Torreke skryf
> > Dink jy as PWBotha doodgaan is hy geregtig op 'n staatsbegrafnis ?
>
> Ja! En die ANC regering sal dit vir hom aanbied ook. Of sy familie dit
=
sal
> aanvaar is 'n ander saak. Hy is nog steeds op die protokol lys. Hy
word
> steeds bewaak. Hy ontvang steeds sy pensioen
Nog 'n voorbeeld van die merkwaardige inbors
wat die huidige regime handhaaf. Ek moet egter
s=EA, ongelukkig is ek een van daardie mense
wat dink dat P.W. se voorland die W=EAreldhof
op Den Haag moes gewees het. En ek is seker
dat hy nie sy voet buite SA sal sit nie, want hy
vrees seker dieselfde penarie as waarin Pinochet
beland het.
Gloudina