Ja-nee. 'n Verloor is 'n verloor .... Russel - waarom hou hulle die ou(tjie) uit die span uit? Maar hy's te klein ... onse Boere glo steeds nie die David en Goliat storie nie. 'n Goeie rugbyspeler moet kwansuis groot en dom en blou wees.