Talk About Network

Google


Register and Login
Nick
Password
Register create new account Sign up is FREE and you can post replies, new topics, bookmark posts and more!
Recover lost password


Education > Languages Afrikaans > Re: 3768
Latest [ Topics | Posts ] Archive Post A New Topic Post a Reply
<< Topic < Post Post 25 of 37 Topic 437 of 492
Post > Topic >>

Re: 3768

by "Otterkop" <Otterkop@[EMAIL PROTECTED] > May 25, 2006 at 07:49 AM

"Torreke" <me@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message 
news:e53ea9$n18$1@[EMAIL PROTECTED]
>
> "Otterkop"  wrote
>>
>> "Torreke" <me@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message 
>> news:e51oip$ian$1@[EMAIL PROTECTED]
>>>
>>> "Otterkop"  wrote
>>>
>>>> IS jy vasgevang in die "my pa is sterker as jou pa sindroom" , klink
so
>>>> met
>>>> bogenoemde stelling.
>>>
>>> Jy vermy die punt waaroor dit gaan, dit is dat meeste van my swart 
>>> kollegas
>>> jou ore sal aansit, ou Otterkop!  Trouens, hulle sal die vloer met jou
>>> "polish" dat dit 'n Cobra "****ne" kry.  Jy het nie die murg in jou
pype 
>>> om
>>> wat jy hier kwytraak vir swartes in hulle gesigte te sê nie, nou blaf
jy
>>> soos 'n Maltese poedel vir die maan!
>>
>> So what as hulle dit kan doen, waar het ek nou al ooit gese eks slimmer
, 
>> mooier , sterker
>> ens ? Terloops daar is duisende boere met kakie klere en vellies met
lang 
>> kouse tot onder die kniee
>> wat lou in alle opsigte in die stof sal laat byt.
>
> Stry nie.  Maar ou Jim Again, alias JW12, het te koop daarmee geloop dat

> die geleerde teoloë voor sy lekekennis die wyk geneem het.  Waar's hy
nou?


(so what) se maar



> Suidwester en Jonas
>> (sonder die kakies)  laat jou
>> al klaar in die stof byt.
>
> Het nog in geen gesprek met enige van dié 2 betrokke geraak nie.  So 
> vanwaar kom dié waarneming?

>>
>>>>Terloops ou Roelfie was beslis nie ons "man" nie.
>>>
>>> Roelfie was beslis ook nie my man nie, maar wie was jou "man",
Otterkop? 
>>> Ou
>>> ET?  Wat op kerkplein van die perd afgeval het? -en wie se volgelinge 
>>> toe
>>> deur die Word Trade Centre se mure gaan jaag en op die matte gepiepie 
>>> het?
>>> Wat later met al sy kakiedraers stert tussen die bene uit
Boputhatswana
>>> gevlug het?
>>
>> Nee ek was beslis nie AWB nie, maar het nogtans van ET gehou omdat hy 
>> meer guts
>> gehad het as wat jy in jou hele stamboom saam nooit sal he nie. Praat
van 
>> daai gebeure
>> Dink jy daai "soldaat" wat daai 3 ouens doodgeskiet het is 'n
moordenaar 
>> of
>> was dit sy reg ?
>


> Weet nou nie van watter insident jy praat nie.
Jy onthou van die boereoorlog maar die geval wat wereldwyd oor die nuus 
vertoon
is vergeet jy. Dink dis eerder 'n selektief vergeet




>>
>>> Wat het "jou man" vir jou beding?  Of wat het die regse versetbeweging
>>> reggekry?
>>>
>>> NIKS, ou Otterkop, NIKS!   Jy loop soos 'n vreemdeling in jou eie land

>>> rond,
>>> voel ontuis waar jy gaan, en het GEEN sê nie, behalwe om hier te kyf!
>>>
>>> Ou Roelfie is ore aangesit, ja, maar hy het darem IETS beding wat die 
>>> moeite
>>> werd is, maar wat het julle met al julle geblaf bereik?
>>>
>>> Die vryheid wat jy op hierdie oomblik geniet, Otterkop, is danksy die
>>> onderhandelde skikking wat bereik is.  As dit nie daarvoor was nie,
het 
>>> ons
>>> nou almal in baie diep "jam-"straat gesit!
>>
>>
>> Jou "jam" straat is klaar hier. Mense leef in tronke , weet jy hulle
sit 
>> die diefwering op
>> en betaal ten duurste vir sekerheid om hulle @[EMAIL PROTECTED]
 die swartes te beskerm. 
>> Weet jy dit?
>> Is dit ook 'n veralgemening of is dit realitiet ? Kom slim jan , vertel

