"Torreke" <me@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message
news:e54061$rh0$1@[EMAIL PROTECTED]
>
> "Otterkop" <Otterkop@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message
> news:4badneGVP7kf2OjZnZ2dnUVZ_tGdnZ2d@[EMAIL PROTECTED]
>>
>> "Torreke" <me@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message
>> news:e53ea9$n18$1@[EMAIL PROTECTED]
>>>
>>> "Otterkop" wrote
>>>>
>>>> "Torreke" <me@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message
>>>> news:e51oip$ian$1@[EMAIL PROTECTED]
>>>>>
>>>>> "Otterkop" wrote
>>>>>
>>>>>> IS jy vasgevang in die "my pa is sterker as jou pa sindroom" ,
klink
>>>>>> so
>>>>>> met
>>>>>> bogenoemde stelling.
>>>>>
>>>>> Jy vermy die punt waaroor dit gaan, dit is dat meeste van my swart
>>>>> kollegas
>>>>> jou ore sal aansit, ou Otterkop! Trouens, hulle sal die vloer met
jou
>>>>> "polish" dat dit 'n Cobra "****ne" kry. Jy het nie die murg in jou
>>>>> pype om
>>>>> wat jy hier kwytraak vir swartes in hulle gesigte te sê nie, nou
blaf
>>>>> jy
>>>>> soos 'n Maltese poedel vir die maan!
>>>>
>>>> So what as hulle dit kan doen, waar het ek nou al ooit gese eks
slimmer
>>>> , mooier , sterker
>>>> ens ? Terloops daar is duisende boere met kakie klere en vellies met
>>>> lang kouse tot onder die kniee
>>>> wat lou in alle opsigte in die stof sal laat byt.
>>>
>>> Stry nie. Maar ou Jim Again, alias JW12, het te koop daarmee geloop
dat
>>> die geleerde teoloë voor sy lekekennis die wyk geneem het. Waar's hy
>>> nou?
>>
>>
>> (so what) se maar
>>
>>
>>
>>> Suidwester en Jonas
>>>> (sonder die kakies) laat jou
>>>> al klaar in die stof byt.
>>>
>>> Het nog in geen gesprek met enige van dié 2 betrokke geraak nie. So
>>> vanwaar kom dié waarneming?
>>
>>>>
>>>>>>Terloops ou Roelfie was beslis nie ons "man" nie.
>>>>>
>>>>> Roelfie was beslis ook nie my man nie, maar wie was jou "man",
>>>>> Otterkop? Ou
>>>>> ET? Wat op kerkplein van die perd afgeval het? -en wie se
volgelinge
>>>>> toe
>>>>> deur die Word Trade Centre se mure gaan jaag en op die matte
gepiepie
>>>>> het?
>>>>> Wat later met al sy kakiedraers stert tussen die bene uit
>>>>> Boputhatswana
>>>>> gevlug het?
>>>>
>>>> Nee ek was beslis nie AWB nie, maar het nogtans van ET gehou omdat hy
>>>> meer guts
>>>> gehad het as wat jy in jou hele stamboom saam nooit sal he nie. Praat
>>>> van daai gebeure
>>>> Dink jy daai "soldaat" wat daai 3 ouens doodgeskiet het is 'n
>>>> moordenaar of
>>>> was dit sy reg ?
>>>
>>
>>
>>> Weet nou nie van watter insident jy praat nie.
>> Jy onthou van die boereoorlog maar die geval wat wereldwyd oor die nuus
>> vertoon
>> is vergeet jy. Dink dis eerder 'n selektief vergeet
>
>
> Nee, ek weet rêrig nie waarna jy verwys nie. Miskien sal jy so gaaf
wees
> en my geheue verfris.
>
> Jy sal moet erken dat daar baie soldate is wat baie mense (of 3 mense,
as
> jy wil) doodgeskiet het. Hoe moet ek nou weet waarvan jy praat?
>
> Die A-B Oorlog is deel van die geskiedenis wat ek en jy op skool geleer
> het.
Die bob soldaat het die 3 boere wat lans hul kar gele het en wag vir hulp
trompop
geloop en met sy R4 doodgeskiet op kamera , onthou jy nou ?
Die AB is irrelevant nou , of is daar ook 'n WVK waarvan ons nie weet nie
>>>>> Wat het "jou man" vir jou beding? Of wat het die regse
versetbeweging
>>>>> reggekry?
>>>>>
>>>>> NIKS, ou Otterkop, NIKS! Jy loop soos 'n vreemdeling in jou eie
land
>>>>> rond,
>>>>> voel ontuis waar jy gaan, en het GEEN sê nie, behalwe om hier te
kyf!
>>>>>
>>>>> Ou Roelfie is ore aangesit, ja, maar hy het darem IETS beding wat
die
>>>>> moeite
>>>>> werd is, maar wat het julle met al julle geblaf bereik?
>>>>>
>>>>> Die vryheid wat jy op hierdie oomblik geniet, Otterkop, is danksy
die
>>>>> onderhandelde skikking wat bereik is. As dit nie daarvoor was nie,
>>>>> het ons
>>>>> nou almal in baie diep "jam-"straat gesit!
>>>>
>>>>
>>>> Jou "jam" straat is klaar hier. Mense leef in tronke , weet jy hulle
>>>> sit die diefwering op
>>>> en betaal ten duurste vir sekerheid om hulle @[EMAIL PROTECTED]
die swartes te
beskerm.
>>>> Weet jy dit?
