Jonas skryf
In die program waarna ek gekyk het
> was die UCT-span volledig blank en manlik - hul opponente van Wits was
> gemengd. Die UCT-span, wat m.i. die beter span was, is gekritiseer, en
> wat my betref, gepenaliseer vanwee hul samestelling.
Interessant. Soos ek vantevore al vertel het, is UCT
nogal streng as dit by toelatings kom. Ons seun, wat
sy MBA gedoen het, moes 'n onderhoud h=EA voordat
hulle hom toegelaat het. ( 'n UCT professor het hom
in Quebec City ontmoet vir die onderhoud.)=20
Gloudina


|