorgeneem en dit herdoop het. Eenkeer moes sy
> tee gee aan 'n vergadering waarin verskillende
> hooggeplaasde Zulus ook sou wees, insluitende
> die ou wat lank voor Mandela ook 'n Nobel
> vredesprys gekry het ( sy naam het my nou
> ontgaan.) Sy gaan toe spesiaal nuwe koppies
> koop, want sy wou nie dat hierdie Nobel prys-
> wenner uit haar eie goeie koppies drink nie.
> ( Terloops, die storie was dat haar man die
> taamlike belangrike pos by Adams Mission
> gekry het omdat hulle vir die Verwoerd-
> kinders gebabysit het.)
> Een van die eerste aksies wat Meneer
> van Heerden by die plek ingevoer was, was
> om die wit en swart personeellede aan
> teenoorgestelde kante van die saal te laat
> staan by die môregodsdiens. ( Vantevore het
> mans aan die eenkant gestaan, vrouens aan
> die ander.)
> Sien jy nou hoe moeilik dit vir my is
> om die apartheidsvarke te vergewe. Ek het nou
> eers onlangs, geinspireer deur Buddhiste-
> oefeninge, probeer om nuwe sade te saai,
> waar daardie ou sade geplant is.
>
> Gloudina
>
>


|