Talk About Network

Google


Register and Login
Nick
Password
Register create new account Sign up is FREE and you can post replies, new topics, bookmark posts and more!
Recover lost password


Education > Languages Afrikaans > Re: 3768
Latest [ Topics | Posts ] Archive Post A New Topic Post a Reply
<< Topic < Post Post 13 of 37 Topic 437 of 492
Post > Topic >>

Re: 3768

by "Otterkop" <Otterkop@[EMAIL PROTECTED] > May 25, 2006 at 07:04 AM

Jy rook , ek vloek baie min , nie eers in die praak ook nie




"Torreke" <me@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message 
news:e53dlc$kve$1@[EMAIL PROTECTED]
> Vuil taal en name noem
>
> "Otterkop" <Otterkop@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message 
> news:YMqdnc2GJ_azrOjZnZ2dneKdnZydnZ2d@[EMAIL PROTECTED]
>> Ek sou nie weet wat ons in gemeen het want ek lees nie sy goed nie
>>
>>
>> "Torreke" <me@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message 
>> news:e51fjc$rjj$1@[EMAIL PROTECTED]
>>> Opvallend dat jy my opmerking oor wat jy en Jim Again in gemeen het 
>>> ignoreer.
>>>
>>>
>>> "Otterkop" <Otterkop@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message 
>>> news:__6dnVbqr9BbpunZnZ2dneKdnZydnZ2d@[EMAIL PROTECTED]
>>>> ongelukkig is jy 1 van daai wat glo dat swartes vir ons 'n beter lewe

>>>> gaan gee
>>>>
>>>>
>>>> "Torreke" <me@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message 
>>>> news:e4uqu3$nd6$1@[EMAIL PROTECTED]
>>>>> Enigiemand wat my persoonlik ken, familie, vriende, swart en wit 
>>>>> kollegas,
>>>>> sal spontaan in jou gesig uitbars van die lag as jy vir hulle sou sê

>>>>> ek is
>>>>> in Swartes se "......" opgekruip.
>>>>>
>>>>> Ou Otterkop, glo dit of laat staan, maar ek klim met dieselfde 
>>>>> vurigheid onder
>>>>> swart rassisme as onder wit rassisme in!  Ek het al die ANC onder 
>>>>> dieselfde
>>>>> skuilnaam fel in die openbare pers bygekom oor hulle rassisme en 
>>>>> aanhang van
>>>>> verwoerdisme! - en sal dit weer doen!
>>>>>
>>>>> Ek is gladnie 'n ondersteuner van die ANC of enige linkse party nie.
>>>>>
>>>>> Maar ek dink jy het ook geen twyfel daaroor dat ek gladnie simpatie 
>>>>> het met
>>>>> die regse partye nie, selfs nie die Vryheidsfront nie, al ken ek 
>>>>> Pieter
>>>>> Mulder van redelik naby en het baie hoë agting vir hom.
>>>>>
>>>>> Net vir die rekord, ek ondersteun ook nie die DA nie.  Trouens ek
voel 
>>>>> my
>>>>> nie tuis by enige politieke party nie.  My brief in Rap****t voor die
>>>>> munisipale verkiesing (Annette het dit gelees), dink ek, het geen 
>>>>> twyfel hieroor
>>>>> gelaat nie.
>>>>>
>>>>> En, o terloops, opgevoede en geleerde witmense wat van beter moes 
>>>>> geweet het nie, het my so 'n klompie jare gelede emosioneel, 
>>>>> finansieel en regtens onbeskryflike leed aangedoen (die besonderhede

>>>>> is nie hier ter sake nie) - net so erg as wat enige fisiese 
>>>>> aanranding, verkragting of soortgelyke misdaad sou kon wees, indien 
>>>>> nie erger nie.
>>>>>
>>>>> Weet jy wat het ek daaruit geleer?  Daar is niks so bevrydend as om 
>>>>> mense te vergewe vir wat hulle aan jou gedoen het nie.
>>>>>
>>>>> Weet jy wat dit is om te vergewe, Otterkop, rêrig, rêrig te vergewe?

