Ek sou nie weet wat ons in gemeen het want ek lees nie sy goed nie
"Torreke" <me@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message
news:e51fjc$rjj$1@[EMAIL PROTECTED]
> Opvallend dat jy my opmerking oor wat jy en Jim Again in gemeen het
> ignoreer.
>
>
> "Otterkop" <Otterkop@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message
> news:__6dnVbqr9BbpunZnZ2dneKdnZydnZ2d@[EMAIL PROTECTED]
>> ongelukkig is jy 1 van daai wat glo dat swartes vir ons 'n beter lewe
>> gaan gee
>>
>>
>> "Torreke" <me@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message
>> news:e4uqu3$nd6$1@[EMAIL PROTECTED]
>>> Enigiemand wat my persoonlik ken, familie, vriende, swart en wit
>>> kollegas,
>>> sal spontaan in jou gesig uitbars van die lag as jy vir hulle sou sê
ek
>>> is
>>> in Swartes se "......" opgekruip.
>>>
>>> Ou Otterkop, glo dit of laat staan, maar ek klim met dieselfde
vurigheid
>>> onder
>>> swart rassisme as onder wit rassisme in! Ek het al die ANC onder
>>> dieselfde
>>> skuilnaam fel in die openbare pers bygekom oor hulle rassisme en
aanhang
>>> van
>>> verwoerdisme! - en sal dit weer doen!
>>>
>>> Ek is gladnie 'n ondersteuner van die ANC of enige linkse party nie.
>>>
>>> Maar ek dink jy het ook geen twyfel daaroor dat ek gladnie simpatie
het
>>> met
>>> die regse partye nie, selfs nie die Vryheidsfront nie, al ken ek
Pieter
>>> Mulder van redelik naby en het baie hoë agting vir hom.
>>>
>>> Net vir die rekord, ek ondersteun ook nie die DA nie. Trouens ek voel
>>> my
>>> nie tuis by enige politieke party nie. My brief in Rap****t voor die
>>> munisipale verkiesing (Annette het dit gelees), dink ek, het geen
twyfel
>>> hieroor
>>> gelaat nie.
>>>
>>> En, o terloops, opgevoede en geleerde witmense wat van beter moes
geweet
>>> het nie, het my so 'n klompie jare gelede emosioneel, finansieel en
>>> regtens onbeskryflike leed aangedoen (die besonderhede is nie hier ter
>>> sake nie) - net so erg as wat enige fisiese aanranding, verkragting of
>>> soortgelyke misdaad sou kon wees, indien nie erger nie.
>>>
>>> Weet jy wat het ek daaruit geleer? Daar is niks so bevrydend as om
>>> mense te vergewe vir wat hulle aan jou gedoen het nie.
>>>
>>> Weet jy wat dit is om te vergewe, Otterkop, rêrig, rêrig te vergewe?
Ek
>>> dink nie jy weet nie!!!
>>>
>>> Torreke
>>>
>>>
>>> "Torreke" <me@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message
>>> news:e4uake$qee$1@[EMAIL PROTECTED]
>>>> Ag, ou Otterkop, ek gaan nou nie weer in die soort gesprek met jou
>>>> betrokke raak wat ek vantevore op hierdie NG gehad het nie.
>>>>
>>>> Ja, ek glo wat ek sê! Meer nog, ek wéét waarvan ek praat.
>>>>
>>>> Jy reageer met tipiese stereotipering.
>>>>
>>>> Jy het na 10 reels opgehou lees. Dis wat ek van jou kon verwag het.
>>>> Jy
>>>> stop jou ore toe want jy WIL NIE graag die waarheid hoor nie, want jy
>>>> kan
>>>> nie die waarheid hanteer nie.
>>>>
>>>> Ek het nie swartes tot gode verhef nie - net gewoon erken dat hulle
>>>> medemense is soos ek en jy.
