Talk About Network

Google


Register and Login
Nick
Password
Register create new account Sign up is FREE and you can post replies, new topics, bookmark posts and more!
Recover lost password


Education > Languages Afrikaans > Re: 3768
Latest [ Topics | Posts ] Archive Post A New Topic Post a Reply
<< Topic < Post Post 24 of 37 Topic 437 of 492
Post > Topic >>

Re: 3768

by "Torreke" <me@[EMAIL PROTECTED] > May 25, 2006 at 07:26 AM

"Otterkop"  wrote
>
> "Torreke" <me@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message 
> news:e51oip$ian$1@[EMAIL PROTECTED]
>>
>> "Otterkop"  wrote
>>
>>> IS jy vasgevang in die "my pa is sterker as jou pa sindroom" , klink
so
>>> met
>>> bogenoemde stelling.
>>
>> Jy vermy die punt waaroor dit gaan, dit is dat meeste van my swart 
>> kollegas
>> jou ore sal aansit, ou Otterkop!  Trouens, hulle sal die vloer met jou
>> "polish" dat dit 'n Cobra "****ne" kry.  Jy het nie die murg in jou pype

>> om
>> wat jy hier kwytraak vir swartes in hulle gesigte te sê nie, nou blaf
jy
>> soos 'n Maltese poedel vir die maan!
>
> So what as hulle dit kan doen, waar het ek nou al ooit gese eks slimmer
, 
> mooier , sterker
> ens ? Terloops daar is duisende boere met kakie klere en vellies met
lang 
> kouse tot onder die kniee
> wat lou in alle opsigte in die stof sal laat byt.

Stry nie.  Maar ou Jim Again, alias JW12, het te koop daarmee geloop dat
die 
geleerde teoloë voor sy lekekennis die wyk geneem het.  Waar's hy nou?


Suidwester en Jonas
> (sonder die kakies)  laat jou
> al klaar in die stof byt.

Het nog in geen gesprek met enige van dié 2 betrokke geraak nie.  So
vanwaar 
kom dié waarneming?

>
>>>Terloops ou Roelfie was beslis nie ons "man" nie.
>>
>> Roelfie was beslis ook nie my man nie, maar wie was jou "man",
Otterkop? 
>> Ou
>> ET?  Wat op kerkplein van die perd afgeval het? -en wie se volgelinge
toe
>> deur die Word Trade Centre se mure gaan jaag en op die matte gepiepie 
>> het?
>> Wat later met al sy kakiedraers stert tussen die bene uit Boputhatswana
>> gevlug het?
>
> Nee ek was beslis nie AWB nie, maar het nogtans van ET gehou omdat hy
meer 
> guts
> gehad het as wat jy in jou hele stamboom saam nooit sal he nie. Praat
van 
> daai gebeure
> Dink jy daai "soldaat" wat daai 3 ouens doodgeskiet het is 'n moordenaar

> of
> was dit sy reg ?

Weet nou nie van watter insident jy praat nie.

>
>> Wat het "jou man" vir jou beding?  Of wat het die regse versetbeweging
>> reggekry?
>>
>> NIKS, ou Otterkop, NIKS!   Jy loop soos 'n vreemdeling in jou eie land 
>> rond,
>> voel ontuis waar jy gaan, en het GEEN sê nie, behalwe om hier te kyf!
>>
>> Ou Roelfie is ore aangesit, ja, maar hy het darem IETS beding wat die 
>> moeite
>> werd is, maar wat het julle met al julle geblaf bereik?
>>
>> Die vryheid wat jy op hierdie oomblik geniet, Otterkop, is danksy die
>> onderhandelde skikking wat bereik is.  As dit nie daarvoor was nie, het

>> ons
>> nou almal in baie diep "jam-"straat gesit!
>
>
> Jou "jam" straat is klaar hier. Mense leef in tronke , weet jy hulle sit

> die diefwering op
> en betaal ten duurste vir sekerheid om hulle @[EMAIL PROTECTED]
 die swartes te beskerm. 
> Weet jy dit?
> Is dit ook 'n veralgemening of is dit realitiet ? Kom slim jan , vertel 
> vir ons die growwe waarheid.

Mag so wees, maar as ons nie 'n skikking bereik het nie, sou ons nou 
ekonomies in ons peetjie gewees het (laat staan die ekonomiese bloei wat
ons 
beleef), en waarskynlik 'n bloedige burgeroorlog gehad het.  Noem my net
een 
enkele geval in die wêreld se geskiedenis waar 'n minderheid reggekry het
om 
suksesvol die meerderheid te bly onderdruk en aan die bewind te bly?

Maar jy vermy die eintlike vraag: Wat het jou man (jy wil ook nie sê wie
dit 
is nie) vir jou beding?

Ek herhaal: Wat jy op hierdie oomblik geniet is danksy Roelfie en Cyril en

wat hulle in onderhandelings bereik het.

>
>>> Ou Cyril is mos nou al klaar bemagtig , wonder hoekom moet hy nog 
>>> voordeel
>>> trek uit SEB
>>>
>>
>> Nou klink jy nes 'n "grammaphone" wat vasgehaak het - jy weet van 
>> daardies
>> wat die "boys" jare gelede met 'n slinger opgewen het, met die 
>> draadnaalde
>> wat oor die plaat krap terwyl die kopstuk met die "speker" in
>> "graciously" op en af wieg.  Jy het mos nou al hierdie draad probeer,
>> Otterkop, weer-en-weer-en-weer-en-weer.......
>
> Ag tog was daai ring om jou nek af en af en af en af....

Jy het nou nie 'n antwoord nie, het jy?
 




 37 Posts in Topic:
Re: 3768
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-05-20 15:23:14 
Re: 3768
Katryn <streepmuis@[EM  2006-05-20 19:48:26 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-22 12:26:41 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-22 14:35:41 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-23 08:43:42 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-23 13:26:44 
Re: 3768
Katryn <streepmuis@[EM  2006-05-23 11:00:09 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-24 07:26:47 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-24 12:51:30 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-24 13:36:18 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-25 06:23:07 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-25 07:15:29 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-25 07:04:53 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-24 12:49:58 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-24 13:37:27 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-25 06:23:47 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-24 14:32:05 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-25 06:32:51 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-25 07:32:49 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-25 14:02:15 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-26 06:51:50 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-24 16:02:30 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-25 06:44:34 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-25 07:26:39 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-25 07:49:50 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-25 12:31:07 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-26 06:43:13 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-25 13:59:54 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-26 06:47:39 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-25 14:07:16 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-26 07:06:59 
Re: 3768
Katryn <streepmuis@[EM  2006-05-22 10:48:54 
Medgar Evers (Torreke)
Katryn <streepmuis@[EM  2006-05-22 16:42:28 
Re: Medgar Evers (Torreke)
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-05-23 16:48:21 
Re: Medgar Evers (Torreke)
Katryn <streepmuis@[EM  2006-05-23 11:47:30 
Re: Medgar Evers (Torreke)
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-05-24 11:53:11 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-23 07:44:00 

Post A Reply:
  Go here to Signup

AddThis Feed Button


About - Advertising - Contact - Frequently Asked Questions - Privacy Policy - Terms of Use - Signup

Contact
tan12V112 Sat Nov 22 11:50:19 CST 2008.