Talk About Network

Google


Register and Login
Nick
Password
Register create new account Sign up is FREE and you can post replies, new topics, bookmark posts and more!
Recover lost password


Education > Languages Afrikaans > Re: 3768
Latest [ Topics | Posts ] Archive Post A New Topic Post a Reply
<< Topic < Post Post 31 of 37 Topic 437 of 492
Post > Topic >>

Re: 3768

by "Otterkop" <Otterkop@[EMAIL PROTECTED] > May 26, 2006 at 07:06 AM

"Torreke" <me@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message 
news:e545pc$bn5$1@[EMAIL PROTECTED]
>
> "Otterkop" >
>> Ek dink in elk geval 'n burgeroorlog sou 'n beter oplossing gewees het.

>> Een wat
>> ons beslis nie sou verloor het nie.
>
> Is dit 'n Christen wat so praat?

Ek het nie geweet Christine raak nie in oorlog betrokke nie. Lyk my die 
heidinne baklei
die wereld vol.


> Oor hoeveel lyke wou jy loop in jou selfsug om die land net vir jouself
te
> behou?  Daar is meer as 35-miljoen swartes in die land; hoeveel wou jy
> koelbloedig doodskiet, 1 miljoen, 2 miljoen of 6 miljoen soos die 
> Duitsers?
> Het jy kennis geneem wat die wêreld se reaksie was oor die 64 wat by
> Sharpville doodgeskiet is?  Wat dink jy sou hulle gdoen het as ons 
> eenvoudig
> links en regs begin skiet het - met gevoude hande bly sit het?
> Jy sê die Wittes sou die burgeroorlog gewen het?  Jy het nie so mooi oor

> die
> ding nagedink nie.  Wat dink jy sou met ons gebeur het as die Swartes in
> m***** in opstand gekom en die wit gebiede binnegestroom het?  Wie sou 
> hulle
> gestop het?  Die weermag?  Ons kon op beste 400-duisend onder die wapen
> bring.  Teen meer as 30 miljoen!  Waar wou jy hulle ontplooi?  Dink jy
> regtig met 400-duisend kon ons elke dorp, elke sleutelinstallasie, elke
> town****p beskerm?

Niemand het ooit gese links en regs doodskiet nie. Dis ook nie die 
bedoelling nie.
Die verhouding is net van akademiese belang. As jy in 'n oorlog situasie 
betrokke
raak en jy het die wapentuig en goed opgeleide soldate en 'n goeie
militere 
leierskap
kan jy die on,oontlike vermag. Ons weermag het nooit vuilgespeel nie
(enkele 
gevalle)
maar oorlog maak die speelveld gelyk. Sou ons wel verloor het
het ons darem probeer


> Wat dink jy sou met ons gebeur het as die huisbediendes gif in hulle
base 
> se
> kos begin gooi het?  Kan jy jou die paniek voorstel as jy nie seker was
of
> 'n blikke wat jy van 'n winkelrak afhaal in jou gesig gaan ontplof nie. 
> Om
> nie eers van die impak op die ekonomie te praat as COSATU eers regtig
aan
> die rol begin raak het nie; hulle sou die land se ekonomie in dae in die
> grond in kon gestaak het.
>
> Moenie belaglik wees nie, man.
>
> Jy het my vraag vermy; ek herhaal dit: Noem my een enkele geval in die
> wêreld se geskiedenis waar 'n minderheid reggekry het om suksesvol die
> meerderheid te bly onderdruk en aan die bewind te bly?






> Jy kan my nie die antwoord gee nie, want daar is nie so 'n voorbeeld
nie!
> En na die bloedige burgeroorlog wat ons inderdaad sou verloor het, sou
ons
> moes gaan sit en onderhandel - vanuit 'n posisie van totale swakheid!
>
>> My man was Viljoen alhoewel ek nie self in 'n volksaat wil bly nie,
maak 
>> nie saak
>> waar dit is nie.
>
> Viljoen het loop onderhandel omdat hy besef het dat daar geen ander
uitweg
> was nie.
>
>> Ja die ekonomie bloei en dauisende blankes bloei ook. Hulle is vervang 
>> deur
>> politiek gemotiveerde kandidaat seleksies.
>
> As ons in 'n burgeroorlog beland het, sou ons erger gebloei het - by die
> duisende in massagrafte gegooi gewees het!
>
>> Hoe kan jy dan niu na Roelfie verwys , hys dan totaal oorheers deur die

>> ANC
>> Al wat hy gekry het was 'n anner le plek.
>
> Ek het nooit gesê Roelfie het niks reggekry nie, ek het gesê Cyril het
hom
> ore aangesit.
>
>>
>> Dink jy as PWBotha doodgaan is hy geregtig op 'n staatsbegrafnis ?
>
> Ja!  En die ANC regering sal dit vir hom aanbied ook.  Of sy familie dit

> sal
> aanvaar is 'n ander saak.  Hy is nog steeds op die protokol lys.  Hy
word
> steeds bewaak.  Hy ontvang steeds sy pensioen

Toets jou net



>>
>>
>>>>>> Ou Cyril is mos nou al klaar bemagtig , wonder hoekom moet hy nog 
>>>>>> voordeel
>>>>>> trek uit SEB
>>>>>>
>>>>>
>>>>> Nou klink jy nes 'n "grammaphone" wat vasgehaak het - jy weet van 
>>>>> daardies
>>>>> wat die "boys" jare gelede met 'n slinger opgewen het, met die 
>>>>> draadnaalde
>>>>> wat oor die plaat krap terwyl die kopstuk met die "speker" in
>>>>> "graciously" op en af wieg.  Jy het mos nou al hierdie draad
probeer,
>>>>> Otterkop, weer-en-weer-en-weer-en-weer.......
>>>>
>>>> Ag tog was daai ring om jou nek af en af en af en af....
>>>
>>> Jy het nou nie 'n antwoord nie, het jy?
>>
>>
>>
>>
>
>
>
 




 37 Posts in Topic:
Re: 3768
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-05-20 15:23:14 
Re: 3768
Katryn <streepmuis@[EM  2006-05-20 19:48:26 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-22 12:26:41 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-22 14:35:41 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-23 08:43:42 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-23 13:26:44 
Re: 3768
Katryn <streepmuis@[EM  2006-05-23 11:00:09 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-24 07:26:47 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-24 12:51:30 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-24 13:36:18 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-25 06:23:07 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-25 07:15:29 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-25 07:04:53 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-24 12:49:58 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-24 13:37:27 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-25 06:23:47 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-24 14:32:05 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-25 06:32:51 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-25 07:32:49 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-25 14:02:15 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-26 06:51:50 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-24 16:02:30 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-25 06:44:34 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-25 07:26:39 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-25 07:49:50 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-25 12:31:07 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-26 06:43:13 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-25 13:59:54 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-26 06:47:39 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-25 14:07:16 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-26 07:06:59 
Re: 3768
Katryn <streepmuis@[EM  2006-05-22 10:48:54 
Medgar Evers (Torreke)
Katryn <streepmuis@[EM  2006-05-22 16:42:28 
Re: Medgar Evers (Torreke)
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-05-23 16:48:21 
Re: Medgar Evers (Torreke)
Katryn <streepmuis@[EM  2006-05-23 11:47:30 
Re: Medgar Evers (Torreke)
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-05-24 11:53:11 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-23 07:44:00 

Post A Reply:
  Go here to Signup

AddThis Feed Button


About - Advertising - Contact - Frequently Asked Questions - Privacy Policy - Terms of Use - Signup

Contact
tan12V112 Sat Nov 22 12:09:34 CST 2008.