>>>>
>>>> Ek voel beslis nie minderwaardig teenoor hulle nie, maar ou Otterkop,
>>>> ek
>>>> het vantevore op hierdie NG die stelling gemaak dat ek verskeie swart
>>>> kollegas het wat jou ore sal aansit, netso seker as wat Cyril
Ramaphosa
>>>> vir Roelfie Meyer ore aangesit het; ek herhaal dit.
>>>>
>>>> En, o ja, oor die misdaad gedeelte. Ek herinner my dat ek vantevore
op
>>>> hierdie NG uitdagend gevra is of ek kan vertel van Wittes wat vrouens
>>>> verkrag - as ek my reg herinner was dit jy. My antwoord wat maar net
>>>> 'n
>>>> paar minder aangename verhale ingesluit het, is met stilte
beantwoord.
>>>>
>>>> Moet ek jou nou 'n paar van die grusame stories vertel waaraan wittes
>>>> hulle in hierdie land skuldig gemaak het - teenoor ander wittes en
>>>> teenoor
>>>> swartes? Of sou 'n herinnering aan 26000 boerevroue en -kinders wat
>>>> deur
>>>> Brittanje onder edele Koningin Victoria (met al al haar
>>>> beskawingstandaarde) in stryd met die 1e Geneefse Konvensie in kampe
>>>> aangehou en van ellende gesterf het, en omtrent dieselfde hoeveelheid
>>>> swartes, genoeg wees? Die verskroeide aarde met plase wat afgebrand
>>>> en
>>>> vee wat eenvoudig doodgeskiet is? Of ene Wit Wolf wat hoevele swart
>>>> mense
>>>> koelbloedig doodgeskiet het net omdat hulle swart is? Wit mans wat
>>>> swart
>>>> vrouens in die apartheidsjare verkrag en daarna doodgemaak het om
hulle
>>>> stil te maak? Of ene Buchling wat in die sestiger jare van die
vorige
>>>> eeu
>>>> 'n vrou en 2 skoolkinders in Potgietersrus soos varke met 'n piksteel
>>>> doodgeslaan het? Hoevele wit pa's en ma's wat hulle eie kinders
>>>> mishandel
>>>> en soos diere doodskiet? Lees jy nie die koerante nie? Of lees jy
net
>>>> die berigte waar swart op wit misdaad verhaal word?
>>>>
>>>> Torreke
>>>>
>>>> PS. Waarom kry ek die gevoel dat jy na Jim Again se laagtes begin
>>>> daal?
>>>> Het jy opgemerk hoe hy na my 'grand finale' antwoord stil-stil die
>>>> aftog
>>>> geblaas het? Of het Otterkop en Jim Again dalk iets meer in gemeen
as
>>>> net rassisme?
>>>>
>>>> "Otterkop" <Otterkop@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message
>>>> news:mcadnWd4_MO6LezZRVn-iA@[EMAIL PROTECTED]
>>>>> EK het so na 10 reels ophou lees, jy leef duidelik in jou eie wereld
>>>>> ou
>>>>> Tor
>>>>> GLO jy die stront wat jy kwytraak. Dink jy die swartes het jou denke
?
>>>>> Jy kan nog steeds nice wees met alle mense, maar donner moet
>>>>> nie jou kop in hul gatte opdruk nie. Jy klink eerder minderwaardig
>>>>> teenoor jou swart gode
>>>>>
>>>>> As hulle jou eendag kaap of by jou huis inbreek en julle aanrand
gaan
>>>>> hulle
>>>>> nie die ring om jou nek soek nie , hulle gaan jou hard moer en 10
teen
>>>>> 1
>>>>> nog
>>>>> skiet ook, maak nie saak of jy die "verligte" tor om die kers is nie
>>>>>
>>>>>
>>>>>
>>>>>
>>>>> "Torreke" <me@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message
>>>>> news:e4s49b$lno$1@[EMAIL PROTECTED]
>>>>>> Hi Katryn en Hessie
>>>>>>
>>>>>> Julle raak nou heetemal te filosofies en intellektueel vir my.
