Vuil taal en name noem
"Otterkop" <Otterkop@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message
news:YMqdnc2GJ_azrOjZnZ2dneKdnZydnZ2d@[EMAIL PROTECTED]
> Ek sou nie weet wat ons in gemeen het want ek lees nie sy goed nie
>
>
> "Torreke" <me@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message
> news:e51fjc$rjj$1@[EMAIL PROTECTED]
>> Opvallend dat jy my opmerking oor wat jy en Jim Again in gemeen het
>> ignoreer.
>>
>>
>> "Otterkop" <Otterkop@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message
>> news:__6dnVbqr9BbpunZnZ2dneKdnZydnZ2d@[EMAIL PROTECTED]
>>> ongelukkig is jy 1 van daai wat glo dat swartes vir ons 'n beter lewe
>>> gaan gee
>>>
>>>
>>> "Torreke" <me@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message
>>> news:e4uqu3$nd6$1@[EMAIL PROTECTED]
>>>> Enigiemand wat my persoonlik ken, familie, vriende, swart en wit
>>>> kollegas,
>>>> sal spontaan in jou gesig uitbars van die lag as jy vir hulle sou sê
ek
>>>> is
>>>> in Swartes se "......" opgekruip.
>>>>
>>>> Ou Otterkop, glo dit of laat staan, maar ek klim met dieselfde
>>>> vurigheid onder
>>>> swart rassisme as onder wit rassisme in! Ek het al die ANC onder
>>>> dieselfde
>>>> skuilnaam fel in die openbare pers bygekom oor hulle rassisme en
>>>> aanhang van
>>>> verwoerdisme! - en sal dit weer doen!
>>>>
>>>> Ek is gladnie 'n ondersteuner van die ANC of enige linkse party nie.
>>>>
>>>> Maar ek dink jy het ook geen twyfel daaroor dat ek gladnie simpatie
het
>>>> met
>>>> die regse partye nie, selfs nie die Vryheidsfront nie, al ken ek
Pieter
>>>> Mulder van redelik naby en het baie hoë agting vir hom.
>>>>
>>>> Net vir die rekord, ek ondersteun ook nie die DA nie. Trouens ek
voel
>>>> my
>>>> nie tuis by enige politieke party nie. My brief in Rap****t voor die
>>>> munisipale verkiesing (Annette het dit gelees), dink ek, het geen
>>>> twyfel hieroor
>>>> gelaat nie.
>>>>
>>>> En, o terloops, opgevoede en geleerde witmense wat van beter moes
>>>> geweet het nie, het my so 'n klompie jare gelede emosioneel,
finansieel
>>>> en regtens onbeskryflike leed aangedoen (die besonderhede is nie hier
>>>> ter sake nie) - net so erg as wat enige fisiese aanranding,
verkragting
>>>> of soortgelyke misdaad sou kon wees, indien nie erger nie.
>>>>
>>>> Weet jy wat het ek daaruit geleer? Daar is niks so bevrydend as om
>>>> mense te vergewe vir wat hulle aan jou gedoen het nie.
>>>>
>>>> Weet jy wat dit is om te vergewe, Otterkop, rêrig, rêrig te vergewe?
>>>> Ek dink nie jy weet nie!!!
>>>>
>>>> Torreke
>>>>
>>>>
>>>> "Torreke" <me@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message
>>>> news:e4uake$qee$1@[EMAIL PROTECTED]
>>>>> Ag, ou Otterkop, ek gaan nou nie weer in die soort gesprek met jou
>>>>> betrokke raak wat ek vantevore op hierdie NG gehad het nie.
>>>>>
>>>>> Ja, ek glo wat ek sê! Meer nog, ek wéét waarvan ek praat.
>>>>>
>>>>> Jy reageer met tipiese stereotipering.
>>>>>
>>>>> Jy het na 10 reels opgehou lees. Dis wat ek van jou kon verwag het.
>>>>> Jy
>>>>> stop jou ore toe want jy WIL NIE graag die waarheid hoor nie, want
jy
>>>>> kan
>>>>> nie die waarheid hanteer nie.
>>>>>
>>>>> Ek het nie swartes tot gode verhef nie - net gewoon erken dat hulle
>>>>> medemense is soos ek en jy.
