Talk About Network

Google


Register and Login
Nick
Password
Register create new account Sign up is FREE and you can post replies, new topics, bookmark posts and more!
Recover lost password


Education > Languages Afrikaans > Re: 3768
Latest [ Topics | Posts ] Archive Post A New Topic Post a Reply
<< Topic < Post Post 5 of 9 Topic 445 of 492
Post > Topic >>

Re: 3768

by "Torreke" <me@[EMAIL PROTECTED] > May 25, 2006 at 04:09 AM

"jan" <wrote
> Sinkpondokke sonder lopende
> water is geen verskoning vir slegte higiene nie.

Ek stem saam!  Maar dit maak dit moeilik vir mense om 'n behoorlik
standaard 
te handhaaf.  Weet jy hoe ons voorouers se badgewoontes was, sowat 'n 100 
jaar gelede nog?  En waar die uitdrukking "die kind met die badwater 
uitgooi" vandaan kom?

> Oor die jare wat ek met die
> werkerklas mense te doen het, het daar al vele male van hulle in my 
> voertuig
> geklim of saam met my gewerk wat `n nare klankie het, en gewoonlik
spreek 
> ek
> hulle aan oor higiene en sê dat dit nie moontlik sal wees om weer vir my

> te
> werk in daardie toestand nie. Meestal het ek dan nooit weer daardie 
> probleem
> nie.

Ek lui af jy woon in die noorde van die land, soos waarskynlik ook
Otterkop 
en Jonas.  Ek het in die verre Noorde grootgeword.  Die swartes in daardie

dele van die land se persoonlike higiene verskil soos dag by die nag van
die 
Xhosas s'n waar ek nou woon.  'n Mens kry maar selde hier te doen met
iemand 
wat jou uit jou verstand uit stink.

> Ek moet ook sê ek het al erge klanke by witmense geruik ook!!!

Dankie vir die objektiewe waarneming en eerlikheid - daarmee kan ons ver 
stap in 'n gesprek.  Die probleem met die meeste mense wat teen velkleur 
vaskyk is dat hulle stereotipeer.  Wit is gelyk aan goed, intellegent,
goeie 
opvoeding, higiene, ens. en Swart is gelyk aan sleg, misdadig, dom, slegte

opvoeding, swak higiene, ens.  Hulle sien net die koerantberigte van swart

misdaad, nie die vanwit misdaad nie.  Die verdeling tussen goed en sleg
werk 
nie so nie.

Ek vertrou jy is nie een van dies wat stereotipeer nie, of is jy?
 




 9 Posts in Topic:
Re: 3768
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-05-23 07:47:24 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-24 13:40:57 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-24 14:42:28 
Re: 3768
"jan" <janma  2006-05-24 18:33:47 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-25 04:09:41 
Re: 3768
"jan" <janma  2006-05-25 09:53:52 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-25 12:36:55 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-25 07:29:35 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-25 06:25:13 

Post A Reply:
  Go here to Signup

AddThis Feed Button


About - Advertising - Contact - Frequently Asked Questions - Privacy Policy - Terms of Use - Signup

Contact
tan12V112 Sat Oct 11 18:55:47 CDT 2008.