by "Jonas" <fanagalog@[EMAIL PROTECTED]
>
Jun 23, 2006 at 09:19 PM
Ja Anti dis nogal iets om oor verwonderd te staan. Kanadese wat
aanvegbare besluite neem is voorwaar iets om oor hande saam te slaan en
te ....wonder. Miskien is daar tog nog hoop vir julle - maar onthou,
dit kon 'n glips gewees het.
bouwer@[EMAIL PROTECTED]
wrote:
> Tot dusver was daar nog net twee mense wat ereburgers
> van Kanada gemaak is. Die een is Raoul Wallenberg, die
> Sweedse diplomaat wat gedurende die Tweede W=EAreld-
> oorlog talle Jode uit Duitsland uitgesmokkel het. Die ander
> ereburger is Nelson Mandela. Nou sien ek dat hulle die
> Dalai Lama ook ereburger van Kanada gaan maak. Dit
> verbaas my nogal. Die Kanadese regering het tot dusver
> hulself gedistansieer van die Dalai Lama, want hulle is
> te bang om op Sjina se tone te trap. Ek wonder of die
> nuwe Konserwatiewe Regering iets daarmee te doen
> het.
>=20
> Gloudina