Weereens, waarom vermy jy dit om op hierdie een te antwoord, Otterkop?
Of moet ek aanvaar jy hardloop draaie om my vraag of die dood van Steve
Biko
en al die ander wat opgeblaas, vir die krokkodille gevoer, uit die
tjoppers
gegooi is, jou koud laat?
"Torreke" <me@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message
news:e53elq$oe3$1@[EMAIL PROTECTED]
>
> Nou waarom vermy jy dit om op hierdie een te antwoord, Otterkop?
>
> "Torreke" <me@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message
> news:e51isq$9ab$1@[EMAIL PROTECTED]
>>
>> "Otterkop" wrote >
>>> Ag vader, om nou 'n parrallel te wil trek met die Anglo boere oorlog
is
>>> absurd.
>>
>> Wat is absurd daaraan?
>>
>> Is dit absurd om te verwys na Jan Smuts wat Jopie Fourie laat doodskiet
>> het nadat 'n krygshof wat alle legitimiteit gemis het, hom aan
>> hoogverraad skuldig bevind het?
>>
>> Is daar verskil tussen Jopie Fourie se onwettige teregstelling en Steve
>> Biko se doodmarteling in die tronk deur wit polisiemanne - oor wie se
>> dood die verantwoordelike minister gesê het "Dit laat my koud". Laat
>> Steve Biko se marteldood jou ook koud, Otterkop?
>>
>> Is dit absurd om te verwys na die lede van die veiligheidsmagte wat
ouens
>> opgeblaas, vir die krokkedille gevoer, aan die brand gesteek, in
tjoppers
>> gelaai en oor die oseaan uitgesmyt het? Laat dit jou ook koud?
>>
>> Ek vra weer: Wat is absurd daaraan om die misdade van die Engelse in
die
>> A-B oorlog aan te haal as voorbeeld van wittes in hierdie land gedoen
>> het?
>>
>> Waar trek jy die streep tussen wat relevant en absurd sou wees?
>>
>> Torreke
>>
>> NS. Ek dink jy noem dit absurd want jy het nie 'n ander antwoord nie.
>>
>>
>>
>
>


|