nee dink as jy jou mond daaraan sou slaan was daar 'n gebrek aan opvoeding
"Torreke" <me@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message
news:e51fg3$rbi$1@[EMAIL PROTECTED]
> jou hoeveelheid opvoeding (of gebrek daaraan) begin wys
>
> "Otterkop" <Otterkop@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message
> news:T6CdnWbKFYlVpunZnZ2dnUVZ_tmdnZ2d@[EMAIL PROTECTED]
>> Miskien het jy so 'n stukkie vleis wat uit haar tanne geval het ingekry
,
>> wie weet , of dalk
>> het sy die rand gebruik om die plaak van haar tanne af te skraap, lekke
>> ne
>>
>>
>>
>> "Torreke" <me@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message
>> news:e4uakj$qee$4@[EMAIL PROTECTED]
>>> Het begrip daarvoor.
>>>
>>> Soortgelyke ervaring gehad toe ek vir die 1e maal in 'n sendingkerk
>>> nagmaal gebruik en die beker van 'n swart vrou af by my uitgekom het.
>>>
>>> Ek het maar oë toegeknyp en gedrink - in die geloof!
>>>
>>> My mede witstudent wat aan die anderkant gesit het, het agterna gesê
dat
>>> hy mooi gekyk het waar ek gedrink het en op dieselfde plek gedrink
het.
>>>
>>> Eintlik belaglik, want alkohol is 'n ontsmettingsmiddel en behalwe vir
>>> Hepatitus B kan geen kiem op dié wyse oorgedra word nie.
>>>
>>> Torreke
>>>
>>> <bouwer@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message
>>> news:1148334872.239458.127970@[EMAIL PROTECTED]
>>>
>>> Torreke skryf
>>>
>>> Ek onthou goed watter groot brug dit vir my was om oor te
>>>> steek toe ek vir die eerste keer 'n ouer swart man as "Oom"
aangespreek
>>>> het;
>>>> vandag kan ek nie verstaan hoekom dit ooit vir my 'n probleem was
nie;
>>>
>>> Almal van ons, in die proses van daardie brug oorsteek,
>>> het seker sulke moments of truth. Hier was myne.
>>> Ek gaan, na my eerste pos by 'n meisiesskool net
>>> buite Pietermaritzburg, waar alle studente wit was,
>>> na Adams College, naby Amanzimtoti, waar alle
>>> studente swart was. Ek het dit nie vooraf geweet
>>> nie, maar vir 'n rukkie was ek, die Afrikaanse
>>> onderwyser, die enigste wit persoon in 'n hele-
>>> maal swart personeel, insluitende die prinsipaal,
>>> ( Dit was voor dit onwettig geword het vir wittes
>>> om onder swart prinsipale te werk.) Toe ek uit-
>>> vind ek sou die enigste wit persoon in die hoërskool
>>> wees, het ek verwag om bietjie ongemaklik te voel,
>>> maar dit het nie gebeur nie.
>>> Maar iets anders het gebeur: Met teetyd
>>> word toebroodjies en teekoppies na die skool
>>> gestuur. Daar was 'n ooreenkoms dat die wit
>>> vrouepersoneel se woonplek die toebroodjies
>>> vir die Opleidingskollege sou maak, en ons
>>> toebroodjies en koppies vir die hoërskool het
>>> gekom van die gebou waar die swart mans-
>>> personeel gevestig is. Die eerste dag toe die
>>> toebroodjies en teekoppies by ons hoërskool
>>> aankom, toe sien ek die toebroodjies is gemaak
>>> met bruin nie baie lekker bruinbrood nie ( seker
>>> tuisgebak) en die koppies was baie gechip en
>>> goedkoop. Ek moes dit maar inwurg, maar dit
>>> was regtig nie'n goeie ondervinding nie. Die
>>> nag word ek na 'n paar uur wakker, en voel
>>> daar is iets verkeerd met my. Na bietjie dink
>>> onthou ek die effens suurderige toebroodjies
>>> en die onaantreklike teekoppies, en ek
>>> begin onbedaardelik huil. Op daardie oomblik
>>> kon ek nie sien hoe ek die toekoms kon
>>> aanvat met sulke toebroodjies en teekoppies
>>> in my toekoms nie. Ek het my toe goed
>>> uitgehuil. Die volgende dag het ek baie beter
>>> gevoel, en die brood en die teekoppies het
>>> my nooit weer gehinder nie.
>>>
>>> Gloudina
>>>
>>>
>>
>>
>
>


|