by "Suidwester" <stahlsb@[EMAIL PROTECTED]
>
May 26, 2006 at 10:52 AM
<bouwer@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message
news:1148568278.904909.55670@[EMAIL PROTECTED]
Nog 'n voorbeeld van die merkwaardige inbors
wat die huidige regime handhaaf. Ek moet egter
sê, ongelukkig is ek een van daardie mense
wat dink dat P.W. se voorland die Wêreldhof
op Den Haag moes gewees het. En ek is seker
dat hy nie sy voet buite SA sal sit nie, want hy
vrees seker dieselfde penarie as waarin Pinochet
beland het.
-----My anti, dit wys maar net weer hoe jy voeling met die werkliheid
verloor het. Jy het duidelik geen clue hoe 'n parlement, kabinet en sy
president werk nie. Net soos julle vandag oor Bush sit en skrou oor
alles
wat hy doen, en clueless vergeet dat hierdie klas besluite se
besluitneming
in die grondwet verskans is en slegs met 'n meerderheid in 'n kworum
gedoen
kan word. As PW skuldig was, dan is die res van sy kabinet ook
skuldig...ook Pik Botha!
Die ANC sal nie die ou kabinet voor 'n wêreldhof daag nie want hulle
sal self dieselfde vrae moet antwoord. Hoe regverdig jy die opdrag dat
onskuldige mense buite 'n toestand van oorlog in die publiek met 'n bom
opgeblaas word? En die regering het nie eers sover gegaan nie! Dink jy
jou ANC kabinet sou lekker saam met PW en sy trawante in die tronk wou
sit?