>>>>> Ek dink nie jy weet nie!!!
>>>>>
>>>>> Torreke
>>>>>
>>>>>
>>>>> "Torreke" <me@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message
>>>>> news:e4uake$qee$1@[EMAIL PROTECTED]
>>>>>> Ag, ou Otterkop, ek gaan nou nie weer in die soort gesprek met jou
>>>>>> betrokke raak wat ek vantevore op hierdie NG gehad het nie.
>>>>>>
>>>>>> Ja, ek glo wat ek sê!  Meer nog, ek wéét waarvan ek praat.
>>>>>>
>>>>>> Jy reageer met tipiese stereotipering.
>>>>>>
>>>>>> Jy het na 10 reels opgehou lees.  Dis wat ek van jou kon verwag
het. 
>>>>>> Jy
>>>>>> stop jou ore toe want jy WIL NIE graag die waarheid hoor nie, want
jy 
>>>>>> kan
>>>>>> nie die waarheid hanteer nie.
>>>>>>
>>>>>> Ek het nie swartes tot gode verhef nie - net gewoon erken dat hulle
>>>>>> medemense is soos ek en jy.
>>>>>>
>>>>>> Ek voel beslis nie minderwaardig teenoor hulle nie, maar ou
Otterkop, 
>>>>>> ek
>>>>>> het vantevore op hierdie NG die stelling gemaak dat ek verskeie
swart
>>>>>> kollegas het wat jou ore sal aansit, netso seker as wat Cyril 
>>>>>> Ramaphosa
>>>>>> vir Roelfie Meyer ore aangesit het; ek herhaal dit.
>>>>>>
>>>>>> En, o ja, oor die misdaad gedeelte.  Ek herinner my dat ek
vantevore 
>>>>>> op
>>>>>> hierdie NG uitdagend gevra is of ek kan vertel van Wittes wat
vrouens
>>>>>> verkrag - as ek my reg herinner was dit jy.  My antwoord wat maar
net 
>>>>>> 'n
>>>>>> paar minder aangename verhale ingesluit het, is met stilte 
>>>>>> beantwoord.
>>>>>>
>>>>>> Moet ek jou nou 'n paar van die grusame stories vertel waaraan
wittes
>>>>>> hulle in hierdie land skuldig gemaak het - teenoor ander wittes en 
>>>>>> teenoor
>>>>>> swartes?  Of sou 'n herinnering aan 26000 boerevroue en -kinders
wat 
>>>>>> deur
>>>>>> Brittanje onder edele Koningin Victoria (met al al haar
>>>>>> beskawingstandaarde) in stryd met die 1e Geneefse Konvensie in
kampe
>>>>>> aangehou en van ellende gesterf het, en omtrent dieselfde
hoeveelheid
>>>>>> swartes, genoeg wees?   Die verskroeide aarde met plase wat
afgebrand 
>>>>>> en
>>>>>> vee wat eenvoudig doodgeskiet is?  Of ene Wit Wolf wat hoevele
swart 
>>>>>> mense
>>>>>> koelbloedig doodgeskiet het net omdat hulle swart is?  Wit mans wat

>>>>>> swart
>>>>>> vrouens in die apartheidsjare verkrag en daarna doodgemaak het om 
>>>>>> hulle
>>>>>> stil te maak?  Of ene Buchling wat in die sestiger jare van die 
>>>>>> vorige eeu
>>>>>> 'n vrou en 2 skoolkinders in Potgietersrus soos varke met 'n
piksteel
>>>>>> doodgeslaan het?  Hoevele wit pa's en ma's wat hulle eie kinders 
>>>>>> mishandel
>>>>>> en soos diere doodskiet?  Lees jy nie die koerante nie?  Of lees jy

