Talk About Network

Google


Register and Login
Nick
Password
Register create new account Sign up is FREE and you can post replies, new topics, bookmark posts and more!
Recover lost password


Education > Languages Afrikaans > Re: Gondwanalan...
Latest [ Topics | Posts ] Archive Post A New Topic Post a Reply
<< Topic < Post Post 2 of 10 Topic 454 of 492
Post > Topic >>

Re: Gondwanaland

by "Suidwester" <stahlsb@[EMAIL PROTECTED] > May 31, 2006 at 09:52 AM

Sal jy dan nie verseker kan sê nie?   Dit moet mos so ongeveer in jou 
jeugjare gebeur het?
<bouwer@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message 
news:1149001371.702134.238810@[EMAIL PROTECTED]
 kontinente van die aarde het nie altyd gelyk soos dit
vandag lyk nie. Mens weet dat Afrika en Suid-Amerika
oorspronklik een was in die oer-kontinent van Gondwana-
land, en dat dit later van mekaar weggebreek het. Deel
van die oorspronklike Gondwanaland het ook weggebreek
in die ooste en opgedryf in die rigting van Indië. Wat vir
die Kanadees baie interessant is, is dat 'n deel daarvan
ook weggebreek het en noordwaarts beweeg het en nou
deel uitmaak van die Kanadese Maritieme provinsies.
As mens die honderd of so kilometers tussen Fredericton
en Saint John in New Brunswick afry, dan gaan jy êrens
tussenin oor van oorspronklike Noord-Amerikaanse
grond na bodem wat oorspronklik Gondwanaland was.
Halifax kon miljoene jare gelede die voorstad van
Casablanca gewees het.

Gloudina
 




 10 Posts in Topic:
Gondwanaland
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-05-30 08:02:51 
Re: Gondwanaland
"Suidwester" &l  2006-05-31 09:52:10 
Re: Gondwanaland
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-05-31 14:55:27 
Re: Gondwanaland
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-05-31 15:06:18 
Re: Gondwanaland
"Suidwester" &l  2006-06-01 07:46:25 
Re: Gondwanaland
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-06-01 05:16:00 
Re: Gondwanaland
"Suidwester" &l  2006-06-03 11:03:37 
Re: Gondwanaland
"Jonas" <fan  2006-06-02 04:29:06 
Re: Gondwanaland
"Jonas" <fan  2006-06-03 10:13:17 
Re: Gondwanaland
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-06-04 04:01:25 

Post A Reply:
  Go here to Signup

AddThis Feed Button


About - Advertising - Contact - Frequently Asked Questions - Privacy Policy - Terms of Use - Signup

Contact
tan12V112 Sat Nov 22 12:12:29 CST 2008.