dit spreek vanself
"Torreke" <me@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message
news:e51flg$rue$1@[EMAIL PROTECTED]
> Jy begin al meer na Jim Again klink. Is jy?
>
> "Otterkop" <Otterkop@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message
> news:__6dnVfqr9BfpunZnZ2dneKdnZydnZ2d@[EMAIL PROTECTED]
>>
>> "Torreke" <me@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message
>> news:e4uake$qee$1@[EMAIL PROTECTED]
>>> Ag, ou Otterkop, ek gaan nou nie weer in die soort gesprek met jou
>>> betrokke raak wat ek vantevore op hierdie NG gehad het nie.
>>>
>>> Ja, ek glo wat ek sê! Meer nog, ek wéét waarvan ek praat.
>>>
>>> Jy reageer met tipiese stereotipering.
>>>
>>> Jy het na 10 reels opgehou lees. Dis wat ek van jou kon verwag het.
Jy
>>> stop jou ore toe want jy WIL NIE graag die waarheid hoor nie, want jy
>>> kan nie die waarheid hanteer nie.
>>
>> watter waarheid, wie se dis die waarheid, waars die bewyse dat dit die
>> waarheid is ?
>>
>>
>>
>>> Ek het nie swartes tot gode verhef nie - net gewoon erken dat hulle
>>> medemense is soos ek en jy.
>>>
>>> Ek voel beslis nie minderwaardig teenoor hulle nie, maar ou Otterkop,
ek
>>> het vantevore op hierdie NG die stelling gemaak dat ek verskeie swart
>>> kollegas het wat jou ore sal aansit, netso seker as wat Cyril
Ramaphosa
>>> vir Roelfie Meyer ore aangesit het; ek herhaal dit.
>>
>> IS jy vasgevang in die "my pa is sterker as jou pa sindroom" , klink so
>> met
>> bogenoemde stelling. Terloops ou Roelfie was beslis nie ons "man" nie.
>> Ou Cyril is mos nou al klaar bemagtig , wonder hoekom moet hy nog
>> voordeel
>> trek uit SEB
>>
>>
>>
>>
>>> En, o ja, oor die misdaad gedeelte. Ek herinner my dat ek vantevore
op
>>> hierdie NG uitdagend gevra is of ek kan vertel van Wittes wat vrouens
>>> verkrag - as ek my reg herinner was dit jy. My antwoord wat maar net
'n
>>> paar minder aangename verhale ingesluit het, is met stilte beantwoord.
>>>
>>> Moet ek jou nou 'n paar van die grusame stories vertel waaraan wittes
>>> hulle in hierdie land skuldig gemaak het - teenoor ander wittes en
>>> teenoor swartes? Of sou 'n herinnering aan 26000 boerevroue en
-kinders
>>> wat deur Brittanje onder edele Koningin Victoria (met al al haar
>>> beskawingstandaarde) in stryd met die 1e Geneefse Konvensie in kampe
>>> aangehou en van ellende gesterf het, en omtrent dieselfde hoeveelheid
>>> swartes, genoeg wees? Die verskroeide aarde met plase wat afgebrand
en
>>> vee wat eenvoudig doodgeskiet is? Of ene Wit Wolf wat hoevele swart
>>> mense koelbloedig doodgeskiet het net omdat hulle swart is? Wit mans
>>> wat swart vrouens in die apartheidsjare verkrag en daarna doodgemaak
het
>>> om hulle stil te maak? Of ene Buchling wat in die sestiger jare van
die
>>> vorige eeu 'n vrou en 2 skoolkinders in Potgietersrus soos varke met
'n
>>> piksteel doodgeslaan het? Hoevele wit pa's en ma's wat hulle eie
>>> kinders mishandel en soos diere doodskiet? Lees jy nie die koerante
>>> nie? Of lees jy net die berigte waar swart op wit misdaad verhaal
word?
>>
>>
>> Ag vader, om nou 'n parrallel te wil trek met die Anglo boere oorlog is
>> absurd.
>>
>>
>>
>>
>>> Torreke
>>>
>>> PS. Waarom kry ek die gevoel dat jy na Jim Again se laagtes begin
daal?
>>> Het jy opgemerk hoe hy na my 'grand finale' antwoord stil-stil die
aftog
>>> geblaas het? Of het Otterkop en Jim Again dalk iets meer in gemeen
as
>>> net rassisme?
