"Torreke" <me@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message
news:e532ot$lu4$1@[EMAIL PROTECTED]
> "jan" <wrote
> Ek stem saam! Maar dit maak dit moeilik vir mense om 'n behoorlik
standaard
> te handhaaf. Weet jy hoe ons voorouers se badgewoontes was, sowat 'n
100
> jaar gelede nog? En waar die uitdrukking "die kind met die badwater
> uitgooi" vandaan kom?
Honderd jaar terug was daar oor die algemeen maar min huise ten volle
toegerus met al die geriewe wat ons nou het, interesant genoeg, net 1
persent van die nuwe huise het dit gehad (Complete with toilet, sink and
clawfoot bathtub, the percentage of new homes with a modern bathroom would
rise from 1% in 1921 up to 100% by the end of the 20th century)
> Ek lui af jy woon in die noorde van die land, soos waarskynlik ook
Otterkop
> en Jonas. Ek het in die verre Noorde grootgeword. Die swartes in
daardie
> dele van die land se persoonlike higiene verskil soos dag by die nag van
die
> Xhosas s'n waar ek nou woon. 'n Mens kry maar selde hier te doen met
iemand
> wat jou uit jou verstand uit stink.
In teendeel, ek bly hier in die noordelike voorstede van die Weskaap, maar
praat ook uit ondervinding aan die suidkuis van Natal.
>
> Dankie vir die objektiewe waarneming en eerlikheid - daarmee kan ons ver
> stap in 'n gesprek. Die probleem met die meeste mense wat teen velkleur
> vaskyk is dat hulle stereotipeer. Wit is gelyk aan goed, intellegent,
goeie
> opvoeding, higiene, ens. en Swart is gelyk aan sleg, misdadig, dom,
slegte
> opvoeding, swak higiene, ens. Hulle sien net die koerantberigte van
swart
> misdaad, nie die vanwit misdaad nie. Die verdeling tussen goed en sleg
werk
> nie so nie.
>
> Ek vertrou jy is nie een van dies wat stereotipeer nie, of is jy
Ek doen my bes om nie te doen nie, maarsoms is dit nie te maklik nie
Jan


|