Nee , daar is blankes wat ook vrot, maar dis moeilik om in hulle vas te
loop
in
eninge plek.
"Torreke" <me@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message
news:e51jfd$a9d$1@[EMAIL PROTECTED]
> Soos julle wat teen velle vaskyk nou maar is, is jy besig met growwe
> veralgemening!!!
>
> Wonder hoe sou jy geruik het as jy in 'n sinkpondok sonder lopende
water,
> krag of toilet oes klaarkom?
>
> "Otterkop" <Otterkop@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message
> news:GYmdnZUSOolk1OnZnZ2dnUVZ_u2dnZ2d@[EMAIL PROTECTED]
>> Dit is regtig 'n probleem. Die meeste wat jy opstraat sien
>> of in winkels raakloop is letterlik vuil. Jy moet baie keer jou asem
>> ophou
>> en vlug na 'n oopte waar jy net vars lug kan kry. Mens kan arm wees
>> maar asseblief bad net, was daai holle. Jis , so op 'n Saterdag oggend
>> skrik jou jou hele Wimpy breakfeast weg asdaai klankie jou bekruip.
>>
>> Het jy al iemand in jou kar gelaai en as hy inklim begin jou oe traan
van
>> die stank,
>> dan sing Kurt nog oor radio "dis hemel op aarde". Jy besef jy en Kurt
is
>> nie op
>> dieselfde aarde nie. Jys sommer klaar moerig oor die projek wat jy vir
>> die Saterdag beplan het en hoop nie as jy by die huis kom dat jy hoef
aan
>> te sit vir ete
>> nie. Jou neus brand teen die tyd al so dat jy immuun raak teen verkoue.
>> My anti
>> kieme is erg, maak nie saak wie sin nie ,maar soos dit is is dit 99% 'n
>> swart probleem
>>
>>
>>
>>
>>
>>
>>
>> <bouwer@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message
>> news:1148395643.363464.118470@[EMAIL PROTECTED]
>>
>> Otterkop skryf
>>
>>> dink aan al daai kieme in daai chip in daai koppie , vrot
>>
>> Ja, Otterkop. Hierdie reaksie van jou is tipies. JM Coetzee
>> het hierdie verskynsel geanaliseer. Hy het uitgewys dat
>> een van die eerste dinge wat gebeur as een groep die
>> ander as minder as menslik wil sien, is om homself
>> te oortuig dat hulle vuil is en besmet met kieme. Dis
>> hoe baie wit mense in SA hulle superioriteit probeer
>> verduidelik. Die nie-blankes is glo vuil en ongesond.
>> Dit maak nie veel saak dat die swartmens of bruin-
>> mens in jou kombuis werk, baie keer jou kos kook
>> en jou kinders ronddra nie.
>> Dis dieselfde reaksie wat Mev. van Heerden
>> gehad het. Sy was die vrou van die man wat die
>> hoof van die Amanzimtoti Training College was, nadat
>> Bantoe-Onderwys dit van die Amerikaanse sendelinge
>> oorgeneem en dit herdoop het. Eenkeer moes sy
>> tee gee aan 'n vergadering waarin verskillende
>> hooggeplaasde Zulus ook sou wees, insluitende
>> die ou wat lank voor Mandela ook 'n Nobel
>> vredesprys gekry het ( sy naam het my nou
>> ontgaan.) Sy gaan toe spesiaal nuwe koppies
>> koop, want sy wou nie dat hierdie Nobel prys-
>> wenner uit haar eie goeie koppies drink nie.
>> ( Terloops, die storie was dat haar man die
>> taamlike belangrike pos by Adams Mission
>> gekry het omdat hulle vir die Verwoerd-
>> kinders gebabysit het.)
>> Een van die eerste aksies wat Meneer
>> van Heerden by die plek ingevoer was, was
>> om die wit en swart personeellede aan
>> teenoorgestelde kante van die saal te laat
>> staan by die môregodsdiens. ( Vantevore het
>> mans aan die eenkant gestaan, vrouens aan
>> die ander.)
>> Sien jy nou hoe moeilik dit vir my is
>> om die apartheidsvarke te vergewe. Ek het nou
>> eers onlangs, geinspireer deur Buddhiste-
>> oefeninge, probeer om nuwe sade te saai,
>> waar daardie ou sade geplant is.
>>
>> Gloudina
>>
>>
>
>


|