>>>>>
>>>>> Ek voel beslis nie minderwaardig teenoor hulle nie, maar ou
Otterkop,
>>>>> ek
>>>>> het vantevore op hierdie NG die stelling gemaak dat ek verskeie
swart
>>>>> kollegas het wat jou ore sal aansit, netso seker as wat Cyril
>>>>> Ramaphosa
>>>>> vir Roelfie Meyer ore aangesit het; ek herhaal dit.
>>>>>
>>>>> En, o ja, oor die misdaad gedeelte. Ek herinner my dat ek vantevore
>>>>> op
>>>>> hierdie NG uitdagend gevra is of ek kan vertel van Wittes wat
vrouens
>>>>> verkrag - as ek my reg herinner was dit jy. My antwoord wat maar
net
>>>>> 'n
>>>>> paar minder aangename verhale ingesluit het, is met stilte
beantwoord.
>>>>>
>>>>> Moet ek jou nou 'n paar van die grusame stories vertel waaraan
wittes
>>>>> hulle in hierdie land skuldig gemaak het - teenoor ander wittes en
>>>>> teenoor
>>>>> swartes? Of sou 'n herinnering aan 26000 boerevroue en -kinders wat
>>>>> deur
>>>>> Brittanje onder edele Koningin Victoria (met al al haar
>>>>> beskawingstandaarde) in stryd met die 1e Geneefse Konvensie in kampe
>>>>> aangehou en van ellende gesterf het, en omtrent dieselfde
hoeveelheid
>>>>> swartes, genoeg wees? Die verskroeide aarde met plase wat
afgebrand
>>>>> en
>>>>> vee wat eenvoudig doodgeskiet is? Of ene Wit Wolf wat hoevele swart
>>>>> mense
>>>>> koelbloedig doodgeskiet het net omdat hulle swart is? Wit mans wat
>>>>> swart
>>>>> vrouens in die apartheidsjare verkrag en daarna doodgemaak het om
>>>>> hulle
>>>>> stil te maak? Of ene Buchling wat in die sestiger jare van die
vorige
>>>>> eeu
>>>>> 'n vrou en 2 skoolkinders in Potgietersrus soos varke met 'n
piksteel
>>>>> doodgeslaan het? Hoevele wit pa's en ma's wat hulle eie kinders
>>>>> mishandel
>>>>> en soos diere doodskiet? Lees jy nie die koerante nie? Of lees jy
>>>>> net
>>>>> die berigte waar swart op wit misdaad verhaal word?
>>>>>
>>>>> Torreke
>>>>>
>>>>> PS. Waarom kry ek die gevoel dat jy na Jim Again se laagtes begin
>>>>> daal?
>>>>> Het jy opgemerk hoe hy na my 'grand finale' antwoord stil-stil die
>>>>> aftog
>>>>> geblaas het? Of het Otterkop en Jim Again dalk iets meer in gemeen
>>>>> as
>>>>> net rassisme?
>>>>>
>>>>> "Otterkop" <Otterkop@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message
>>>>> news:mcadnWd4_MO6LezZRVn-iA@[EMAIL PROTECTED]
>>>>>> EK het so na 10 reels ophou lees, jy leef duidelik in jou eie
wereld
>>>>>> ou
>>>>>> Tor
>>>>>> GLO jy die stront wat jy kwytraak. Dink jy die swartes het jou
denke
>>>>>> ?
>>>>>> Jy kan nog steeds nice wees met alle mense, maar donner moet
>>>>>> nie jou kop in hul gatte opdruk nie. Jy klink eerder minderwaardig
>>>>>> teenoor jou swart gode
>>>>>>
>>>>>> As hulle jou eendag kaap of by jou huis inbreek en julle aanrand
gaan
>>>>>> hulle
>>>>>> nie die ring om jou nek soek nie , hulle gaan jou hard moer en 10
>>>>>> teen 1
>>>>>> nog
>>>>>> skiet ook, maak nie saak of jy die "verligte" tor om die kers is
nie
>>>>>>
>>>>>>
>>>>>>
>>>>>>
>>>>>> "Torreke" <me@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message
>>>>>> news:e4s49b$lno$1@[EMAIL PROTECTED]
>>>>>>> Hi Katryn en Hessie
>>>>>>>
>>>>>>> Julle raak nou heetemal te filosofies en intellektueel vir my.
