"Otterkop" wrote
> IS jy vasgevang in die "my pa is sterker as jou pa sindroom" , klink so
> met
> bogenoemde stelling.
Jy vermy die punt waaroor dit gaan, dit is dat meeste van my swart
kollegas
jou ore sal aansit, ou Otterkop! Trouens, hulle sal die vloer met jou
"polish" dat dit 'n Cobra "****ne" kry. Jy het nie die murg in jou pype om
wat jy hier kwytraak vir swartes in hulle gesigte te sê nie, nou blaf jy
soos 'n Maltese poedel vir die maan!
>Terloops ou Roelfie was beslis nie ons "man" nie.
Roelfie was beslis ook nie my man nie, maar wie was jou "man", Otterkop?
Ou
ET? Wat op kerkplein van die perd afgeval het? -en wie se volgelinge toe
deur die Word Trade Centre se mure gaan jaag en op die matte gepiepie het?
Wat later met al sy kakiedraers stert tussen die bene uit Boputhatswana
gevlug het?
Wat het "jou man" vir jou beding? Of wat het die regse versetbeweging
reggekry?
NIKS, ou Otterkop, NIKS! Jy loop soos 'n vreemdeling in jou eie land
rond,
voel ontuis waar jy gaan, en het GEEN sê nie, behalwe om hier te kyf!
Ou Roelfie is ore aangesit, ja, maar hy het darem IETS beding wat die
moeite
werd is, maar wat het julle met al julle geblaf bereik?
Die vryheid wat jy op hierdie oomblik geniet, Otterkop, is danksy die
onderhandelde skikking wat bereik is. As dit nie daarvoor was nie, het
ons
nou almal in baie diep "jam-"straat gesit!
> Ou Cyril is mos nou al klaar bemagtig , wonder hoekom moet hy nog
voordeel
> trek uit SEB
>
Nou klink jy nes 'n "grammaphone" wat vasgehaak het - jy weet van daardies
wat die "boys" jare gelede met 'n slinger opgewen het, met die draadnaalde
wat oor die plaat krap terwyl die kopstuk met die "speker" in
"graciously" op en af wieg. Jy het mos nou al hierdie draad probeer,
Otterkop, weer-en-weer-en-weer-en-weer.......


|