Talk About Network

Google


Register and Login
Nick
Password
Register create new account Sign up is FREE and you can post replies, new topics, bookmark posts and more!
Recover lost password


Education > Languages Afrikaans > Re: " Die torin...
Latest [ Topics | Posts ] Archive Post A New Topic Post a Reply
<< Topic < Post Post 3 of 6 Topic 450 of 492
Post > Topic >>

Re: " Die toring van Babel " deur FERDI GREYLING

by "Otterkop" <Otterkop@[EMAIL PROTECTED] > May 26, 2006 at 07:11 AM

Jis en Ferdi se Jonas looi die bottel, as jy die stuk lees lyk word dit 
duidelik
wie 'n probleem met die bottel het



"Torreke" <me@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message 
news:e55pfk$77a$1@[EMAIL PROTECTED]
> Ek dink nie die toring van Babel en apartheid kan aan mekaar gelykgestel
> word nie, inteendeel...
> "The global village" en die uitwissing van volksgrense wel!
>
> (Dis natuurlik heeltemal moontlik dat ek Ferdi verkeerd verstaan)
>
> As ek nou soos Otterkop en Jim Again begin klink, moet my asseblief nie 
> weer
> verdink dat ek een van hulle is nie.  Ook hulle sal verbaas wees oor my
> stellings in hierdie pos.  Gewoon omdat geeneen hier my volledige 
> standpunt
> oor apartheid gehoor het nie.
>
> Groete
>
> Torreke
>
> "Hessie" <bouwer@[EMAIL PROTECTED]
> wrote
>
>          DIE  TORING  VAN  BABEL
>                    1948 -  1994
>
> hulle kyk uit oor die land
> hulle lag hardop
> en waar hulle lag val
> groei plante van vrees
> hulle praat en hulle woorde
> marsjeer soos soldate
> deur die strate
> hulle gedagtes dra uniform
> die honde van hulle wil
> blaf langs wette
> wat soos doringdraad deur die dae span
> in hulle agterkoppe
> klik boeie inmekaar
> hulle gaan saans huistoe
> en sit agter die lessenaar van slaap
> om hulle drome skoon te maak en te olie
> hulle bou kasernes
> hulle sê daar is julle huis
> julle sal in planne woon
> julle sal apart wees
> met julle sal ons
> God 'n toring van Babel bou
>
>
 




 6 Posts in Topic:
" Die toring van Babel " deur FERDI GREYLING
"Hessie" <bo  2006-05-25 14:19:23 
Re: " Die toring van Babel " deur FERDI GREYLING
"Torreke" <m  2006-05-26 04:34:25 
Re: " Die toring van Babel " deur FERDI GREYLING
"Otterkop" <  2006-05-26 07:11:48 
Re: " Die toring van Babel " deur FERDI GREYLING
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-05-25 20:10:42 
Re: " Die toring van Babel " deur FERDI GREYLING
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-05-25 20:12:33 
Re: " Die toring van Babel " deur FERDI GREYLING
Michel Martens <metris  2006-05-26 23:20:10 

Post A Reply:
  Go here to Signup

AddThis Feed Button


About - Advertising - Contact - Frequently Asked Questions - Privacy Policy - Terms of Use - Signup

Contact
tan12V112 Sat Nov 22 11:50:10 CST 2008.