Talk About Network

Google


Register and Login
Nick
Password
Register create new account Sign up is FREE and you can post replies, new topics, bookmark posts and more!
Recover lost password


Education > Languages Afrikaans > Re: Kleurloos, ...
Latest [ Topics | Posts ] Archive Post A New Topic Post a Reply
<< Topic < Post Post 6 of 8 Topic 459 of 492
Post > Topic >>

Re: Kleurloos, karakterloos

by "Suidwester" <stahlsb@[EMAIL PROTECTED] > Jun 22, 2006 at 08:28 AM

"Annette" <annette@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message 
news:4aCdnU38Or04mQTZnZ2dnUVZ_r-dnZ2d@[EMAIL PROTECTED]
> Dit kos 'n bietjie mannemoed en ongevoeligheid, 'n aks selfsugtigheid en
> selfs 'n sprankie traak-my-nie- agtigheid om 'n "karakter" te wees.
> Mense is maar net te besorg oor wat ander mense van hulle sal dink, 
> daarom
> die huiwering om buite die kassie op te tree en dan "gebrandmerk" te
word 
> as
> 'n karakter.
-----Wat jy beskryf is alles eienskappe van die presteerder, is dit nie? 
Is dit nie opvallend hoe die Afrikaner juis graag vandag nie in die skare 
wil uitstaan nie en eerder kop in die grond wil steek nie?   Ek wonder 
hoekom?   Is hy bang of skaam vir die verlede of is dit omdat hy steeds 
verlang na daai verlede dat hy te bang is om ander mense in die oë te kyk?
      Ek?   Ek reken die Afrikanerjeug is so doelloos en planloos soos die

Springbok rugbyspan.   Daarom loop hulle eerder kop onderstebo tussen die 
skares en is te bang om herken te word.
 




 8 Posts in Topic:
Kleurloos, karakterloos
"Jonas" <fan  2006-06-14 11:29:29 
Re: Kleurloos, karakterloos
"Otterkop" <  2006-06-15 06:19:38 
Re: Kleurloos, karakterloos
"Jonas" <fan  2006-06-14 22:04:23 
Re: Kleurloos, karakterloos
"Suidwester" &l  2006-06-16 12:27:06 
Re: Kleurloos, karakterloos
"Annette" <a  2006-06-21 10:18:03 
Re: Kleurloos, karakterloos
"Suidwester" &l  2006-06-22 08:28:31 
Re: Kleurloos, karakterloos
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-06-22 15:11:08 
Re: Kleurloos, karakterloos
"Suidwester" &l  2006-06-23 12:18:30 

Post A Reply:
  Go here to Signup

AddThis Feed Button


About - Advertising - Contact - Frequently Asked Questions - Privacy Policy - Terms of Use - Signup

Contact
tan12V112 Sat Nov 22 12:25:38 CST 2008.