Talk About Network

Google


Register and Login
Nick
Password
Register create new account Sign up is FREE and you can post replies, new topics, bookmark posts and more!
Recover lost password


Education > Languages Afrikaans > Re: 3768
Latest [ Topics | Posts ] Archive Post A New Topic Post a Reply
<< Topic < Post Post 7 of 9 Topic 445 of 492
Post > Topic >>

Re: 3768

by "Torreke" <me@[EMAIL PROTECTED] > May 25, 2006 at 12:36 PM

"jan" <wrote
>
Weet jy hoe ons voorouers se badgewoontes was, sowat 'n 100
>> jaar gelede nog?  En waar die uitdrukking "die kind met die badwater
>> uitgooi" vandaan kom?
>
> Honderd jaar terug was daar oor die algemeen maar min huise ten volle
> toegerus met al die geriewe wat ons nou het, interesant genoeg, net 1
> persent van die nuwe huise het dit gehad (Complete with toilet, sink and
> clawfoot bathtub, the percentage of new homes with a modern bathroom
would
> rise from 1% in 1921 up to 100% by the end of the 20th century)
>

Presies.  Hulle het so een maal per week in 'n sinkskottel gebad, van die 
oudstes, pa en ma, eerste to die jongste, almal in dieselfde water.  Jy
kan 
jou voorstel hoe die water gelyk het by die tyd dat die laaste kindjie
gebad 
word - en dat hy/sy nie juis skoon anderkant uitgekom het nie.  Vandaar
die 
uitdrukking "moenie die kind met die badwater uitgooi nie".

Hoe dié mens geruik het, kan ek my voorstel.  Ek het eens op 'n tyd besef 
hoe vinnig 'n mens kan begin stink toe familie van Oshakati na die RSA
gery 
het sonder om langs die pad te oornag of te was.

>> Ek lui af jy woon in die noorde van die land, soos waarskynlik ook
> Otterkop
>> en Jonas.  Ek het in die verre Noorde grootgeword.  Die swartes in 
>> daardie
>> dele van die land se persoonlike higiene verskil soos dag by die nag
van
> die
>> Xhosas s'n waar ek nou woon.  'n Mens kry maar selde hier te doen met
> iemand
>> wat jou uit jou verstand uit stink.
>
> In teendeel, ek bly hier in die noordelike voorstede van die Weskaap,
maar
> praat ook uit ondervinding aan die suidkuis van Natal.
>
>>
>> Dankie vir die objektiewe waarneming en eerlikheid - daarmee kan ons
ver
>> stap in 'n gesprek.  Die probleem met die meeste mense wat teen
velkleur
>> vaskyk is dat hulle stereotipeer.  Wit is gelyk aan goed, intellegent,
> goeie
>> opvoeding, higiene, ens. en Swart is gelyk aan sleg, misdadig, dom, 
>> slegte
>> opvoeding, swak higiene, ens.  Hulle sien net die koerantberigte van 
>> swart
>> misdaad, nie die vanwit misdaad nie.  Die verdeling tussen goed en sleg
> werk
>> nie so nie.
>>
>> Ek vertrou jy is nie een van dies wat stereotipeer nie, of is jy
>
> Ek doen my bes om nie te doen nie, maarsoms is dit nie te maklik nie
>
> Jan
>
>
>
 




 9 Posts in Topic:
Re: 3768
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-05-23 07:47:24 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-24 13:40:57 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-24 14:42:28 
Re: 3768
"jan" <janma  2006-05-24 18:33:47 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-25 04:09:41 
Re: 3768
"jan" <janma  2006-05-25 09:53:52 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-25 12:36:55 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-25 07:29:35 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-25 06:25:13 

Post A Reply:
  Go here to Signup

AddThis Feed Button


About - Advertising - Contact - Frequently Asked Questions - Privacy Policy - Terms of Use - Signup

Contact
tan12V112 Sat Sep 6 20:18:54 CDT 2008.