Talk About Network

Google

Register and Login
Nick
Password
Register create new account Sign up is FREE and you can post replies, new topics, bookmark posts and more!
Recover lost password

Education > Languages Afrikaans > Re: " 'n Klub s...
Latest [ Topics | Posts ] Archive Post A New Topic Post a Reply
<< Topic < Post Post 21 of 52 Topic 435 of 492
Post > Topic >>

Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling

by "Suidwester" <stahlsb@[EMAIL PROTECTED] > May 24, 2006 at 02:35 PM

"Ferdi Greyling" <me@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message 
news:21m372lmedtj20o725bh23ugi3sr8o3iju@[EMAIL PROTECTED]
> On Mon, 22 May 2006 07:45:31 -0000, "Suidwester" <stahlsb@[EMAIL PROTECTED]
>
> wrote:
>
> <<>  Daar is verskille tussen mense en tipes mense.......>>
>
> Soos - daar is die wat die oorlog verloor het en dan is daar die wat
> die oorlog gewen het?
------Daar is 'n verskil tussen politieke oorgawe en oorlog verloor.
>
> En dan is daar die wat weet hulle het die oorlog gewen en die wat
> hulle hele lewe lank daarna nie die moed het dit in die oe te kyk dat
> hulle verloor het nie?   Hulle is dan natuurlik ook die wat nooit sal
weet 
> hoekom hulle verloor
> het nie.
------enige ou met logika [een kwaliteit wat weinig joernaliste oor
beskik] 
weet dat g'n oorlog gewen of verloor was in hierdie geval nie en miskien
is 
dit juis hoekom die mense sukkel om tot berusting te kom want die saak is 
nog nie afgehandel nie.   Om oor te gee terwyl jy verseker weet dat jy die

oorlog sou gewen het, is pynlik, om die minste te sê.   Maar jy aanvaar en

dan sien jy hoe dinge agteruit gaan.  Hoe mense soos jy dinge probeer 
regskryf [of dalk is jy gewoond aan so 'n vuil gemors, hoe sal ek weet?]. 
Dis dan wat jy wonder of daar nie maar eerder 'n militêre uitslag moes
wees 
nie.........
>
> Daar is natuurlik ook die wat eenvoudig voortgaan om te geldelik te
> floreer in die lande wat hulle daagliks afmaak as hopeloos en vrot.
> Hulle is die wat nie weet dat hulle van hulleself praat as hulle hul
> eie lande vloek nie.
------Ek vloek nie my land nie.   'n Politieke party is ook maar net deel 
van die bevolking van die land en as hulle nie presteer nie, is dit my reg

om hulle te vloek.   As die regering te onnosel is om die infrastruktuur
te 
onderhou met salaristrekkers wat daarvoor betaal word en hy betaal my tien

keer die ou se salaris om sy werk vir hom te doen, hoekom nie?   Ek waai
vir 
hom uit my 'Cruiser as ek by hom verbyry!
>
> Hulle is die wat gelukkig is om te vloek teen die plekke waar hulle
> bly. Hulle het nooit die moed om te emigreer nie. Hulle is gelukkig in
> die luukse van vloek en haat. Teenoor hulle is daar die wat daar uit
> kan beweeg en die moed het om 'n nuwe werklikheid te bou.
----En waaruit bestaan JOU werklikheid, my ou?   Wat het JY begedra tot
die 
welstand van jou land en jou volk?   Jy is 'n salaristrekker wat net sit
en 
wag om betaal te word en duidelik nie vreeslik produktief is nie as jy
vrae 
vra oor die werksdrif van iemand soos Hannes Smith!   Hoeveel mense gee jy

werk?   En wat sien jy in jou drome voor die TV van jou nuwe werklikheid? 
Beter gesondheidsdienste, beter wetstoepassing, beter paaie, beter
openbare 
vervoer, meer werk vir die man op straat.....uh, nie 'n enkele een het al 
verbeter van jou regering aan bewind is nie.   En jy noem dit BETER?   Jy 
noem dit doeltreffend?   Dit gee mens nogal insig in JOU standaarde!
>
> Daar is ook die wat kan verstaan waarvan ek praat. En die wat nooit
> sal nie.
-----Soos ek hierbo vir jou probeer vertel, dalk kan ons nie so diep duik 
nie?
 
 52 Posts in Topic:
" 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-05-19 07:55:51 
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling
"Jonas" <fan  2006-05-21 19:51:45 
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling
"Suidwester" &l  2006-05-22 07:45:31 
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling
"Otterkop" <  2006-05-22 10:34:30 
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling
"Suidwester" &l  2006-05-22 10:27:01 
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-05-22 17:34:35 
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling
"Suidwester" &l  2006-05-23 07:50:20 
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-05-23 11:06:32 
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling
"Suidwester" &l  2006-05-23 11:26:50 
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-05-23 16:20:12 
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling
"Suidwester" &l  2006-05-24 08:18:30 
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-05-24 12:05:36 
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling
"Suidwester" &l  2006-05-30 12:21:50 
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-05-30 14:10:07 
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling
"Suidwester" &l  2006-05-30 14:05:37 
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling
"Jonas" <fan  2006-05-29 07:54:05 
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-05-22 17:24:42 
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling
"Otterkop" <  2006-05-23 07:06:38 
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-05-23 11:07:26 
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-05-22 17:33:16 
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling
"Suidwester" &l  2006-05-24 14:35:09 
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling
"Jonas" <fan  2006-05-25 08:06:09 
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-05-25 14:13:22 
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling
"Jonas" <fan  2006-05-26 06:06:22 
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-05-22 16:15:42 
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling
"Suidwester" &l  2006-05-30 12:26:37 
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-05-30 14:11:18 
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling
"Suidwester" &l  2006-05-30 14:03:37 
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling
"Jonas" <fan  2006-05-22 21:05:45 
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-05-23 05:09:13 
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling
"Suidwester" &l  2006-05-24 08:05:39 
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling
"Jonas" <fan  2006-05-23 07:55:23 
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling
"Suidwester" &l  2006-05-24 08:26:53 
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-05-24 12:11:00 
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling
"Otterkop" <  2006-05-24 13:03:26 
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling
"Suidwester" &l  2006-05-24 14:37:45 
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling
"Otterkop" <  2006-05-25 06:47:55 
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling
"Suidwester" &l  2006-05-25 07:44:30 
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-05-29 11:21:11 
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling
"Suidwester" &l  2006-05-29 12:15:21 
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-05-29 13:28:43 
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling
"Suidwester" &l  2006-05-29 14:13:57 
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-05-29 16:03:14 
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling
"Suidwester" &l  2006-05-29 16:16:54 
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-05-29 17:21:03 
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling
"Otterkop" <  2006-05-30 07:16:07 
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling
"Suidwester" &l  2006-05-30 07:29:39 
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-05-30 10:01:57 
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-05-30 10:02:55 
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-05-30 10:00:09 
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling
"Otterkop" <  2006-05-24 12:17:08 
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling
"Suidwester" &l  2006-05-24 14:07:59 

Post A Reply:
  Go here to Signup

AddThis Feed Button

About - Advertising - Contact - Frequently Asked Questions - Privacy Policy - Terms of Use - Signup

Contact
tan12V112 Sat Sep 6 20:19:18 CDT 2008.