>>
>> Wie is Jim?
>>
>>
>>
>>> "Otterkop" <Otterkop@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message
>>> news:mcadnWd4_MO6LezZRVn-iA@[EMAIL PROTECTED]
>>>> EK het so na 10 reels ophou lees, jy leef duidelik in jou eie wereld
ou
>>>> Tor
>>>> GLO jy die stront wat jy kwytraak. Dink jy die swartes het jou denke
?
>>>> Jy kan nog steeds nice wees met alle mense, maar donner moet
>>>> nie jou kop in hul gatte opdruk nie. Jy klink eerder minderwaardig
>>>> teenoor jou swart gode
>>>>
>>>> As hulle jou eendag kaap of by jou huis inbreek en julle aanrand gaan
>>>> hulle
>>>> nie die ring om jou nek soek nie , hulle gaan jou hard moer en 10
teen
>>>> 1 nog
>>>> skiet ook, maak nie saak of jy die "verligte" tor om die kers is nie
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>> "Torreke" <me@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message
>>>> news:e4s49b$lno$1@[EMAIL PROTECTED]
>>>>> Hi Katryn en Hessie
>>>>>
>>>>> Julle raak nou heetemal te filosofies en intellektueel vir my.
>>>>> Komende van
>>>>> iemand
>>>>> met filosofie 3 agter sy naam (jare gelede verwerf) en 'n ouboet wat
>>>>> proffie in filosofie is, sê dit baie. Maar by al my agting vir my
>>>>> broer, sy hoë
>>>>> geleerdheid en kennis wat wêreldwye erkenning geniet, dink ek my
>>>>> ouboet is
>>>>> so bietjie uit voeling met elke dag se harde werklikheid.
>>>>>
>>>>> Ek dink baie meer "nuts and bolts" oor die dinge! (soos ek al vir my
>>>>> ouboet
>>>>> gesê het "Ek praat nie bloot versoening nie, ek lééf dit") - en bou
so
>>>>> bietjie op my sielkunde 1 kennis (net genoeg om gevaarlik te wees)
en
>>>>> eie
>>>>> ervaring van menslike gedrag.
>>>>>
>>>>> Dat meeste wit en swart Suid-Afrikaners steeds in terme van wit en
>>>>> swart
>>>>> dink, het ek geen twyfel oor nie. Maar dit is omdat ons nog steeds
in
>>>>> terme
>>>>> van wit en swart praat. 'n Mens se denkpatroon volg jou manier van
>>>>> praat en
>>>>> jou manier van praat jou denkpatroon. Die Bybel sê ook dat mens se
>>>>> gedrag
>>>>> moet verander deurdat jou denke vernuwe word. 'n Mens moet
konsekwent
>>>>> ophou
>>>>> praat in terme van wit en swart, K...f...r, etc. Dan begin jou
denke
>>>>> jou
>>>>> spraak volg, etc. Ek onthou goed watter groot brug dit vir my was
om
>>>>> oor te
>>>>> steek toe ek vir die eerste keer 'n ouer swart man as "Oom"
>>>>> aangespreek het;
>>>>> vandag kan ek nie verstaan hoekom dit ooit vir my 'n probleem was
nie;
>>>>> trouens ek is diep skaam dat ek mense van kleur met minder respek
>>>>> behandel
>>>>> het as wit mense, ouer swart mense as kind gejy en -jou en op die
>>>>> voornaam
>>>>> genoem het, ens.; ek onthou met skaamte hoeveel keer ouer swart
mense
>>>>> my op
>>>>> 'n mooi manier gevra het waarom ek hulle nie met dieselfde respek as
>>>>> ouer
>>>>> witmense behandel nie? Vir my kinders is dit beslis nie 'n probleem
>>>>> nie
>>>>> want ek leer hulle van die
>>>>> begin af om alle mense eenders te sien en te behandel. Maar 'n mens
>>>>> kan nie
>>>>> uit jou emosionele rassisme uitkom as jy om 'n wit braaivleisvuur of
>>>>> hier op
>>>>> 'n NG steeds van "K...f...r" praat en andersins na hulle as
>>>>> minderwaardig,
>>>>> dom, minder bekwaam, etc. verwys of oor hulle grappies maak nie.
