Talk About Network

Google


Register and Login
Nick
Password
Register create new account Sign up is FREE and you can post replies, new topics, bookmark posts and more!
Recover lost password


Education > Languages Afrikaans > " Tyd en die Kl...
Latest [ Topics | Posts ] Archive Post A New Topic Post a Reply
<< Topic < Post Post 1 of 1 Topic 461 of 491
Post > Topic >>

" Tyd en die Klein Karoo " deur FERDI GREYLING

by "Hessie" <bouwer@[EMAIL PROTECTED] > Jun 23, 2006 at 04:57 AM

TYD  EN  DIE  KLEIN KAROO
          Ferdi Greyling

Ek het die son ge-eet
wat groen druppels
aan die wingerd hang.

Blou vibreer die land
tot teen die berge
wat in die noorde klop.

Die huise hier
is baksteenskepe
wat dobber op dae.

Snags bo die veld
kolk die sterre
strome in die tyd.

Anderkant, by Calitzdorp,
het tyd  lank reeds sy groen gety
deur die bruin grond gedruk.
 




 1 Posts in Topic:
" Tyd en die Klein Karoo " deur FERDI GREYLING
"Hessie" <bo  2006-06-23 04:57:33 

Post A Reply:
  Go here to Signup

AddThis Feed Button


About - Advertising - Contact - Frequently Asked Questions - Privacy Policy - Terms of Use - Signup

Contact
tan12V112 Wed Jul 9 1:18:18 CDT 2008.