Talk About Network

Google


Register and Login
Nick
Password
Register create new account Sign up is FREE and you can post replies, new topics, bookmark posts and more!
Recover lost password


Education > Languages Afrikaans > Re: Kleurloos, ...
Latest [ Topics | Posts ] Archive Post A New Topic Post a Reply
<< Topic < Post Post 7 of 8 Topic 459 of 492
Post > Topic >>

Re: Kleurloos, karakterloos

by bouwer@[EMAIL PROTECTED] Jun 22, 2006 at 03:11 PM

Suidwester schrieb:

> Is dit nie opvallend hoe die Afrikaner juis graag vandag nie in die
skare
> wil uitstaan nie en eerder kop in die grond wil steek nie?   Ek wonder
> hoekom?   Is hy bang of skaam vir die verlede of is dit omdat hy steeds
> verlang na daai verlede dat hy te bang is om ander mense in die o=EB te
k=
yk?

       Ek word moeg vir  hierdie gegorrel oor "die Afrikaner"
       en wat hy nou veronderstel is om te doen en te wees.
      "DIE Afrikaner" was nog altyd 'n politieke uitdrukking,
       geskep om politieke doeleindes te bereik. Veral deur
       'n sekere faksie binne die Afrikaans-sprekende
       gemeenskap met fascistiese neigings. Wees dus
       nou bly dat die Afrikaans-sprekendes onder die
       bevolking van SA nie meer soos die SS en die Hitler-
       jugend optree nie. ( Hier in Kanada is ons versigtig
       vir daardie ouens wat praat van "Canadians" en net
       die whitey Engels-sprekers bedoel, en immigrante
       nie as Canadians beskou nie.)

        Gloudina

         Gloudina
 




 8 Posts in Topic:
Kleurloos, karakterloos
"Jonas" <fan  2006-06-14 11:29:29 
Re: Kleurloos, karakterloos
"Otterkop" <  2006-06-15 06:19:38 
Re: Kleurloos, karakterloos
"Jonas" <fan  2006-06-14 22:04:23 
Re: Kleurloos, karakterloos
"Suidwester" &l  2006-06-16 12:27:06 
Re: Kleurloos, karakterloos
"Annette" <a  2006-06-21 10:18:03 
Re: Kleurloos, karakterloos
"Suidwester" &l  2006-06-22 08:28:31 
Re: Kleurloos, karakterloos
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-06-22 15:11:08 
Re: Kleurloos, karakterloos
"Suidwester" &l  2006-06-23 12:18:30 

Post A Reply:
  Go here to Signup

AddThis Feed Button


About - Advertising - Contact - Frequently Asked Questions - Privacy Policy - Terms of Use - Signup

Contact
tan12V112 Sat Sep 6 20:16:09 CDT 2008.