>>>>>
>>>>> 'n Ander faktor is blootstelling aan mense van 'n ander ras. Ek
werk
>>>>> vir
>>>>> baie jare tussen swart mense. Ek het al in PW se dae
>>>>> apartheid/rassisme
>>>>> intellektueel agter my gesit, maar toe het ek nog in 'n hoofsaaklik
>>>>> wit
>>>>> omgewing gewerk. Emosioneel was dit 'n ander saak om van rassisme
>>>>> ontslae
>>>>> te raak. Dit vat laaaaaaang en naby blootstelling aan mense van 'n
>>>>> ander
>>>>> ras, gekoppel aan die regte houding, voordat jy emosioneel rassisme
>>>>> agter
>>>>> jou sit. Dit beteken nie dat jy nie meer die ander velkleur, hare
of
>>>>> gelaatstrekke raaksien nie, maar dat dit geen bloue duit meer
verskil
>>>>> maak
>>>>> nie - dat jy die ander mens ongeag sy ras, taal, geslag geloof as
net
>>>>> nog 'n
>>>>> medemens aanvaar en behandel. Ek onthou watter emosionele "canyon"
ek
>>>>> moes
>>>>> oorsteek toe ek vir die eerste keer teruggestaan het om 'n swart
vrou
>>>>> toe te
>>>>> laat om eerste te stap. Vandag kan ek nie verstaan dat ek ooit 'n
>>>>> probleem
>>>>> gehad het om swart vrouens met dieselfde respek te behandel as wit
>>>>> vrouens
>>>>> nie. Maar 'n mens kan nie uit die rassisme uitkom as jy
>>>>> steeds van 'n "m..d" of "a..a" praat en 'n swart vrou derhalwe met
jou
>>>>> woorde tot minderwaardige vrou afbreek en
>>>>> gevolglik só oor haar dink nie.
>>>>>
>>>>> Dit is vir my bitter jammer dat die ANC wat geveg het teen rassisme
>>>>> nie kan
>>>>> insien dat hulle beleidsrigtings om sg. die onregte van die verlede
>>>>> reg te
>>>>> stel, in werklikheid rassisme ad infinitum perpetueer nie. Hoe hard
>>>>> hulle
>>>>> ookal teen apartheid geveg het en bly veg, Verwoerd regeer hulle
>>>>> steeds
>>>>> vanuit die graf - want hy regeer hulle denke! Dit is interresant
dat
>>>>> hulle
>>>>> nou besig is om 'n swart "Broederbond" te stig. Die aanvanklike
idee
>>>>> was
>>>>> dat net swart Afrikane as lede welkom sou wees; na druk is teesinnig
>>>>> toegegee dat Kleurlinge en Indiërs ook lede mag word, maar wittes -
>>>>> Hayi
>>>>> kona!
>>>>>
>>>>> Daar is net een manier waarop rassisme in die lang termyn ooit
>>>>> uitgeroei sal
>>>>> word, d.i. as enige verwysing na ras
>>>>> eenvoudig taboe is! (behalwe waar daar na iemand gesoek word en 'n
>>>>> beskrywing dus noodskaaklik is) - as elke individu alleen op sy
>>>>> persoonlike,
>>>>> inherente
>>>>> eienskappe, vermoëns, kwalifikasies, ervaring, etc. beoordeel word
en
>>>>> basta
>>>>> met enigiets anders.
>>>>>
>>>>> Torreke
>>>>>
>>>>> "Katryn" <streepmuis@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message
>>>>> news:ab9v62pap2a1cn0fmjvosjhgsgq7a6o920@[EMAIL PROTECTED]
>>>>>> bouwer@[EMAIL PROTECTED]
skryf:
>>>>>>
>>>>>>> William Blake se Golgonooza is
>>>>>>> omtrent dieselfde konsep.
>>>>>>
>>>>>> Nogsteeds interessant, maar nie dieselfde as Dawkins se meme nie.
>>>>>> Eugéne Marais daarteen het in sy Siel van die Wit Mier, baie naby
>>>>>> gekom aan die moderne meem teorie van Dawkins.
>>>>>>
>>>>>>
>>>>>
>>>>>
>>>>>
>>>>>
>>>>>
>>>>
>>>>
>>>
>>>
>>
>>
>
>


|