Talk About Network

Google


Register and Login
Nick
Password
Register create new account Sign up is FREE and you can post replies, new topics, bookmark posts and more!
Recover lost password


Education > Languages Afrikaans > Re: UCT MBA pro...
Latest [ Topics | Posts ] Archive Post A New Topic Post a Reply
<< Topic < Post Post 2 of 3 Topic 453 of 492
Post > Topic >>

Re: UCT MBA program onder die beste

by "Jonas" <fanagalog@[EMAIL PROTECTED] > May 30, 2006 at 09:13 PM

Daar was plaaslik, op een van die SABC-kanale 'n program (ek dink dit
was SABC 3) waarin van die land se MBA-studente met mekaar gekompeteer
het. 'n Probleemstelling deur 'n instelling (maatskappy) het dan gedien
as die teikenprobleem vir die MBA-studente. Die program het bepaald 'n
wenresep gehad vir lekker opvoedkundige kykstof.
Ek het twee programme gekyk en opgegee. Lyk my ons kan niks in die land
doen sonder om ras te betrek nie. In die program waarna ek gekyk het
was die UCT-span volledig blank en manlik - hul opponente van Wits was
gemengd. Die UCT-span, wat m.i. die beter span was, is gekritiseer, en
wat my betref, gepenaliseer vanwee hul samestelling. Toe't ek maar net
weer besef - ons rassebeheptheid sal eindig wanneer die Israelis en
Palestyne in vrede kan saamleef.
Op 'n ander noot. Die geweldige toename in die getal MBA-instellinge en
mense wat daaraan deelneem het die aanvanklike uitsoekwaarde daarvan
ietwat in die voet geskied.

bouwer@[EMAIL PROTECTED]
 wrote:
> Die " Financial Times"  plaas  die UCT  MBA program
> op die 66ste plek in hulle top honderd beste MBA programme
> in die w=EAreld.  ( Dit was 82ste verlede jaar.) As mens in ag
> neem dat daar duisende MBA progamme vir hierdie keuse
> in aanmerking geneem moes word, dan is dit nogal nie sleg
> nie. =20
>=20
> Gloudina
 




 3 Posts in Topic:
UCT MBA program onder die beste
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-05-30 07:55:31 
Re: UCT MBA program onder die beste
"Jonas" <fan  2006-05-30 21:13:09 
Re: UCT MBA program onder die beste
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-05-31 15:11:33 

Post A Reply:
  Go here to Signup

AddThis Feed Button


About - Advertising - Contact - Frequently Asked Questions - Privacy Policy - Terms of Use - Signup

Contact
tan12V112 Sat Nov 22 12:11:31 CST 2008.