>>>>>> Komende
>>>>>> van
>>>>>> iemand
>>>>>> met filosofie 3 agter sy naam (jare gelede verwerf) en 'n ouboet
wat
>>>>>> proffie in filosofie is, sê dit baie. Maar by al my agting vir my
>>>>>> broer, sy hoë
>>>>>> geleerdheid en kennis wat wêreldwye erkenning geniet, dink ek my
>>>>>> ouboet
>>>>>> is
>>>>>> so bietjie uit voeling met elke dag se harde werklikheid.
>>>>>>
>>>>>> Ek dink baie meer "nuts and bolts" oor die dinge! (soos ek al vir
my
>>>>>> ouboet
>>>>>> gesê het "Ek praat nie bloot versoening nie, ek lééf dit") - en bou
>>>>>> so
>>>>>> bietjie op my sielkunde 1 kennis (net genoeg om gevaarlik te wees)
en
>>>>>> eie
>>>>>> ervaring van menslike gedrag.
>>>>>>
>>>>>> Dat meeste wit en swart Suid-Afrikaners steeds in terme van wit en
>>>>>> swart
>>>>>> dink, het ek geen twyfel oor nie. Maar dit is omdat ons nog steeds
>>>>>> in
>>>>>> terme
>>>>>> van wit en swart praat. 'n Mens se denkpatroon volg jou manier van
>>>>>> praat en
>>>>>> jou manier van praat jou denkpatroon. Die Bybel sê ook dat mens se
>>>>>> gedrag
>>>>>> moet verander deurdat jou denke vernuwe word. 'n Mens moet
>>>>>> konsekwent
>>>>>> ophou
>>>>>> praat in terme van wit en swart, K...f...r, etc. Dan begin jou
denke
>>>>>> jou
>>>>>> spraak volg, etc. Ek onthou goed watter groot brug dit vir my was
om
>>>>>> oor te
>>>>>> steek toe ek vir die eerste keer 'n ouer swart man as "Oom"
>>>>>> aangespreek
>>>>>> het;
>>>>>> vandag kan ek nie verstaan hoekom dit ooit vir my 'n probleem was
>>>>>> nie;
>>>>>> trouens ek is diep skaam dat ek mense van kleur met minder respek
>>>>>> behandel
>>>>>> het as wit mense, ouer swart mense as kind gejy en -jou en op die
>>>>>> voornaam
>>>>>> genoem het, ens.; ek onthou met skaamte hoeveel keer ouer swart
mense
>>>>>> my
>>>>>> op
>>>>>> 'n mooi manier gevra het waarom ek hulle nie met dieselfde respek
as
>>>>>> ouer
>>>>>> witmense behandel nie? Vir my kinders is dit beslis nie 'n
probleem
>>>>>> nie
>>>>>> want ek leer hulle van die
>>>>>> begin af om alle mense eenders te sien en te behandel. Maar 'n
mens
>>>>>> kan
>>>>>> nie
>>>>>> uit jou emosionele rassisme uitkom as jy om 'n wit braaivleisvuur
of
>>>>>> hier op
>>>>>> 'n NG steeds van "K...f...r" praat en andersins na hulle as
>>>>>> minderwaardig,
>>>>>> dom, minder bekwaam, etc. verwys of oor hulle grappies maak nie.
