Die " Financial Times" plaas die UCT MBA program
op die 66ste plek in hulle top honderd beste MBA programme
in die w=EAreld. ( Dit was 82ste verlede jaar.) As mens in ag
neem dat daar duisende MBA progamme vir hierdie keuse
in aanmerking geneem moes word, dan is dit nogal nie sleg
nie. =20
Gloudina