Talk About Network

Google


Register and Login
Nick
Password
Register create new account Sign up is FREE and you can post replies, new topics, bookmark posts and more!
Recover lost password


Education > Languages Afrikaans > Re: 3768
Latest [ Topics | Posts ] Archive Post A New Topic Post a Reply
<< Topic < Post Post 3 of 4 Topic 449 of 492
Post > Topic >>

Re: 3768

by "Otterkop" <Otterkop@[EMAIL PROTECTED] > May 26, 2006 at 07:07 AM

jy bly mos naby hom Torreke ?


"Torreke" <me@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message 
news:e54oe4$sqb$1@[EMAIL PROTECTED]
> Ek stem saam!
>
> En ek dink ek het waarskynlik meer inligting oor PW as jy.
>
> <bouwer@[EMAIL PROTECTED]
> wrote
>
> Torreke skryf
>
> > > Dink jy as PWBotha doodgaan is hy geregtig op 'n staatsbegrafnis ?
>>
>> Ja!  En die ANC regering sal dit vir hom aanbied ook.  Of sy familie
dit 
>> sal
>> aanvaar is 'n ander saak.  Hy is nog steeds op die protokol lys.  Hy
word
>> steeds bewaak.  Hy ontvang steeds sy pensioen
>
>     Nog 'n voorbeeld van die merkwaardige inbors
>     wat die huidige regime handhaaf. Ek moet egter
>     sê, ongelukkig is ek een van daardie mense
>     wat dink dat P.W. se voorland die Wêreldhof
>     op Den Haag moes gewees het. En ek is seker
>     dat hy nie sy voet buite SA sal sit nie, want hy
>     vrees seker dieselfde penarie as waarin Pinochet
>     beland het.
>
>      Gloudina
>
>
 




 4 Posts in Topic:
Re: 3768
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-05-25 07:44:38 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-25 19:25:32 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-26 07:07:58 
Re: 3768
"Suidwester" &l  2006-05-26 10:52:30 

Post A Reply:
  Go here to Signup

AddThis Feed Button


About - Advertising - Contact - Frequently Asked Questions - Privacy Policy - Terms of Use - Signup

Contact
tan12V112 Sat Nov 22 11:50:44 CST 2008.