>>>>>>
>>>>>> 'n Ander faktor is blootstelling aan mense van 'n ander ras. Ek
werk
>>>>>> vir
>>>>>> baie jare tussen swart mense. Ek het al in PW se dae
>>>>>> apartheid/rassisme
>>>>>> intellektueel agter my gesit, maar toe het ek nog in 'n hoofsaaklik
>>>>>> wit
>>>>>> omgewing gewerk. Emosioneel was dit 'n ander saak om van rassisme
>>>>>> ontslae
>>>>>> te raak. Dit vat laaaaaaang en naby blootstelling aan mense van 'n
>>>>>> ander
>>>>>> ras, gekoppel aan die regte houding, voordat jy emosioneel rassisme
>>>>>> agter
>>>>>> jou sit. Dit beteken nie dat jy nie meer die ander velkleur, hare
of
>>>>>> gelaatstrekke raaksien nie, maar dat dit geen bloue duit meer
verskil
>>>>>> maak
>>>>>> nie - dat jy die ander mens ongeag sy ras, taal, geslag geloof as
net
>>>>>> nog 'n
>>>>>> medemens aanvaar en behandel. Ek onthou watter emosionele "canyon"
>>>>>> ek
>>>>>> moes
>>>>>> oorsteek toe ek vir die eerste keer teruggestaan het om 'n swart
vrou
>>>>>> toe te
>>>>>> laat om eerste te stap. Vandag kan ek nie verstaan dat ek ooit 'n
>>>>>> probleem
>>>>>> gehad het om swart vrouens met dieselfde respek te behandel as wit
>>>>>> vrouens
>>>>>> nie. Maar 'n mens kan nie uit die rassisme uitkom as jy
>>>>>> steeds van 'n "m..d" of "a..a" praat en 'n swart vrou derhalwe met
>>>>>> jou
>>>>>> woorde tot minderwaardige vrou afbreek en
>>>>>> gevolglik só oor haar dink nie.
>>>>>>
>>>>>> Dit is vir my bitter jammer dat die ANC wat geveg het teen rassisme
>>>>>> nie
>>>>>> kan
>>>>>> insien dat hulle beleidsrigtings om sg. die onregte van die verlede
>>>>>> reg
>>>>>> te
>>>>>> stel, in werklikheid rassisme ad infinitum perpetueer nie. Hoe
hard
>>>>>> hulle
>>>>>> ookal teen apartheid geveg het en bly veg, Verwoerd regeer hulle
>>>>>> steeds
>>>>>> vanuit die graf - want hy regeer hulle denke! Dit is interresant
>>>>>> dat
>>>>>> hulle
>>>>>> nou besig is om 'n swart "Broederbond" te stig. Die aanvanklike
idee
>>>>>> was
>>>>>> dat net swart Afrikane as lede welkom sou wees; na druk is
teesinnig
>>>>>> toegegee dat Kleurlinge en Indiërs ook lede mag word, maar wittes -
>>>>>> Hayi
>>>>>> kona!
>>>>>>
>>>>>> Daar is net een manier waarop rassisme in die lang termyn ooit
>>>>>> uitgeroei
>>>>>> sal
>>>>>> word, d.i. as enige verwysing na ras
>>>>>> eenvoudig taboe is! (behalwe waar daar na iemand gesoek word en 'n
>>>>>> beskrywing dus noodskaaklik is) - as elke individu alleen op sy
>>>>>> persoonlike,
>>>>>> inherente
>>>>>> eienskappe, vermoëns, kwalifikasies, ervaring, etc. beoordeel word
en
>>>>>> basta
>>>>>> met enigiets anders.
>>>>>>
>>>>>> Torreke
>>>>>>
>>>>>> "Katryn" <streepmuis@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message
>>>>>> news:ab9v62pap2a1cn0fmjvosjhgsgq7a6o920@[EMAIL PROTECTED]
>>>>>>> bouwer@[EMAIL PROTECTED]
skryf:
>>>>>>>
>>>>>>>> William Blake se Golgonooza is
>>>>>>>> omtrent dieselfde konsep.
>>>>>>>
>>>>>>> Nogsteeds interessant, maar nie dieselfde as Dawkins se meme nie.
>>>>>>> Eugéne Marais daarteen het in sy Siel van die Wit Mier, baie naby
>>>>>>> gekom aan die moderne meem teorie van Dawkins.
>>>>>>>
>>>>>>>
>>>>>>
>>>>>>
>>>>>>
>>>>>>
>>>>>>
>>>>>
>>>>>
>>>>
>>>>
>>>
>>>
>>>
>>
>>
>
>


|