>>>>>> net
>>>>>> die berigte waar swart op wit misdaad verhaal word?
>>>>>>
>>>>>> Torreke
>>>>>>
>>>>>> PS.  Waarom kry ek die gevoel dat jy na Jim Again se laagtes begin 
>>>>>> daal?
>>>>>> Het jy opgemerk hoe hy na my 'grand finale' antwoord stil-stil die 
>>>>>> aftog
>>>>>> geblaas het?   Of het Otterkop en Jim Again dalk iets meer in
gemeen 
>>>>>> as
>>>>>> net rassisme?
>>>>>>
>>>>>> "Otterkop" <Otterkop@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message
>>>>>> news:mcadnWd4_MO6LezZRVn-iA@[EMAIL PROTECTED]
>>>>>>> EK het so na 10 reels ophou lees, jy leef duidelik in jou eie
wereld 
>>>>>>> ou
>>>>>>> Tor
>>>>>>> GLO jy die stront wat jy kwytraak. Dink jy die swartes het jou
denke 
>>>>>>> ?
>>>>>>> Jy kan nog steeds nice wees met alle mense, maar donner moet
>>>>>>> nie jou kop in hul gatte opdruk nie. Jy klink eerder minderwaardig
>>>>>>> teenoor jou swart gode
>>>>>>>
>>>>>>> As hulle jou eendag kaap of by jou huis inbreek en julle aanrand 
>>>>>>> gaan
>>>>>>> hulle
>>>>>>> nie die ring om jou nek soek nie , hulle gaan jou hard moer en 10 
>>>>>>> teen 1
>>>>>>> nog
>>>>>>> skiet ook, maak nie saak of jy die "verligte" tor om die kers is
nie
>>>>>>>
>>>>>>>
>>>>>>>
>>>>>>>
>>>>>>> "Torreke" <me@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message
>>>>>>> news:e4s49b$lno$1@[EMAIL PROTECTED]
>>>>>>>> Hi Katryn en Hessie
>>>>>>>>
>>>>>>>> Julle raak nou heetemal te filosofies en intellektueel vir my. 
>>>>>>>> Komende
>>>>>>>> van
>>>>>>>> iemand
>>>>>>>> met filosofie 3 agter sy naam (jare gelede verwerf) en 'n ouboet 
>>>>>>>> wat
>>>>>>>> proffie in filosofie is, sê dit baie.  Maar by al my agting vir
my
>>>>>>>> broer, sy hoë
>>>>>>>> geleerdheid en kennis wat wêreldwye erkenning geniet, dink ek my 
>>>>>>>> ouboet
>>>>>>>> is
>>>>>>>> so bietjie uit voeling met elke dag se harde werklikheid.
>>>>>>>>
>>>>>>>> Ek dink baie meer "nuts and bolts" oor die dinge! (soos ek al vir

>>>>>>>> my
>>>>>>>> ouboet
>>>>>>>> gesê het "Ek praat nie bloot versoening nie, ek lééf dit") - en
bou 
>>>>>>>> so
>>>>>>>> bietjie op my sielkunde 1 kennis (net genoeg om gevaarlik te
wees) 
>>>>>>>> en
>>>>>>>> eie
>>>>>>>> ervaring van menslike gedrag.
>>>>>>>>
>>>>>>>> Dat meeste wit en swart Suid-Afrikaners steeds in terme van wit
en 
>>>>>>>> swart
>>>>>>>> dink, het ek geen twyfel oor nie.  Maar dit is omdat ons nog
steeds 
>>>>>>>> in
>>>>>>>> terme
>>>>>>>> van wit en swart praat.  'n Mens se denkpatroon volg jou manier
van
>>>>>>>> praat en
>>>>>>>> jou manier van praat jou denkpatroon.  Die Bybel sê ook dat mens
se
>>>>>>>> gedrag
>>>>>>>> moet verander deurdat jou denke vernuwe word.  'n Mens moet 
>>>>>>>> konsekwent
>>>>>>>> ophou
>>>>>>>> praat in terme van wit en swart, K...f...r, etc.  Dan begin jou 
>>>>>>>> denke
>>>>>>>> jou
>>>>>>>> spraak volg, etc.  Ek onthou goed watter groot brug dit vir my
was 
>>>>>>>> om
>>>>>>>> oor te
>>>>>>>> steek toe ek vir die eerste keer 'n ouer swart man as "Oom" 
>>>>>>>> aangespreek
>>>>>>>> het;
>>>>>>>> vandag kan ek nie verstaan hoekom dit ooit vir my 'n probleem was