>>>>>>> Komende
>>>>>>> van
>>>>>>> iemand
>>>>>>> met filosofie 3 agter sy naam (jare gelede verwerf) en 'n ouboet
wat
>>>>>>> proffie in filosofie is, sê dit baie. Maar by al my agting vir my
>>>>>>> broer, sy hoë
>>>>>>> geleerdheid en kennis wat wêreldwye erkenning geniet, dink ek my
>>>>>>> ouboet
>>>>>>> is
>>>>>>> so bietjie uit voeling met elke dag se harde werklikheid.
>>>>>>>
>>>>>>> Ek dink baie meer "nuts and bolts" oor die dinge! (soos ek al vir
my
>>>>>>> ouboet
>>>>>>> gesê het "Ek praat nie bloot versoening nie, ek lééf dit") - en
bou
>>>>>>> so
>>>>>>> bietjie op my sielkunde 1 kennis (net genoeg om gevaarlik te wees)
>>>>>>> en
>>>>>>> eie
>>>>>>> ervaring van menslike gedrag.
>>>>>>>
>>>>>>> Dat meeste wit en swart Suid-Afrikaners steeds in terme van wit en
>>>>>>> swart
>>>>>>> dink, het ek geen twyfel oor nie. Maar dit is omdat ons nog
steeds
>>>>>>> in
>>>>>>> terme
>>>>>>> van wit en swart praat. 'n Mens se denkpatroon volg jou manier
van
>>>>>>> praat en
>>>>>>> jou manier van praat jou denkpatroon. Die Bybel sê ook dat mens
se
>>>>>>> gedrag
>>>>>>> moet verander deurdat jou denke vernuwe word. 'n Mens moet
>>>>>>> konsekwent
>>>>>>> ophou
>>>>>>> praat in terme van wit en swart, K...f...r, etc. Dan begin jou
>>>>>>> denke
>>>>>>> jou
>>>>>>> spraak volg, etc. Ek onthou goed watter groot brug dit vir my was
>>>>>>> om
>>>>>>> oor te
>>>>>>> steek toe ek vir die eerste keer 'n ouer swart man as "Oom"
>>>>>>> aangespreek
>>>>>>> het;
>>>>>>> vandag kan ek nie verstaan hoekom dit ooit vir my 'n probleem was
>>>>>>> nie;
>>>>>>> trouens ek is diep skaam dat ek mense van kleur met minder respek
>>>>>>> behandel
>>>>>>> het as wit mense, ouer swart mense as kind gejy en -jou en op die
>>>>>>> voornaam
>>>>>>> genoem het, ens.; ek onthou met skaamte hoeveel keer ouer swart
>>>>>>> mense my
>>>>>>> op
>>>>>>> 'n mooi manier gevra het waarom ek hulle nie met dieselfde respek
as
>>>>>>> ouer
>>>>>>> witmense behandel nie? Vir my kinders is dit beslis nie 'n
probleem
>>>>>>> nie
>>>>>>> want ek leer hulle van die
>>>>>>> begin af om alle mense eenders te sien en te behandel. Maar 'n
mens
>>>>>>> kan
>>>>>>> nie
>>>>>>> uit jou emosionele rassisme uitkom as jy om 'n wit braaivleisvuur
of
>>>>>>> hier op
>>>>>>> 'n NG steeds van "K...f...r" praat en andersins na hulle as
>>>>>>> minderwaardig,
>>>>>>> dom, minder bekwaam, etc. verwys of oor hulle grappies maak nie.
