"Otterkop" <Otterkop@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message
news:4badneGVP7kf2OjZnZ2dnUVZ_tGdnZ2d@[EMAIL PROTECTED]
>
> "Torreke" <me@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message
> news:e53ea9$n18$1@[EMAIL PROTECTED]
>>
>> "Otterkop" wrote
>>>
>>> "Torreke" <me@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message
>>> news:e51oip$ian$1@[EMAIL PROTECTED]
>>>>
>>>> "Otterkop" wrote
>>>>
>>>>> IS jy vasgevang in die "my pa is sterker as jou pa sindroom" , klink
>>>>> so
>>>>> met
>>>>> bogenoemde stelling.
>>>>
>>>> Jy vermy die punt waaroor dit gaan, dit is dat meeste van my swart
>>>> kollegas
>>>> jou ore sal aansit, ou Otterkop! Trouens, hulle sal die vloer met
jou
>>>> "polish" dat dit 'n Cobra "****ne" kry. Jy het nie die murg in jou
pype
>>>> om
>>>> wat jy hier kwytraak vir swartes in hulle gesigte te sê nie, nou blaf
>>>> jy
>>>> soos 'n Maltese poedel vir die maan!
>>>
>>> So what as hulle dit kan doen, waar het ek nou al ooit gese eks
slimmer
>>> , mooier , sterker
>>> ens ? Terloops daar is duisende boere met kakie klere en vellies met
>>> lang kouse tot onder die kniee
>>> wat lou in alle opsigte in die stof sal laat byt.
>>
>> Stry nie. Maar ou Jim Again, alias JW12, het te koop daarmee geloop
dat
>> die geleerde teoloë voor sy lekekennis die wyk geneem het. Waar's hy
>> nou?
>
>
> (so what) se maar
>
>
>
>> Suidwester en Jonas
>>> (sonder die kakies) laat jou
>>> al klaar in die stof byt.
>>
>> Het nog in geen gesprek met enige van dié 2 betrokke geraak nie. So
>> vanwaar kom dié waarneming?
>
>>>
>>>>>Terloops ou Roelfie was beslis nie ons "man" nie.
>>>>
>>>> Roelfie was beslis ook nie my man nie, maar wie was jou "man",
>>>> Otterkop? Ou
>>>> ET? Wat op kerkplein van die perd afgeval het? -en wie se volgelinge
>>>> toe
>>>> deur die Word Trade Centre se mure gaan jaag en op die matte gepiepie
>>>> het?
>>>> Wat later met al sy kakiedraers stert tussen die bene uit
Boputhatswana
>>>> gevlug het?
>>>
>>> Nee ek was beslis nie AWB nie, maar het nogtans van ET gehou omdat hy
>>> meer guts
>>> gehad het as wat jy in jou hele stamboom saam nooit sal he nie. Praat
>>> van daai gebeure
>>> Dink jy daai "soldaat" wat daai 3 ouens doodgeskiet het is 'n
moordenaar
>>> of
>>> was dit sy reg ?
>>
>
>
>> Weet nou nie van watter insident jy praat nie.
> Jy onthou van die boereoorlog maar die geval wat wereldwyd oor die nuus
> vertoon
> is vergeet jy. Dink dis eerder 'n selektief vergeet
Nee, ek weet rêrig nie waarna jy verwys nie. Miskien sal jy so gaaf wees
en
my geheue verfris.
Jy sal moet erken dat daar baie soldate is wat baie mense (of 3 mense, as
jy
wil) doodgeskiet het. Hoe moet ek nou weet waarvan jy praat?
Die A-B Oorlog is deel van die geskiedenis wat ek en jy op skool geleer
het.
>
>
>
>
>>>
>>>> Wat het "jou man" vir jou beding? Of wat het die regse
versetbeweging
>>>> reggekry?
>>>>
>>>> NIKS, ou Otterkop, NIKS! Jy loop soos 'n vreemdeling in jou eie
land
>>>> rond,
>>>> voel ontuis waar jy gaan, en het GEEN sê nie, behalwe om hier te kyf!
>>>>
>>>> Ou Roelfie is ore aangesit, ja, maar hy het darem IETS beding wat die
>>>> moeite
>>>> werd is, maar wat het julle met al julle geblaf bereik?
>>>>
>>>> Die vryheid wat jy op hierdie oomblik geniet, Otterkop, is danksy die
>>>> onderhandelde skikking wat bereik is. As dit nie daarvoor was nie,
het
>>>> ons
>>>> nou almal in baie diep "jam-"straat gesit!
>>>
>>>
>>> Jou "jam" straat is klaar hier. Mense leef in tronke , weet jy hulle
sit
>>> die diefwering op
>>> en betaal ten duurste vir sekerheid om hulle @[EMAIL PROTECTED]
die swartes te beskerm.
>>> Weet jy dit?
>>> Is dit ook 'n veralgemening of is dit realitiet ? Kom slim jan ,
vertel
>>> vir ons die growwe waarheid.
