Talk About Network

Google


Register and Login
Nick
Password
Register create new account Sign up is FREE and you can post replies, new topics, bookmark posts and more!
Recover lost password


Education > Languages Afrikaans > Kontinentale Dr...
Latest [ Topics | Posts ] Archive Post A New Topic Post a Reply
<< Topic < Post Post 1 of 2 Topic 456 of 491
Post > Topic >>

Kontinentale Drywing deur CHARL DURAND

by bouwer@[EMAIL PROTECTED] Jun 4, 2006 at 04:11 AM

KONTINENTALE  DRYWING
               Charles Durand


Warrelwind

het my skiereiland vir jou te klein geword
het jy die padkaart met jou wysvinger gevolg
by die flouerige lig van verwarring
wat ophelder tot jou professionele sonopkoms?

al die jare kon ek jou vang voor die waterval
ek kon vir jou visvang, ek kon jou ekologies behandel
jy't saam met my verstedelik
jy't saam met my elke winter verjaar

en nou s=EA jy -
jou sandduin het verskuif
die lugfoto's kan jy nou verduidelik
miskien is dit hoekom jy huil

skielik het die seisoenale monsoene hulself vergeet...

ek hoop jy kan my bo die sikloon hoor skree
ek wil jou laat weet van mooiweer,
verspoelings wat herstel is na die onlangse re=EBn, en

as jy kans kry om in die atlas te kyk, seblief beskryf
waarheen die kontinente dryf?
 




 2 Posts in Topic:
Kontinentale Drywing deur CHARL DURAND
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-06-04 04:11:24 
Re: Kontinentale Drywing deur CHARL DURAND
"Jonas" <fan  2006-06-04 06:45:32 

Post A Reply:
  Go here to Signup

AddThis Feed Button


About - Advertising - Contact - Frequently Asked Questions - Privacy Policy - Terms of Use - Signup

Contact
tan12V112 Sun Jul 6 15:01:43 CDT 2008.