Talk About Network

Google


Register and Login
Nick
Password
Register create new account Sign up is FREE and you can post replies, new topics, bookmark posts and more!
Recover lost password


Education > Languages Afrikaans > Re: Gondwanalan...
Latest [ Topics | Posts ] Archive Post A New Topic Post a Reply
<< Topic < Post Post 4 of 10 Topic 454 of 492
Post > Topic >>

Re: Gondwanaland

by bouwer@[EMAIL PROTECTED] May 31, 2006 at 03:06 PM

> Die kontinente van die aarde het nie altyd gelyk soos dit
> vandag lyk nie. Mens weet dat Afrika en Suid-Amerika
> oorspronklik een was in die oer-kontinent van Gondwana-
> land, en dat dit later van mekaar weggebreek het. Deel
> van die oorspronklike Gondwanaland het ook weggebreek
> in die ooste en opgedryf in die rigting van Indi=EB.

       Nog 'n interessante brokkie wat ek hieroor in 'n
       ander boek gelees het:  In Suid Amerika, op die
       plek waar Afrika en Suid Amerika miljoene jare
       gelede =E9=E9n was, kry hulle alluviale diamante,
       sonder enige rede daarvoor, behalwe dat dit
       deel was van dieselfde pyplyn wat  diamante
       aan die mond van die Oranje-rivier gee. Dieselfde
       gebeur in Indi=EB - daar is 'n area waar hulle diamante
       vind, en die enigste verklaring daarvoor is dat dit
       deel was van dieselfde pyplyn diamante in die
       oorspronklike Gondwanaland, wat veroorsaak het
       dat SA so ryk aan diamante is.
                Vir ander mag hierdie saak miskien net
      akademies interessant wees. Maar vir iemand wat
       in haar jeug gaan "diamante soek" het in die
       uitgewerkte kleims wat in die heuwels rondom
       Marchand gevind kon word, is dit nogal van
       persoonlike belang.  Blykbaar het die Oranje
       oor die eeue effens van vloei verskuif, en was
       daar dus alluviale diamante in die heuwels
       rondom Marchand.
                 Ons het nooit diamante gekry nie. Wel
       soms klein robyne. Robyne is altyd teenwoordig
       waar daar diamante is.

         Gloudina
 




 10 Posts in Topic:
Gondwanaland
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-05-30 08:02:51 
Re: Gondwanaland
"Suidwester" &l  2006-05-31 09:52:10 
Re: Gondwanaland
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-05-31 14:55:27 
Re: Gondwanaland
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-05-31 15:06:18 
Re: Gondwanaland
"Suidwester" &l  2006-06-01 07:46:25 
Re: Gondwanaland
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-06-01 05:16:00 
Re: Gondwanaland
"Suidwester" &l  2006-06-03 11:03:37 
Re: Gondwanaland
"Jonas" <fan  2006-06-02 04:29:06 
Re: Gondwanaland
"Jonas" <fan  2006-06-03 10:13:17 
Re: Gondwanaland
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-06-04 04:01:25 

Post A Reply:
  Go here to Signup

AddThis Feed Button


About - Advertising - Contact - Frequently Asked Questions - Privacy Policy - Terms of Use - Signup

Contact
tan12V112 Sat Nov 22 11:44:36 CST 2008.