M=2Ei. het die droee westerse dele alles te doen met koue seestrome. En
in die geval van Noord en Suid Amrika met bergreekse - deel van die
"Pacific Ring of Fire" wat m.i. alles te doen het met "continental
drift". (Anti - help met die Afrikaans asseblief.)
Suidwester wrote:
> Ek praat nie spesifiek nie, sommer in bre=EB trekke. As jy na
> Suidelike-Afrika kyk, dan is die droogste dele na die Westekant gele=EB
e=
n is
> die warm, natter klimaat na die oostekant toe. Sover ek weet is in
> Noord-Amerika die woestyne ook meestal aan die westekant? Sekerlik as
jy
> nader na die noordpool beweeg sal dit verander, daaroor stry ek nie.
Ek
> wonder wat sou geolo=EB s=EA? Dalk iets met die draai van die aardbol
te
> doene? En aerodinamika?
> <bouwer@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message
> news:1149164160.658291.129390@[EMAIL PROTECTED]
>
> Suidwester skryf
>
>
> > maar daar is iets anders > wat my weer opval:
> > Afrika se westekant is droog en Suid-Amerika se oostekant is
nat.
> > So is die weste van die VSA droog en die oostekant drup van die water.
> > So
> > ook Australi=EB.
>
> Ek praat onder korreksie, maar ek dink dit het
> te doen met die heersende winde en die nabyheid
> van watermassas. En ook met watter breedtegraad
> die land is waarna jy verwys. Onthou, as jy s=EA dat
> die VSA se hele westekant droog is, dan maak jy
> 'n fout. Dis net die deel wat in die Mediterreense
> klimaat se breedtegrade l=EA wat so droog is. Soos
> mens in Oregon begin kom, en dan op in Kanada,
> is daar woude op die weskus. Dieselfde met
> Afrika. Namibi=EB is droog, maar net bo julle in
> Angola en verder op is daar woude op die
> westekant. Totdat jy weer bo in die Mediterreense
> klimaat kom, en dan begin dit weer droog word.
>=20
> Gloudina


|