Talk About Network

Google


Register and Login
Nick
Password
Register create new account Sign up is FREE and you can post replies, new topics, bookmark posts and more!
Recover lost password


Education > Languages Afrikaans > Re: 3768
Latest [ Topics | Posts ] Archive Post A New Topic Post a Reply
<< Topic < Post Post 4 of 9 Topic 445 of 492
Post > Topic >>

Re: 3768

by "jan" <janmast@[EMAIL PROTECTED] > May 24, 2006 at 06:33 PM

"Torreke" <me@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message
news:e51jfd$a9d$1@[EMAIL PROTECTED]
> Soos julle wat teen velle vaskyk nou maar is, is jy besig met growwe
> veralgemening!!!
>
> Wonder hoe sou jy geruik het as jy in 'n sinkpondok sonder lopende
water,
> krag of toilet oes klaarkom?
>

Hallo Torreke
Ek kan ongelukkig nie hiermee saamstem nie. Sinkpondokke sonder lopende
water is geen verskoning vir slegte higiene nie. Oor die jare wat ek met
die
werkerklas mense te doen het, het daar al vele male van hulle in my
voertuig
geklim of saam met my gewerk wat `n nare klankie het, en gewoonlik spreek
ek
hulle aan oor higiene en sê dat dit nie moontlik sal wees om weer vir my
te
werk in daardie toestand nie. Meestal het ek dan nooit weer daardie
probleem
nie. Ek moet ook sê ek het al erge klanke by witmense geruik ook!!!

Jan
 




 9 Posts in Topic:
Re: 3768
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-05-23 07:47:24 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-24 13:40:57 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-24 14:42:28 
Re: 3768
"jan" <janma  2006-05-24 18:33:47 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-25 04:09:41 
Re: 3768
"jan" <janma  2006-05-25 09:53:52 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-25 12:36:55 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-25 07:29:35 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-25 06:25:13 

Post A Reply:
  Go here to Signup

AddThis Feed Button


About - Advertising - Contact - Frequently Asked Questions - Privacy Policy - Terms of Use - Signup

Contact
tan12V112 Sat Nov 22 12:10:59 CST 2008.