Talk About Network

Google


Register and Login
Nick
Password
Register create new account Sign up is FREE and you can post replies, new topics, bookmark posts and more!
Recover lost password


Education > Languages Afrikaans > Re: 3768
Latest [ Topics | Posts ] Archive Post A New Topic Post a Reply
<< Topic < Post Post 1 of 1 Topic 448 of 492
Post > Topic >>

Re: 3768

by "Otterkop" <Otterkop@[EMAIL PROTECTED] > May 25, 2006 at 07:52 AM

From: "Otterkop" <Otterkop@[EMAIL PROTECTED]
>
Subject:
Date: Thursday, May 25, 2006 6:32 AM


"Torreke" <me@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message
news:e51isq$9ab$1@[EMAIL PROTECTED]
>
> "Otterkop" wrote >
>> Ag vader, om nou 'n parrallel te wil trek met die Anglo boere oorlog is
>> absurd.
>
> Wat is absurd daaraan?

Hoekom bring jy nie sommer al die volke wat mekaar in die bybelse tyd
doodgemaak het ook nie sommer hier in nie....



>
> Is dit absurd om te verwys na Jan Smuts wat Jopie Fourie laat doodskiet
> het nadat 'n krygshof wat alle legitimiteit gemis het, hom aan
hoogverraad
> skuldig bevind het?
>
> Is daar verskil tussen Jopie Fourie se onwettige teregstelling en Steve
> Biko se doodmarteling in die tronk deur wit polisiemanne - oor wie se
dood
> die verantwoordelike minister gesê het "Dit laat my koud".  Laat Steve
> Biko se marteldood jou ook koud, Otterkop?

Nee dit laat my nie koud nie. Daar is honderde BLANKE boere wat
die afgelope paar jaar op hul plase doodgemartel is , voete in kookwater
gesit
is , babatjies verbrand, laat dit jou koud, of is die die boere se
verdiende
loon ?


> Is dit absurd om te verwys na die lede van die veiligheidsmagte wat
ouens
> opgeblaas, vir die krokkedille gevoer, aan die brand gesteek, in
tjoppers
> gelaai en oor die oseaan uitgesmyt het?  Laat dit jou ook koud?

Nee glad nie, net spyt dat ek daai 2de T54 gemis het met die 89



>
> Ek vra weer: Wat is absurd daaraan om die misdade van die Engelse in die
> A-B oorlog aan te haal as voorbeeld van wittes in hierdie land gedoen
het?
>
> Waar trek jy die streep tussen wat relevant en absurd sou wees?

Ek vind dit snaaks dat "julle" altyd verwys na die sogenaamde "regses" wat
in die outyd alla voor '94 lewe, maar my hel julle linkses leef nog in die
vorige eeu
met dit wat jy hier kwytraak



> Torreke

> NS.  Ek dink jy noem dit absurd want jy het nie 'n ander antwoord nie.
>
>
>
 




 1 Posts in Topic:
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-25 07:52:10 

Post A Reply:
  Go here to Signup

AddThis Feed Button


About - Advertising - Contact - Frequently Asked Questions - Privacy Policy - Terms of Use - Signup

Contact
tan12V112 Sat Nov 22 12:13:15 CST 2008.