>>>>>>>
>>>>>>> 'n Ander faktor is blootstelling aan mense van 'n ander ras. Ek
>>>>>>> werk
>>>>>>> vir
>>>>>>> baie jare tussen swart mense. Ek het al in PW se dae
>>>>>>> apartheid/rassisme
>>>>>>> intellektueel agter my gesit, maar toe het ek nog in 'n
hoofsaaklik
>>>>>>> wit
>>>>>>> omgewing gewerk. Emosioneel was dit 'n ander saak om van rassisme
>>>>>>> ontslae
>>>>>>> te raak. Dit vat laaaaaaang en naby blootstelling aan mense van
'n
>>>>>>> ander
>>>>>>> ras, gekoppel aan die regte houding, voordat jy emosioneel
rassisme
>>>>>>> agter
>>>>>>> jou sit. Dit beteken nie dat jy nie meer die ander velkleur, hare
>>>>>>> of
>>>>>>> gelaatstrekke raaksien nie, maar dat dit geen bloue duit meer
>>>>>>> verskil
>>>>>>> maak
>>>>>>> nie - dat jy die ander mens ongeag sy ras, taal, geslag geloof as
>>>>>>> net
>>>>>>> nog 'n
>>>>>>> medemens aanvaar en behandel. Ek onthou watter emosionele
"canyon"
>>>>>>> ek
>>>>>>> moes
>>>>>>> oorsteek toe ek vir die eerste keer teruggestaan het om 'n swart
>>>>>>> vrou
>>>>>>> toe te
>>>>>>> laat om eerste te stap. Vandag kan ek nie verstaan dat ek ooit 'n
>>>>>>> probleem
>>>>>>> gehad het om swart vrouens met dieselfde respek te behandel as wit
>>>>>>> vrouens
>>>>>>> nie. Maar 'n mens kan nie uit die rassisme uitkom as jy
>>>>>>> steeds van 'n "m..d" of "a..a" praat en 'n swart vrou derhalwe met
>>>>>>> jou
>>>>>>> woorde tot minderwaardige vrou afbreek en
>>>>>>> gevolglik só oor haar dink nie.
>>>>>>>
>>>>>>> Dit is vir my bitter jammer dat die ANC wat geveg het teen
rassisme
>>>>>>> nie
>>>>>>> kan
>>>>>>> insien dat hulle beleidsrigtings om sg. die onregte van die
verlede
>>>>>>> reg
>>>>>>> te
>>>>>>> stel, in werklikheid rassisme ad infinitum perpetueer nie. Hoe
hard
>>>>>>> hulle
>>>>>>> ookal teen apartheid geveg het en bly veg, Verwoerd regeer hulle
>>>>>>> steeds
>>>>>>> vanuit die graf - want hy regeer hulle denke! Dit is interresant
>>>>>>> dat
>>>>>>> hulle
>>>>>>> nou besig is om 'n swart "Broederbond" te stig. Die aanvanklike
>>>>>>> idee
>>>>>>> was
>>>>>>> dat net swart Afrikane as lede welkom sou wees; na druk is
teesinnig
>>>>>>> toegegee dat Kleurlinge en Indiërs ook lede mag word, maar wittes
-
>>>>>>> Hayi
>>>>>>> kona!
>>>>>>>
>>>>>>> Daar is net een manier waarop rassisme in die lang termyn ooit
>>>>>>> uitgeroei
>>>>>>> sal
>>>>>>> word, d.i. as enige verwysing na ras
>>>>>>> eenvoudig taboe is! (behalwe waar daar na iemand gesoek word en 'n
>>>>>>> beskrywing dus noodskaaklik is) - as elke individu alleen op sy
>>>>>>> persoonlike,
>>>>>>> inherente
>>>>>>> eienskappe, vermoëns, kwalifikasies, ervaring, etc. beoordeel word
>>>>>>> en
>>>>>>> basta
>>>>>>> met enigiets anders.
>>>>>>>
>>>>>>> Torreke
>>>>>>>
>>>>>>> "Katryn" <streepmuis@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message
>>>>>>> news:ab9v62pap2a1cn0fmjvosjhgsgq7a6o920@[EMAIL PROTECTED]
>>>>>>>> bouwer@[EMAIL PROTECTED]
skryf:
>>>>>>>>
>>>>>>>>> William Blake se Golgonooza is
>>>>>>>>> omtrent dieselfde konsep.
>>>>>>>>
>>>>>>>> Nogsteeds interessant, maar nie dieselfde as Dawkins se meme nie.
>>>>>>>> Eugéne Marais daarteen het in sy Siel van die Wit Mier, baie
naby
>>>>>>>> gekom aan die moderne meem teorie van Dawkins.
>>>>>>>>
>>>>>>>>
>>>>>>>
>>>>>>>
>>>>>>>
>>>>>>>
>>>>>>>
>>>>>>
>>>>>>
>>>>>
>>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>
>>>
>>
>>
>
>


|