>>
>
>
>> Mag so wees, maar as ons nie 'n skikking bereik het nie, sou ons nou
>> ekonomies in ons peetjie gewees het (laat staan die ekonomiese bloei
wat
>> ons beleef), en waarskynlik 'n bloedige burgeroorlog gehad het. Noem
my
>> net een enkele geval in die wêreld se geskiedenis waar 'n minderheid
>> reggekry het om suksesvol die meerderheid te bly onderdruk en aan die
>> bewind te bly?
>> Maar jy vermy die eintlike vraag: Wat het jou man (jy wil ook nie sê
wie
>> dit is nie) vir jou beding?
>> Ek herhaal: Wat jy op hierdie oomblik geniet is danksy Roelfie en Cyril
>> en wat hulle in onderhandelings bereik het.
>
> Ek dink in elk geval 'n burgeroorlog sou 'n beter oplossing gewees het.
> Een wat
> ons beslis nie sou verloor het nie.
Is dit 'n Christen wat so praat?
Oor hoeveel lyke wou jy loop in jou selfsug om die land net vir jouself te
behou? Daar is meer as 35-miljoen swartes in die land; hoeveel wou jy
koelbloedig doodskiet, 1 miljoen, 2 miljoen of 6 miljoen soos die
Duitsers?
Het jy kennis geneem wat die wêreld se reaksie was oor die 64 wat by
Sharpville doodgeskiet is? Wat dink jy sou hulle gdoen het as ons
eenvoudig
links en regs begin skiet het - met gevoude hande bly sit het?
Jy sê die Wittes sou die burgeroorlog gewen het? Jy het nie so mooi oor
die
ding nagedink nie. Wat dink jy sou met ons gebeur het as die Swartes in
m***** in opstand gekom en die wit gebiede binnegestroom het? Wie sou
hulle
gestop het? Die weermag? Ons kon op beste 400-duisend onder die wapen
bring. Teen meer as 30 miljoen! Waar wou jy hulle ontplooi? Dink jy
regtig met 400-duisend kon ons elke dorp, elke sleutelinstallasie, elke
town****p beskerm?
Wat dink jy sou met ons gebeur het as die huisbediendes gif in hulle base
se
kos begin gooi het? Kan jy jou die paniek voorstel as jy nie seker was of
'n blikke wat jy van 'n winkelrak afhaal in jou gesig gaan ontplof nie.
Om
nie eers van die impak op die ekonomie te praat as COSATU eers regtig aan
die rol begin raak het nie; hulle sou die land se ekonomie in dae in die
grond in kon gestaak het.
Moenie belaglik wees nie, man.
Jy het my vraag vermy; ek herhaal dit: Noem my een enkele geval in die
wêreld se geskiedenis waar 'n minderheid reggekry het om suksesvol die
meerderheid te bly onderdruk en aan die bewind te bly?
Jy kan my nie die antwoord gee nie, want daar is nie so 'n voorbeeld nie!
En na die bloedige burgeroorlog wat ons inderdaad sou verloor het, sou ons
moes gaan sit en onderhandel - vanuit 'n posisie van totale swakheid!
> My man was Viljoen alhoewel ek nie self in 'n volksaat wil bly nie, maak
> nie saak
> waar dit is nie.
Viljoen het loop onderhandel omdat hy besef het dat daar geen ander uitweg
was nie.
> Ja die ekonomie bloei en dauisende blankes bloei ook. Hulle is vervang
> deur
> politiek gemotiveerde kandidaat seleksies.
As ons in 'n burgeroorlog beland het, sou ons erger gebloei het - by die
duisende in massagrafte gegooi gewees het!
> Hoe kan jy dan niu na Roelfie verwys , hys dan totaal oorheers deur die
> ANC
> Al wat hy gekry het was 'n anner le plek.
Ek het nooit gesê Roelfie het niks reggekry nie, ek het gesê Cyril het hom
ore aangesit.
>
> Dink jy as PWBotha doodgaan is hy geregtig op 'n staatsbegrafnis ?
Ja! En die ANC regering sal dit vir hom aanbied ook. Of sy familie dit
sal
aanvaar is 'n ander saak. Hy is nog steeds op die protokol lys. Hy word
steeds bewaak. Hy ontvang steeds sy pensioen
>
>
>>>>> Ou Cyril is mos nou al klaar bemagtig , wonder hoekom moet hy nog
>>>>> voordeel
>>>>> trek uit SEB
>>>>>
>>>>
>>>> Nou klink jy nes 'n "grammaphone" wat vasgehaak het - jy weet van
>>>> daardies
>>>> wat die "boys" jare gelede met 'n slinger opgewen het, met die
>>>> draadnaalde
>>>> wat oor die plaat krap terwyl die kopstuk met die "speker" in
>>>> "graciously" op en af wieg. Jy het mos nou al hierdie draad probeer,
>>>> Otterkop, weer-en-weer-en-weer-en-weer.......
>>>
>>> Ag tog was daai ring om jou nek af en af en af en af....
>>
>> Jy het nou nie 'n antwoord nie, het jy?
>
>
>
>


|