>> vir ons die growwe waarheid.
>


> Mag so wees, maar as ons nie 'n skikking bereik het nie, sou ons nou 
> ekonomies in ons peetjie gewees het (laat staan die ekonomiese bloei wat

> ons beleef), en waarskynlik 'n bloedige burgeroorlog gehad het.  Noem my

> net een enkele geval in die wêreld se geskiedenis waar 'n minderheid 
> reggekry het om suksesvol die meerderheid te bly onderdruk en aan die 
> bewind te bly?
> Maar jy vermy die eintlike vraag: Wat het jou man (jy wil ook nie sê wie

> dit is nie) vir jou beding?
> Ek herhaal: Wat jy op hierdie oomblik geniet is danksy Roelfie en Cyril
en 
> wat hulle in onderhandelings bereik het.

Ek dink in elk geval 'n burgeroorlog sou 'n beter oplossing gewees het.
Een 
wat
ons beslis nie sou verloor het nie.
My man was Viljoen alhoewel ek nie self in 'n volksaat wil bly nie, maak
nie 
saak
waar dit is nie.
Ja die ekonomie bloei en dauisende blankes bloei ook. Hulle is vervang
deur
politiek gemotiveerde kandidaat seleksies.
Hoe kan jy dan niu na Roelfie verwys , hys dan totaal oorheers deur die
ANC
Al wat hy gekry het was 'n anner le plek.

Dink jy as PWBotha doodgaan is hy geregtig op 'n staatsbegrafnis ?


>>>> Ou Cyril is mos nou al klaar bemagtig , wonder hoekom moet hy nog 
>>>> voordeel
>>>> trek uit SEB
>>>>
>>>
>>> Nou klink jy nes 'n "grammaphone" wat vasgehaak het - jy weet van 
>>> daardies
>>> wat die "boys" jare gelede met 'n slinger opgewen het, met die 
>>> draadnaalde
>>> wat oor die plaat krap terwyl die kopstuk met die "speker" in
>>> "graciously" op en af wieg.  Jy het mos nou al hierdie draad probeer,
>>> Otterkop, weer-en-weer-en-weer-en-weer.......
>>
>> Ag tog was daai ring om jou nek af en af en af en af....
>
> Jy het nou nie 'n antwoord nie, het jy?
 




 37 Posts in Topic:
Re: 3768
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-05-20 15:23:14 
Re: 3768
Katryn <streepmuis@[EM  2006-05-20 19:48:26 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-22 12:26:41 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-22 14:35:41 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-23 08:43:42 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-23 13:26:44 
Re: 3768
Katryn <streepmuis@[EM  2006-05-23 11:00:09 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-24 07:26:47 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-24 12:51:30 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-24 13:36:18 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-25 06:23:07 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-25 07:15:29 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-25 07:04:53 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-24 12:49:58 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-24 13:37:27 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-25 06:23:47 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-24 14:32:05 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-25 06:32:51 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-25 07:32:49 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-25 14:02:15 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-26 06:51:50 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-24 16:02:30 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-25 06:44:34 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-25 07:26:39 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-25 07:49:50 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-25 12:31:07 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-26 06:43:13 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-25 13:59:54 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-26 06:47:39 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-25 14:07:16 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-26 07:06:59 
Re: 3768
Katryn <streepmuis@[EM  2006-05-22 10:48:54 
Medgar Evers (Torreke)
Katryn <streepmuis@[EM  2006-05-22 16:42:28 
Re: Medgar Evers (Torreke)
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-05-23 16:48:21 
Re: Medgar Evers (Torreke)
Katryn <streepmuis@[EM  2006-05-23 11:47:30 
Re: Medgar Evers (Torreke)
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-05-24 11:53:11 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-23 07:44:00 

Post A Reply:
  Go here to Signup

AddThis Feed Button


About - Advertising - Contact - Frequently Asked Questions - Privacy Policy - Terms of Use - Signup

Contact
tan12V112 Sat Oct 11 21:53:17 CDT 2008.