Talk About Network

Google


Register and Login
Nick
Password
Register create new account Sign up is FREE and you can post replies, new topics, bookmark posts and more!
Recover lost password


Education > Languages Afrikaans > Kleurloos, kara...
Latest [ Topics | Posts ] Archive Post A New Topic Post a Reply
<< Topic < Post Post 1 of 8 Topic 459 of 492
Post > Topic >>

Kleurloos, karakterloos

by "Jonas" <fanagalog@[EMAIL PROTECTED] > Jun 14, 2006 at 11:29 AM

Terloops kyk ek eergisteraand na 'n onderhoud wat Toks van der Linde en
Kobus Wiese voer met voormalige tenniskampioen Bob Hewitt.
Hewitt maak die opmerking dat daar nie meer "karakters" in die
tenniswereld is nie. En dit val my weereens op dat dit nie net tennis
en s****t is wat gebuk gaan aan 'n gebrek aan karakters nie - maar oral
oor.
Gelukkig het ekke een of twee geken.
Daar was Sammajoor George Crumpton in Tempe. Ek sou saam met hom in 'n
loopgraaf kon klim. (Suidwester het jy van hom geken? Hy's klaarblyklik
so 5 jaar terug in 'n ouetehuis in Pretoria oorlede.)
Daar was 'n Sandy King - huursoldaat van formaat in die Kongo. So sterk
soos 'n leeu - op ouderdom 68. Sy foto pryk in "Mad" Mike Hoare se boek
oor die Kongolese-huursoldate.
Ek het vir 'n instansie gewerk wat eendag psigometriese toetse ontdek
het by die werwing van nuwe personeel. Dit het so 5 jaar geduur toe lyk
al die nuwelinge dieselfde - skrander en "gebalanseerd" - maar aan
innovering en individuele karaktertrekke baie min. Eintlik kleurloos.
Wat kan ons doen om karakters terug te bring in hierdie wereld?
 




 8 Posts in Topic:
Kleurloos, karakterloos
"Jonas" <fan  2006-06-14 11:29:29 
Re: Kleurloos, karakterloos
"Otterkop" <  2006-06-15 06:19:38 
Re: Kleurloos, karakterloos
"Jonas" <fan  2006-06-14 22:04:23 
Re: Kleurloos, karakterloos
"Suidwester" &l  2006-06-16 12:27:06 
Re: Kleurloos, karakterloos
"Annette" <a  2006-06-21 10:18:03 
Re: Kleurloos, karakterloos
"Suidwester" &l  2006-06-22 08:28:31 
Re: Kleurloos, karakterloos
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-06-22 15:11:08 
Re: Kleurloos, karakterloos
"Suidwester" &l  2006-06-23 12:18:30 

Post A Reply:
  Go here to Signup

AddThis Feed Button


About - Advertising - Contact - Frequently Asked Questions - Privacy Policy - Terms of Use - Signup

Contact
tan12V112 Thu Jul 24 1:07:59 CDT 2008.