by bouwer@[EMAIL PROTECTED]
Jun 4, 2006 at 04:01 AM
Jonas schrieb:
> M.i. het die droee westerse dele alles te doen met koue seestrome. En
> in die geval van Noord en Suid Amrika met bergreekse - deel van die
> "Pacific Ring of Fire" wat m.i. alles te doen het met "continental
> drift". (Anti - help met die Afrikaans asseblief.)
Ek weet nie. Seker kontinentale
drywing.
Gloudina