Talk About Network

Google


Register and Login
Nick
Password
Register create new account Sign up is FREE and you can post replies, new topics, bookmark posts and more!
Recover lost password


Education > Languages Afrikaans > Re: Kontinental...
Latest [ Topics | Posts ] Archive Post A New Topic Post a Reply
<< Topic < Post Post 2 of 2 Topic 456 of 492
Post > Topic >>

Re: Kontinentale Drywing deur CHARL DURAND

by "Jonas" <fanagalog@[EMAIL PROTECTED] > Jun 4, 2006 at 06:45 AM

Anti - daar is 'n ander Afrikaanse gedig waarin die kontinentale
drywing beeld gebruik word - help tog...

bouwer@[EMAIL PROTECTED]
 wrote:
> KONTINENTALE  DRYWING
>                Charles Durand
>
>
> Warrelwind
>
> het my skiereiland vir jou te klein geword
> het jy die padkaart met jou wysvinger gevolg
> by die flouerige lig van verwarring
> wat ophelder tot jou professionele sonopkoms?
>
> al die jare kon ek jou vang voor die waterval
> ek kon vir jou visvang, ek kon jou ekologies behandel
> jy't saam met my verstedelik
> jy't saam met my elke winter verjaar
>
> en nou s=EA jy -
> jou sandduin het verskuif
> die lugfoto's kan jy nou verduidelik
> miskien is dit hoekom jy huil
>
> skielik het die seisoenale monsoene hulself vergeet...
>
> ek hoop jy kan my bo die sikloon hoor skree
> ek wil jou laat weet van mooiweer,
> verspoelings wat herstel is na die onlangse re=EBn, en
>
> as jy kans kry om in die atlas te kyk, seblief beskryf
> waarheen die kontinente dryf?
 




 2 Posts in Topic:
Kontinentale Drywing deur CHARL DURAND
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-06-04 04:11:24 
Re: Kontinentale Drywing deur CHARL DURAND
"Jonas" <fan  2006-06-04 06:45:32 

Post A Reply:
  Go here to Signup

AddThis Feed Button


About - Advertising - Contact - Frequently Asked Questions - Privacy Policy - Terms of Use - Signup

Contact
tan12V112 Sat Nov 22 12:19:42 CST 2008.