>>>>>>>> nie;
>>>>>>>> trouens ek is diep skaam dat ek mense van kleur met minder respek
>>>>>>>> behandel
>>>>>>>> het as wit mense, ouer swart mense as kind gejy en -jou en op die
>>>>>>>> voornaam
>>>>>>>> genoem het, ens.; ek onthou met skaamte hoeveel keer ouer swart 
>>>>>>>> mense my
>>>>>>>> op
>>>>>>>> 'n mooi manier gevra het waarom ek hulle nie met dieselfde respek

>>>>>>>> as
>>>>>>>> ouer
>>>>>>>> witmense behandel nie?  Vir my kinders is dit beslis nie 'n 
>>>>>>>> probleem nie
>>>>>>>> want ek leer hulle van die
>>>>>>>> begin af om alle mense eenders te sien en te behandel.  Maar 'n 
>>>>>>>> mens kan
>>>>>>>> nie
>>>>>>>> uit jou emosionele rassisme uitkom as jy om 'n wit braaivleisvuur

>>>>>>>> of
>>>>>>>> hier op
>>>>>>>> 'n NG steeds van "K...f...r" praat en andersins na hulle as
>>>>>>>> minderwaardig,
>>>>>>>> dom, minder bekwaam, etc. verwys of oor hulle grappies maak nie.
>>>>>>>>
>>>>>>>> 'n Ander faktor is blootstelling aan mense van 'n ander ras.  Ek 
>>>>>>>> werk
>>>>>>>> vir
>>>>>>>> baie jare tussen swart mense.  Ek het al in PW se dae 
>>>>>>>> apartheid/rassisme
>>>>>>>> intellektueel agter my gesit, maar toe het ek nog in 'n
hoofsaaklik 
>>>>>>>> wit
>>>>>>>> omgewing gewerk.  Emosioneel was dit 'n ander saak om van
rassisme
>>>>>>>> ontslae
>>>>>>>> te raak.  Dit vat laaaaaaang en naby blootstelling aan mense van
'n
>>>>>>>> ander
>>>>>>>> ras, gekoppel aan die regte houding, voordat jy emosioneel
rassisme
>>>>>>>> agter
>>>>>>>> jou sit.  Dit beteken nie dat jy nie meer die ander velkleur,
hare 
>>>>>>>> of
>>>>>>>> gelaatstrekke raaksien nie, maar dat dit geen bloue duit meer 
>>>>>>>> verskil
>>>>>>>> maak
>>>>>>>> nie - dat jy die ander mens ongeag sy ras, taal, geslag geloof as