>>>> Is dit ook 'n veralgemening of is dit realitiet ? Kom slim jan ,
vertel
>>>> vir ons die growwe waarheid.
>>>
>>
>>
>>> Mag so wees, maar as ons nie 'n skikking bereik het nie, sou ons nou
>>> ekonomies in ons peetjie gewees het (laat staan die ekonomiese bloei
wat
>>> ons beleef), en waarskynlik 'n bloedige burgeroorlog gehad het. Noem
my
>>> net een enkele geval in die wêreld se geskiedenis waar 'n minderheid
>>> reggekry het om suksesvol die meerderheid te bly onderdruk en aan die
>>> bewind te bly?
>>> Maar jy vermy die eintlike vraag: Wat het jou man (jy wil ook nie sê
wie
>>> dit is nie) vir jou beding?
>>> Ek herhaal: Wat jy op hierdie oomblik geniet is danksy Roelfie en
Cyril
>>> en wat hulle in onderhandelings bereik het.
>>
>> Ek dink in elk geval 'n burgeroorlog sou 'n beter oplossing gewees het.
>> Een wat
>> ons beslis nie sou verloor het nie.
>
> Is dit 'n Christen wat so praat?
>
> Oor hoeveel lyke wou jy loop in jou selfsug om die land net vir jouself
te
> behou? Daar is meer as 35-miljoen swartes in die land; hoeveel wou jy
> koelbloedig doodskiet, 1 miljoen, 2 miljoen of 6 miljoen soos die
> Duitsers? Het jy kennis geneem wat die wêreld se reaksie was oor die 64
> wat by Sharpville doodgeskiet is? Wat dink jy sou hulle gdoen het as
ons
> eenvoudig links en regs begin skiet het - met gevoude hande bly sit het?
>
> Jy sê die Wittes sou die burgeroorlog gewen het? Jy het nie so mooi oor
> die ding nagedink nie. Wat dink jy sou met ons gebeur het as die
Swartes
> in m***** in opstand gekom en die wit gebiede binnegestroom het? Wie
sou
> hulle gestop het? Die weermag? Ons kon op beste 400-duisend onder die
> wapen bring. Teen meer as 30 miljoen! Waar wou jy hulle ontplooi?
Dink
> jy regtig met 400-duisend kon ons elke dorp, elke sleutelinstallasie,
elke
> town****p beskerm?
>
> Wat dink jy sou met ons gebeur het as die huisbediendes gif in hulle
base
> se kos begin gooi het? Kan jy jou die paniek voorstel as jy nie seker
was
> of 'n blikke wat jy van 'n winkelrak afhaal in jou gesig gaan ontplof
nie.
> Om nie eers van die impak op die ekonomie te praat as COSATU eers regtig
> aan die rol begin raak het nie; hulle sou die land se ekonomie in dae in
> die grond in kon gestaak het.
>
> Moenie belaglik wees nie, man.
>
> Jy het my vraag vermy; ek herhaal dit: Noem my een enkele geval in die
> wêreld se geskiedenis waar 'n minderheid reggekry het om suksesvol die
> meerderheid te bly onderdruk en aan die bewind te bly?
>
> Jy kan my nie die antwoord gee nie, want daar is nie so 'n voorbeeld
nie!
>
> En na die bloedige burgeroorlog wat ons inderdaad sou verloor het, sou
ons
> moes gaan sit en onderhandel - vanuit 'n posisie van totale swakheid!
>
>> My man was Viljoen alhoewel ek nie self in 'n volksaat wil bly nie,
maak
>> nie saak
>> waar dit is nie.
>
> Viljoen het loop onderhandel omdat hy besef het dat daar geen ander
uitweg
> was nie.
>
>> Ja die ekonomie bloei en dauisende blankes bloei ook. Hulle is vervang
>> deur
>> politiek gemotiveerde kandidaat seleksies.
>
> As ons in 'n burgeroorlog beland het, sou ons erger gebloei het - by die
> duisende in massagrafte gegooi gewees het!
>
>> Hoe kan jy dan niu na Roelfie verwys , hys dan totaal oorheers deur die
>> ANC
>> Al wat hy gekry het was 'n anner le plek.
>
> Ek het nooit gesê Roelfie het niks reggekry nie, ek het gesê Cyril het
hom
> ore aangesit.
>
>>
>> Dink jy as PWBotha doodgaan is hy geregtig op 'n staatsbegrafnis ?
>
> Ja! En die ANC regering sal dit vir hom aanbied ook. Of sy familie dit
> sal aanvaar is 'n ander saak. Hy is nog steeds op die protokol lys. Hy
> word steeds bewaak. Hy ontvang steeds sy pensioen
>
>>
>>
>>>>>> Ou Cyril is mos nou al klaar bemagtig , wonder hoekom moet hy nog
>>>>>> voordeel
>>>>>> trek uit SEB
>>>>>>
>>>>>
>>>>> Nou klink jy nes 'n "grammaphone" wat vasgehaak het - jy weet van
>>>>> daardies
>>>>> wat die "boys" jare gelede met 'n slinger opgewen het, met die
>>>>> draadnaalde
>>>>> wat oor die plaat krap terwyl die kopstuk met die "speker" in
>>>>> "graciously" op en af wieg. Jy het mos nou al hierdie draad
probeer,
>>>>> Otterkop, weer-en-weer-en-weer-en-weer.......
>>>>
>>>> Ag tog was daai ring om jou nek af en af en af en af....
>>>
>>> Jy het nou nie 'n antwoord nie, het jy?
>>


|