Talk About Network



Register and Login
Nick
Password
Register create new account Sign up is FREE and you can post replies, new topics, bookmark posts and more!
Recover lost password


Education > Languages Afrikaans > "Kieselguhr-kle...
Latest [ Topics | Posts ] Archive Post A New Topic Post a Reply
<< Topic < Post Post 1 of 1 Topic 458 of 491
Post > Topic >>

"Kieselguhr-kleim " deur GEORGE WEIDEMAN

by "Hessie" <bouwer@[EMAIL PROTECTED] > Jun 9, 2006 at 01:49 PM

Kieselguhr-kleim
                    George Weideman

Troppe jare terug, in die stil oertyd,
het  die see tot teen Rooilepel gespeel
Vandag haal ek my kieselguhr uit
waar die sand  oor Gariep kom sifkaneel

Die swaarkry van die jare wat ons maar van lees
maak plooie aan die kante van my kleim
Maar di=E9  stuk geskiedenis is lankal gewees
en ek het net o=EB vir die m=F4res uit my myn

V=E9r oor die duine ry die trokke  vragte
weg na Modderfontein  en Somerset-Wes
Of bly daar soms van die kieselguhr agter,
sodat ek dit self kan sif en meng?

Miskien -  dan brou ek snags onbewus
aan my droom se eie dinamiet;
begin om al singende stukke geskiedenis
uit gister se groeityd los te skiet.




 1 Posts in Topic:
"Kieselguhr-kleim " deur GEORGE WEIDEMAN
"Hessie" <bo  2006-06-09 13:49:38 

Post A Reply:
  Go here to Signup

AddThis Feed Button


About - Advertising - Contact - Frequently Asked Questions - Privacy Policy - Terms of Use - Signup

Contact
tan12V112 Sat Jul 5 5:26:37 CDT 2008.