>>>>>>>> net
>>>>>>>> nog 'n
>>>>>>>> medemens aanvaar en behandel.  Ek onthou watter emosionele
"canyon" 
>>>>>>>> ek
>>>>>>>> moes
>>>>>>>> oorsteek toe ek vir die eerste keer teruggestaan het om 'n swart 
>>>>>>>> vrou
>>>>>>>> toe te
>>>>>>>> laat om eerste te stap.  Vandag kan ek nie verstaan dat ek ooit
'n
>>>>>>>> probleem
>>>>>>>> gehad het om swart vrouens met dieselfde respek te behandel as
wit
>>>>>>>> vrouens
>>>>>>>> nie.   Maar 'n mens kan nie uit die rassisme uitkom as jy
>>>>>>>> steeds van 'n "m..d" of "a..a" praat en 'n swart vrou derhalwe
met 
>>>>>>>> jou
>>>>>>>> woorde tot minderwaardige vrou afbreek en
>>>>>>>> gevolglik só oor haar dink nie.
>>>>>>>>
>>>>>>>> Dit is vir my bitter jammer dat die ANC wat geveg het teen
rassisme 
>>>>>>>> nie
>>>>>>>> kan
>>>>>>>> insien dat hulle beleidsrigtings om sg. die onregte van die
verlede 
>>>>>>>> reg
>>>>>>>> te
>>>>>>>> stel, in werklikheid rassisme ad infinitum perpetueer nie.  Hoe 
>>>>>>>> hard
>>>>>>>> hulle
>>>>>>>> ookal teen apartheid geveg het en bly veg, Verwoerd regeer hulle 
>>>>>>>> steeds
>>>>>>>> vanuit die graf - want hy regeer hulle denke!   Dit is
interresant 
>>>>>>>> dat
>>>>>>>> hulle
>>>>>>>> nou besig is om 'n swart "Broederbond" te stig.  Die aanvanklike 
>>>>>>>> idee
>>>>>>>> was
>>>>>>>> dat net swart Afrikane as lede welkom sou wees; na druk is 
>>>>>>>> teesinnig
>>>>>>>> toegegee dat Kleurlinge en Indiërs ook lede mag word, maar wittes
- 
>>>>>>>> Hayi
>>>>>>>> kona!
>>>>>>>>
>>>>>>>> Daar is net een manier waarop rassisme in die lang termyn ooit 
>>>>>>>> uitgeroei
>>>>>>>> sal
>>>>>>>> word, d.i. as enige verwysing na ras
>>>>>>>> eenvoudig taboe is! (behalwe waar daar na iemand gesoek word en
'n
>>>>>>>> beskrywing dus noodskaaklik is) - as elke individu alleen op sy
>>>>>>>> persoonlike,
>>>>>>>> inherente
>>>>>>>> eienskappe, vermoëns, kwalifikasies, ervaring, etc. beoordeel
word 
>>>>>>>> en
>>>>>>>> basta
>>>>>>>> met enigiets anders.
>>>>>>>>
>>>>>>>> Torreke
>>>>>>>>
>>>>>>>> "Katryn" <streepmuis@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message
>>>>>>>> news:ab9v62pap2a1cn0fmjvosjhgsgq7a6o920@[EMAIL PROTECTED]
>>>>>>>>> bouwer@[EMAIL PROTECTED]
 skryf:
>>>>>>>>>
>>>>>>>>>> William Blake se Golgonooza is
>>>>>>>>>> omtrent dieselfde konsep.
>>>>>>>>>
>>>>>>>>> Nogsteeds interessant, maar nie dieselfde as Dawkins se meme
nie.
>>>>>>>>> Eugéne Marais daarteen het  in sy Siel van die Wit Mier, baie
naby
>>>>>>>>> gekom aan die moderne meem teorie van Dawkins.
>>>>>>>>>
>>>>>>>>>
>>>>>>>>
>>>>>>>>
>>>>>>>>
>>>>>>>>
>>>>>>>>
>>>>>>>
>>>>>>>
>>>>>>
>>>>>>
>>>>>
>>>>>
>>>>>
>>>>
>>>>
>>>
>>>
>>
>>
>
>
 




 37 Posts in Topic:
Re: 3768
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-05-20 15:23:14 
Re: 3768
Katryn <streepmuis@[EM  2006-05-20 19:48:26 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-22 12:26:41 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-22 14:35:41 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-23 08:43:42 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-23 13:26:44 
Re: 3768
Katryn <streepmuis@[EM  2006-05-23 11:00:09 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-24 07:26:47 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-24 12:51:30 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-24 13:36:18 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-25 06:23:07 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-25 07:15:29 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-25 07:04:53 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-24 12:49:58 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-24 13:37:27 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-25 06:23:47 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-24 14:32:05 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-25 06:32:51 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-25 07:32:49 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-25 14:02:15 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-26 06:51:50 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-24 16:02:30 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-25 06:44:34 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-25 07:26:39 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-25 07:49:50 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-25 12:31:07 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-26 06:43:13 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-25 13:59:54 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-26 06:47:39 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-25 14:07:16 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-26 07:06:59 
Re: 3768
Katryn <streepmuis@[EM  2006-05-22 10:48:54 
Medgar Evers (Torreke)
Katryn <streepmuis@[EM  2006-05-22 16:42:28 
Re: Medgar Evers (Torreke)
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-05-23 16:48:21 
Re: Medgar Evers (Torreke)
Katryn <streepmuis@[EM  2006-05-23 11:47:30 
Re: Medgar Evers (Torreke)
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-05-24 11:53:11 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-23 07:44:00 

Post A Reply:
  Go here to Signup

AddThis Feed Button


About - Advertising - Contact - Frequently Asked Questions - Privacy Policy - Terms of Use - Signup

Contact
tan12V112 Sat Nov 22 11:55:21 CST 2008.