Talk About Network

Google


Register and Login
Nick
Password
Register create new account Sign up is FREE and you can post replies, new topics, bookmark posts and more!
Recover lost password


Education > Languages Afrikaans > Re: 3768
Latest [ Topics | Posts ] Archive Post A New Topic Post a Reply
<< Topic < Post Post 29 of 37 Topic 437 of 492
Post > Topic >>

Re: 3768

by "Otterkop" <Otterkop@[EMAIL PROTECTED] > May 26, 2006 at 06:47 AM

"Torreke" <me@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message 
news:e545i3$bes$1@[EMAIL PROTECTED]
>
> "Otterkop" wrote
>>>>maar het nogtans van ET gehou omdat hy meer guts
>>>> gehad het as wat jy in jou hele stamboom saam nooit sal he nie.
>
> Jy ken my nie eintlik nie en nog minder my stamboom.  Derhalwe is jy nie

> eintlik in 'n posisie om 'n stelling te maak oor hoeveel "guts" ek of my

> voorgeslagte het of sou gehad het nie.
>
> Maar ek sal jou gelyk gee: Ek het nie die "guts" om dronk op 'n perd te 
> klim net om op Kerkplein ten aanskoue van die mense en die TV-kameras
van 
> die perd af te val nie - my voorgeslagte ook nie!  Ek is ook nie 
> domastrant genoeg om in 'n sagtewand-voertuig, gewapen met 'n .303, 
> Bophutatswana binne te val om Lucas Mangope se korrupte bewind staande
te 
> probeer hou nie.  Of om op 'n matjie voor Janie Allen se deur te slaap 
> nie.  Ek het nie die "guts" om enigiemand, wit, swart of bruin, so te 
> slaan dat hy daarna vir die res van sy lewe letterlik sy ouma vir 'n 
> eendvoël aansien nie.

Eks jammer maar ek kan jou verseker jy hoef nie dronk te wees om van 'n
perd
af te val nie. As jy al perd gery het is die kans 100% dat jy al wel
afgeval 
het.




>>>> Praat van daai gebeure
>>>> Dink jy daai "soldaat" wat daai 3 ouens doodgeskiet het is 'n 
>>>> moordenaar of
>>>> was dit sy reg ?
>
> By die herlees het ek wel onthou waarna jy verwys.  Natuurlik was dit 
> moord! - blatante, koelbloedige moord!
>
> Wou jy op dié wyse met die Swartes afreken om die land vir die Wittes te

> behou?

Negatief, maar daar is 'n onafgehandelde oorlog
 




 37 Posts in Topic:
Re: 3768
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-05-20 15:23:14 
Re: 3768
Katryn <streepmuis@[EM  2006-05-20 19:48:26 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-22 12:26:41 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-22 14:35:41 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-23 08:43:42 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-23 13:26:44 
Re: 3768
Katryn <streepmuis@[EM  2006-05-23 11:00:09 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-24 07:26:47 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-24 12:51:30 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-24 13:36:18 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-25 06:23:07 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-25 07:15:29 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-25 07:04:53 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-24 12:49:58 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-24 13:37:27 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-25 06:23:47 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-24 14:32:05 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-25 06:32:51 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-25 07:32:49 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-25 14:02:15 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-26 06:51:50 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-24 16:02:30 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-25 06:44:34 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-25 07:26:39 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-25 07:49:50 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-25 12:31:07 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-26 06:43:13 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-25 13:59:54 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-26 06:47:39 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-25 14:07:16 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-26 07:06:59 
Re: 3768
Katryn <streepmuis@[EM  2006-05-22 10:48:54 
Medgar Evers (Torreke)
Katryn <streepmuis@[EM  2006-05-22 16:42:28 
Re: Medgar Evers (Torreke)
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-05-23 16:48:21 
Re: Medgar Evers (Torreke)
Katryn <streepmuis@[EM  2006-05-23 11:47:30 
Re: Medgar Evers (Torreke)
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-05-24 11:53:11 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-23 07:44:00 

Post A Reply:
  Go here to Signup

AddThis Feed Button


About - Advertising - Contact - Frequently Asked Questions - Privacy Policy - Terms of Use - Signup

Contact
tan12V112 Sat Nov 22 12:13:03 CST 2008.