"Torreke" <me@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message
news:e51oip$ian$1@[EMAIL PROTECTED]
>
> "Otterkop" wrote
>
>> IS jy vasgevang in die "my pa is sterker as jou pa sindroom" , klink so
>> met
>> bogenoemde stelling.
>
> Jy vermy die punt waaroor dit gaan, dit is dat meeste van my swart
> kollegas
> jou ore sal aansit, ou Otterkop! Trouens, hulle sal die vloer met jou
> "polish" dat dit 'n Cobra "****ne" kry. Jy het nie die murg in jou pype
om
> wat jy hier kwytraak vir swartes in hulle gesigte te sê nie, nou blaf jy
> soos 'n Maltese poedel vir die maan!
So what as hulle dit kan doen, waar het ek nou al ooit gese eks slimmer ,
mooier , sterker
ens ? Terloops daar is duisende boere met kakie klere en vellies met lang
kouse tot onder die kniee
wat lou in alle opsigte in die stof sal laat byt. Suidwester en Jonas
(sonder die kakies) laat jou
al klaar in die stof byt.
>>Terloops ou Roelfie was beslis nie ons "man" nie.
>
> Roelfie was beslis ook nie my man nie, maar wie was jou "man", Otterkop?
> Ou
> ET? Wat op kerkplein van die perd afgeval het? -en wie se volgelinge
toe
> deur die Word Trade Centre se mure gaan jaag en op die matte gepiepie
het?
> Wat later met al sy kakiedraers stert tussen die bene uit Boputhatswana
> gevlug het?
Nee ek was beslis nie AWB nie, maar het nogtans van ET gehou omdat hy meer
guts
gehad het as wat jy in jou hele stamboom saam nooit sal he nie. Praat van
daai gebeure
Dink jy daai "soldaat" wat daai 3 ouens doodgeskiet het is 'n moordenaar
of
was dit sy reg ?
> Wat het "jou man" vir jou beding? Of wat het die regse versetbeweging
> reggekry?
>
> NIKS, ou Otterkop, NIKS! Jy loop soos 'n vreemdeling in jou eie land
> rond,
> voel ontuis waar jy gaan, en het GEEN sê nie, behalwe om hier te kyf!
>
> Ou Roelfie is ore aangesit, ja, maar hy het darem IETS beding wat die
> moeite
> werd is, maar wat het julle met al julle geblaf bereik?
>
> Die vryheid wat jy op hierdie oomblik geniet, Otterkop, is danksy die
> onderhandelde skikking wat bereik is. As dit nie daarvoor was nie, het
> ons
> nou almal in baie diep "jam-"straat gesit!
Jou "jam" straat is klaar hier. Mense leef in tronke , weet jy hulle sit
die
diefwering op
en betaal ten duurste vir sekerheid om hulle @[EMAIL PROTECTED]
die swartes te beskerm.
Weet
jy dit?
Is dit ook 'n veralgemening of is dit realitiet ? Kom slim jan , vertel
vir
ons die growwe waarheid.
>> Ou Cyril is mos nou al klaar bemagtig , wonder hoekom moet hy nog
>> voordeel
>> trek uit SEB
>>
>
> Nou klink jy nes 'n "grammaphone" wat vasgehaak het - jy weet van
daardies
> wat die "boys" jare gelede met 'n slinger opgewen het, met die
draadnaalde
> wat oor die plaat krap terwyl die kopstuk met die "speker" in
> "graciously" op en af wieg. Jy het mos nou al hierdie draad probeer,
> Otterkop, weer-en-weer-en-weer-en-weer.......
Ag tog was daai ring om jou nek af en af en af en af....
>
>


|