Talk About Network

Google


Register and Login
Nick
Password
Register create new account Sign up is FREE and you can post replies, new topics, bookmark posts and more!
Recover lost password


Education > Languages Afrikaans > Re: 3768
Latest [ Topics | Posts ] Archive Post A New Topic Post a Reply
<< Topic < Post Post 21 of 37 Topic 437 of 492
Post > Topic >>

Re: 3768

by "Otterkop" <Otterkop@[EMAIL PROTECTED] > May 26, 2006 at 06:51 AM

Nee dit laat my nie koud nie. Daar is wit soldate ook gemartel in Angola
en baie is vermink en 'n paar het wel krokkedil kos geword. 'n Paar het
hulself misgus met die geweld waarmee 'n seekoei op jou neerdaal
en daar is vandag baie wat juk waar hulle nie meer kan krap nie. Dit laat
my 
koud.







"Torreke" <me@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message 
news:e545i5$bes$2@[EMAIL PROTECTED]
> Weereens, waarom vermy jy dit om op hierdie een te antwoord, Otterkop?
>
> Of moet ek aanvaar jy hardloop draaie om my vraag of die dood van Steve 
> Biko en al die ander wat opgeblaas, vir die krokkodille gevoer, uit die 
> tjoppers gegooi is, jou koud laat?
>
>
>
> "Torreke" <me@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message 
> news:e53elq$oe3$1@[EMAIL PROTECTED]
>>
>> Nou waarom vermy jy dit om op hierdie een te antwoord, Otterkop?
>>
>> "Torreke" <me@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message 
>> news:e51isq$9ab$1@[EMAIL PROTECTED]
>>>
>>> "Otterkop" wrote >
>>>> Ag vader, om nou 'n parrallel te wil trek met die Anglo boere oorlog
is 
>>>> absurd.
>>>
>>> Wat is absurd daaraan?
>>>
>>> Is dit absurd om te verwys na Jan Smuts wat Jopie Fourie laat
doodskiet 
>>> het nadat 'n krygshof wat alle legitimiteit gemis het, hom aan 
>>> hoogverraad skuldig bevind het?
>>>
>>> Is daar verskil tussen Jopie Fourie se onwettige teregstelling en
Steve 
>>> Biko se doodmarteling in die tronk deur wit polisiemanne - oor wie se 
>>> dood die verantwoordelike minister gesê het "Dit laat my koud".  Laat 
>>> Steve Biko se marteldood jou ook koud, Otterkop?
>>>
>>> Is dit absurd om te verwys na die lede van die veiligheidsmagte wat 
>>> ouens opgeblaas, vir die krokkedille gevoer, aan die brand gesteek, in

>>> tjoppers gelaai en oor die oseaan uitgesmyt het?  Laat dit jou ook
koud?
>>>
>>> Ek vra weer: Wat is absurd daaraan om die misdade van die Engelse in
die 
>>> A-B oorlog aan te haal as voorbeeld van wittes in hierdie land gedoen 
>>> het?
>>>
>>> Waar trek jy die streep tussen wat relevant en absurd sou wees?
>>>
>>> Torreke
>>>
>>> NS.  Ek dink jy noem dit absurd want jy het nie 'n ander antwoord nie.
>>>
>>>
>>>
>>
>>
>
>
 




 37 Posts in Topic:
Re: 3768
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-05-20 15:23:14 
Re: 3768
Katryn <streepmuis@[EM  2006-05-20 19:48:26 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-22 12:26:41 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-22 14:35:41 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-23 08:43:42 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-23 13:26:44 
Re: 3768
Katryn <streepmuis@[EM  2006-05-23 11:00:09 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-24 07:26:47 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-24 12:51:30 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-24 13:36:18 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-25 06:23:07 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-25 07:15:29 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-25 07:04:53 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-24 12:49:58 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-24 13:37:27 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-25 06:23:47 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-24 14:32:05 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-25 06:32:51 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-25 07:32:49 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-25 14:02:15 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-26 06:51:50 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-24 16:02:30 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-25 06:44:34 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-25 07:26:39 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-25 07:49:50 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-25 12:31:07 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-26 06:43:13 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-25 13:59:54 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-26 06:47:39 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-25 14:07:16 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-26 07:06:59 
Re: 3768
Katryn <streepmuis@[EM  2006-05-22 10:48:54 
Medgar Evers (Torreke)
Katryn <streepmuis@[EM  2006-05-22 16:42:28 
Re: Medgar Evers (Torreke)
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-05-23 16:48:21 
Re: Medgar Evers (Torreke)
Katryn <streepmuis@[EM  2006-05-23 11:47:30 
Re: Medgar Evers (Torreke)
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-05-24 11:53:11 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-23 07:44:00 

Post A Reply:
  Go here to Signup

AddThis Feed Button


About - Advertising - Contact - Frequently Asked Questions - Privacy Policy - Terms of Use - Signup

Contact
tan12V112 Sat Nov 22 11:46:36 CST 2008.